Funomerwe GSP’s

  • Home
  • Funomerwe GSP’s

Funomerwe GSP’s We are responsible German Shorthaired Pointer breeders. With us you don’t get a dog, you get a life long companion.

We don’t just value our GSP’s, but we also value our clients, who become part of our GSP family.

Reinhardt se Gunther Jnr het die bed ontdek. Enige pointer se droom🤣🤣
20/01/2025

Reinhardt se Gunther Jnr het die bed ontdek. Enige pointer se droom🤣🤣

………. Gunther Jnr iets lekkers gewaar.
20/01/2025

………. Gunther Jnr iets lekkers gewaar.

Gunther Jnr chill so bietjie in die tuin. Tot…..
20/01/2025

Gunther Jnr chill so bietjie in die tuin. Tot…..

13/01/2025

Reinhardt en Gunther jnr spandeer baie tyd saam. Mooi Reinhardt hy luister al mooi vir jou. Hou so aan.❤️❤️

11/01/2025

Brett and his best friend Benji the GSP is busy again. This is such a beautiful friendship.

05/01/2025
05/01/2025

Abby is having a ball of a time. Taking a swim with her daddy Casper Krause. Hot dog became a cool dog😉 Lindi-Nicole Crause

Casper en Lindi se Abby, sy hou baie lekker vakansie, maar hoekom nie? Sy werk ook baie hard❤️❤️❤️❤️❤️
05/01/2025

Casper en Lindi se Abby, sy hou baie lekker vakansie, maar hoekom nie? Sy werk ook baie hard❤️❤️❤️❤️❤️

05/01/2025

Beste Funomerwe familie ek wil u almal net herinner dat indien u ooit in ‘n onvoorsiene situasie beland dat u nie meer die GSP wat u by ons gekoop het kan hou nie, dat u met ons in verbinding sal tree. Ons sal help om die GSP te plaas by ‘n nuwe gesin. Moet asb nooit u Gsp na die DBV neem nie as ons moet sal ons hom of haar tydelik huisves totdat ons ‘n nuwe huis kry. Dit moet ‘n Funomerwe GSP wees. Vriendelike groete. Riaan van der Merwe.

Dit is te lekker in die Funomerwe huis. Ons 4 been kinders is baie gelukkig en natuurlik baie bederf🤣🤣🤣🤣🤣 maar ons love ...
05/01/2025

Dit is te lekker in die Funomerwe huis. Ons 4 been kinders is baie gelukkig en natuurlik baie bederf🤣🤣🤣🤣🤣 maar ons love hulle.

Casper en Lindi se Abby het gevra ons moet vir almal sè “voorspoedige nuwe jaar” hulle hou lekker see vakansie. Geniet d...
01/01/2025

Casper en Lindi se Abby het gevra ons moet vir almal sè “voorspoedige nuwe jaar” hulle hou lekker see vakansie. Geniet dit julle.

Big shout out to my newest top fans! 💎Chrisna-Marié van Lochem, Corjan Mulder, Sone Kellerman Van Dyk
26/12/2024

Big shout out to my newest top fans! 💎

Chrisna-Marié van Lochem, Corjan Mulder, Sone Kellerman Van Dyk

Casper, Lindie en Abby wens die Funomerwe GSP familie ‘n geseënde kerfees toe. Baie dankie julle drie. Vir julle ook. Ab...
26/12/2024

Casper, Lindie en Abby wens die Funomerwe GSP familie ‘n geseënde kerfees toe. Baie dankie julle drie. Vir julle ook. Abby weer pragtig soos altyd.

Abby is so well trained, she has the full package now. She has the looks and the brains😉😉🤗. She is now classified as a s...
15/12/2024

Abby is so well trained, she has the full package now. She has the looks and the brains😉😉🤗. She is now classified as a service doggie. We are extremely proud of her. You go Abby.

The Chinese police is making use of Pointers on their Airports. This is lovely to see. They are used as tracking and sni...
15/12/2024

The Chinese police is making use of Pointers on their Airports. This is lovely to see. They are used as tracking and sniffing dogs. Beautiful❤️❤️❤️❤️

24/11/2024

Dit is waaroor dit gaan vir ‘n GSP hard werk en hard speel.

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Funomerwe GSP’s posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Funomerwe GSP’s:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Pet Store/pet Service?

Share