Myplaaskombuis

  • Home
  • Myplaaskombuis

Myplaaskombuis Blousel / Laundry bluing
Blousel boerseep
Hand gemaak uit my eie kombuis en plaaslik beskikbaar.

Bestel vandag jou blousel! 500 ml N$ 130.005 L N$ 350.00 Kontak Annemarie Roetz 0811433655
12/09/2022

Bestel vandag jou blousel!
500 ml N$ 130.00
5 L N$ 350.00
Kontak Annemarie Roetz 0811433655

Struggling with your white towels and bedding? Do you own a lodge, B&B or hotel? I have the answer for your white linen!...
21/07/2022

Struggling with your white towels and bedding? Do you own a lodge, B&B or hotel? I have the answer for your white linen!!

No bleaching and soaking!

Crisp white sheets no more yellow stains!

Contact for orders: Annemarie Roetz 0811433655 or send me an email to [email protected]

Contact us for ordersAnnemarie Roetz 0811433655Nadia Klosta 0814242521
10/06/2022

Contact us for orders
Annemarie Roetz 0811433655
Nadia Klosta 0814242521

Nadia Klosta
10/06/2022

Nadia Klosta

Finally it's here!! Ice blonde shot -Brightens your blonde -No harmful chemicals-Does not dry your hair How to use ice b...
30/05/2022

Finally it's here!! Ice blonde shot
-Brightens your blonde
-No harmful chemicals
-Does not dry your hair

How to use ice blonde shot?
Pour the 100 ml in your favorite shampoo mix well and wash as usual. Leave on for 2-5 minutes and rinse.

What's amazing about this product it's even safe for your animals white fury coat. Keeps ticks and flies away as well.

N$ 40.00 for 100 ml

Contact 0811433655

Before and after over a period of 2 weeks.

So opgewonde oor my nuwe haar produk!! Binnekort beskikbaar. 100% natuurlik/geen meer geel in blonde hare nie!! baie sag...
19/05/2022

So opgewonde oor my nuwe haar produk!! Binnekort beskikbaar. 100% natuurlik/geen meer geel in blonde hare nie!! baie sag op hare en kopvel!! Kan tot op diere gebruik word so veilig is dit!

Coming soon!! ICE BLONDE

I am so excited about this new product that I am adding to my list. This product is 100% natural with no chemicals it ma...
28/04/2022

I am so excited about this new product that I am adding to my list. This product is 100% natural with no chemicals it maintains blonde hair, no more yellow tones. Supper easy to use add the 100 ml shot to any shampoo your prefer to use and wash as usual.

This product will be available soon continue to check my page for updates.

P.S. you can add it to your animals shampoo as well to keep that furry white coat as white as snow.

Besig om my blousel uit te pak.
27/04/2022

Besig om my blousel uit te pak.

For Purchasing bluing powder for you animals please contact: Walvis Bay Annemarie Roetz 0811433655Windhoek Nadia 0814242...
22/03/2022

For Purchasing bluing powder for you animals please contact:
Walvis Bay Annemarie Roetz 0811433655
Windhoek Nadia 0814242521

N$ 85.00 for 50 grams

17/03/2022

Hoe gebruik ek blousel?

This is what blousel does for your whites.
16/03/2022

This is what blousel does for your whites.

14/03/2022

Word deel van ons proefkoenyn groepie kry n 250 ml botteltjie blousel verniet!!

11/02/2022

So gebruik jy blousel

09/02/2022

Dit is woensdag!! Wasgoed dag!! Kry jou blousel

So hou ons die duiwe gesond hulle Kom bad gereeld in die blousel water.Ons het 1 duif gehad wat baie siek was oegies toe...
09/02/2022

So hou ons die duiwe gesond hulle Kom bad gereeld in die blousel water.

Ons het 1 duif gehad wat baie siek was oegies toe geswel, konnie eet nie en ook nie vlieg nie. Ons het hom in die blousel gebad die eerste dag oegies ook gesmeer en in sy bekkie die blousel water gegooi. Die 2de dag toe begin hy eet 3rde dag toe vlieg hy. Ek het ongelukkig nie n foto van hom nie. Al wat ek kan se is as jy n siek dier het die goed werk.

07/02/2022

Are you very energetic and love to work with people?

I am looking for a blousel sales person in Walvis Bay.

Requirements to join:
Must have own transport
Speak English and Afrikaans fluently
Outgoing personality is a bonus.

Please send me a WhatsApp if you would like to make an extra income. 0811433655

Blousel poeier beskikbaar.50 g sakkies veilig vir diere kwale. Vlooie, borsluis koors, loop maag ens. N$ 70.00 teen die ...
30/01/2022

Blousel poeier beskikbaar.
50 g sakkies veilig vir diere kwale. Vlooie, borsluis koors, loop maag ens. N$ 70.00 teen die kus en N$ 85.00 in die binneland. Kontak vir bestellings
Kus: Annemarie Roetz 0811433655
Binneland: Sanette 0812809775
Nadia: +264814242521

Blousel poeier beskikbaar in WalvisbaaiDaar Sal net 100 x 50 g sakkies beskikbaar wees vir nou.N$ 70.00 per 50 g sakkieH...
28/01/2022

Blousel poeier beskikbaar in Walvisbaai
Daar Sal net 100 x 50 g sakkies beskikbaar wees vir nou.
N$ 70.00 per 50 g sakkie
Hierdie blousel is diere vriendelik en kan ook vir wit wasgoed gebruik word.
Vir diere gebruik:
Katgriep
Bosluis koors
Wit perde
Vlooie
Kalfies met loop magies
Duiwe en hoenders bad in dit om Goggas weg te hou.
Diaree in diere
En nog baie Meer.
Maklik om te gebruik
Halwe teelepeltjie in drink water, water moet net lig blou wees en laat die diere dit drink.
Werk soos n bom.
Vir bestellings WA 0811433655
Dit is die enigste nommer wat ek gebruik. Slegs bestellings op WA Sal uit gaan.
Geen e-wallet nie.
Net EFT of kontant.

5 L Kanne blousel beskikbaar slegs vir lodges B&Bs hotelle ens. Kontak vandag om joune te bestel. Jou wit linne Sal alty...
24/01/2022

5 L Kanne blousel beskikbaar slegs vir lodges B&Bs hotelle ens. Kontak vandag om joune te bestel. Jou wit linne Sal altyd wit bly. 0811433655

Dis hoe dit gaan in die vrou se kombuis vandag. Blousel vir Afrika!!! Letterlik. Suid Afrika binnekort het julle ook van...
13/01/2022

Dis hoe dit gaan in die vrou se kombuis vandag. Blousel vir Afrika!!! Letterlik. Suid Afrika binnekort het julle ook van hierdie produk.

Dames as jou man se blou overall uit gewas is en nie meer nuut lyk nie is die antwoord blousel! Dit sit die kleur weer t...
11/01/2022

Dames as jou man se blou overall uit gewas is en nie meer nuut lyk nie is die antwoord blousel! Dit sit die kleur weer terug en lyk weer nuut.

Was soos normaal maak 1 teelepel blousel verdun in 2 koppies koue water en gooi by spoel water. As dit baie uitgewas is probeer so 2 - 3 keer. Of behandel elke keer met blousel wanneer jy was om die kleur te behou.

Kombuis groete Annemarie Roetz 😉

Blousel beskikbaar, kry jou blousel by die vandag.Sonskyn materiaal winkel - WalvisbaaiAnnemarie Roetz - Walvisbaai 0811...
03/01/2022

Blousel beskikbaar, kry jou blousel by die vandag.

Sonskyn materiaal winkel - Walvisbaai
Annemarie Roetz - Walvisbaai 0811433655
Nadia - Windhoek +264814242521
Sanette - Windhoek 0812809775
Christa - Okahandja 0811293121
Dalene - Hentiesbaai / Swakopmund +264812800368

Baie opgewonde vir my poeier blousel wat binnekort beskikbaar gaan wees. Die een is baie veilig vir diere ook. Duiwe boe...
18/12/2021

Baie opgewonde vir my poeier blousel wat binnekort beskikbaar gaan wees. Die een is baie veilig vir diere ook. Duiwe boere gebruik dit graag. As ook vir honde kalfies ens. Hou my blad dop.

07/12/2021

Kry jou blousel in die volgende plekke.
Walvisbaai
Windhoek
Hentiesbaai
Swakopmund
Okahanja

0811433655

N$ 130.00 per 500 ml botteltjie

Windhoek mensies bestel nou julle blousel! Dit is more in Windhoek beskikbaar by Sanette 0812809775 of by Nadia +2648142...
23/11/2021

Windhoek mensies bestel nou julle blousel! Dit is more in Windhoek beskikbaar by Sanette 0812809775 of by Nadia +264814242521

23/11/2021

Goeie dag almal my blousel se prys gaan bietjie op vanaf 1 Desember 2021 weens my botteltjies se prys wat op gaan. Ek probeer dit so bekostigbaar as wat ek kan hou. Dit is baie sterk aan gemaak. N botteltjie kan jou maklik 3-4 maande hou. Die nuwe prys vanaf 1 Desember 2021 is N$ 130.00 vir n 500 ml glas bottel.

Die wat reeds bestel het betaal nog die ou prys.

Kombuis Groete Annemarie Roetz

23/11/2021

Hoe om blousel aan te maak

21/11/2021
21/11/2021
21/11/2021
My after result.
21/11/2021

My after result.

As promised before my bluing agent was added... These are very old white towels that I wanted to try and see if it has a...
21/11/2021

As promised before my bluing agent was added... These are very old white towels that I wanted to try and see if it has an effect. Because bluing does not usually work well on very old material. I was blown away!!!

21/11/2021

Did you know that cotton is actually more cream then white?? Cotton is treated with bluing to make it bright white. The more you wash the more cotton becomes a cream color. Don't worry laundry bluing can help with that. Add a little bluing every time you wash your whites to keep them Sparkling white.

20/11/2021

Vir almal wat my vrae gevra het: Ek maak die produk self in Walvisbaai by hand. Daar is altyd beskikbaar. Vir enige bestellings kontak my by 0811433655

Kombuis groete Annemarie Roetz

Besig met my blousel boerseep baie opgewonde om te sien hoe dit gaan uitkom
19/11/2021

Besig met my blousel boerseep baie opgewonde om te sien hoe dit gaan uitkom

19/11/2021

Windhoek mense!!! Julle kan julle bestellings plaas by my 0811433655 ek stuur vir julle daai kant toe. Sal aflewerings plek en datum bevestig.

19/11/2021

Goeie more Swakopmunders, my blousel is nou beskikbaar by Shiva Motor Spares aan die buite kant van Buildit. 300 ml bottels beskikbaar teen N$ 70.00 per bottel.

Nou toe vrou gaan kry vir jou n botteltjie maak vir jou n koppie tee en laat blousel jou wit wasgoed hanteer 😉

As jy deel van ons vrae en bestsellings whatsApp groepie wil wees los jou nommer asb in die comments.

Address

Nangolo Mbumba Drive

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+264811433654

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Myplaaskombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Myplaaskombuis:

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Opening Hours
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Pet Store/pet Service?

Share