Rani Herbs, Feeds & Toys

  • Home
  • Rani Herbs, Feeds & Toys

Rani Herbs, Feeds & Toys Rani Herbs are specially formulated Supplement Herbs for birds! No ALCOHOL in our Herbs. All 100% Natural Herbs. Parrot seeds with Herbs ( no Sunflower seeds)

Designer Parrot Toys and The Best Quality Parrot Herbal Seeds.

Asb… die is ñ bedel post! Julle weet ons bedel NOOIT maar ons kort dringend hokke. Papegaaie wat siek is stroom in! En …...
22/01/2025

Asb… die is ñ bedel post!
Julle weet ons bedel NOOIT maar ons kort dringend hokke.
Papegaaie wat siek is stroom in! En … die ou eienaars HOU die hokke wat dit is mos geld werd en ons kry die siek papegaai en dan sit ons met ñ siek papegaai en sonder ñ hok..
Mariette Zandbergh se man het nou vir ons tot die Hospitaal hokke gebou uit ou hokke uit, maar ons kort soveel meer!
Asb - enige een wat ou hokke het wat staan en roes kontak ons asb!!!
Ons sal as die hok nog “leefbaar” is dit ook laat powdercoat en aan DB Sandblasting vra vir afslag want ons is bitter desperaat!!! So desperaat ons Adoption span wil al huil met die siek papegaaie wat instroom.
Asb kontak vir Venessa Collins, Mariette, Rozanne Kotze, myself of Liana Margaritis Fourie as daar enige hokke is wat ons kan optel. Ciska Bekker by die Depot is ook op standby!
Baie baie dankie’
Vat ook asb ñ sceengrab en vra op groepe vir ons….
Ciska - +27 (65) 547-0323

Happy New Year.. Pls dont drink and drive. Your Animals won’t understand why you never came home.
31/12/2024

Happy New Year..
Pls dont drink and drive.
Your Animals won’t understand why you never came home.

A53 Swing! Even a Blind Macaw ( Zuri) can have fun on this awesome Swing!
17/12/2024

A53 Swing!
Even a Blind Macaw ( Zuri) can have fun on this awesome Swing!

Code; A53Name; Dinosaur SwingParrot; Extra LargeThis Swing is for the Dinosaur in your life!
17/12/2024

Code; A53
Name; Dinosaur Swing
Parrot; Extra Large

This Swing is for the Dinosaur in your life!

17/12/2024

Rattle Toy

17/12/2024

Chew fun

17/12/2024

Hours of fun

17/12/2024

The Bridge

MO 57 - for the parrot who is scared of wood and is learning to enjoy toys! MO57 destructive boredom board32cm x 20cm (1...
17/12/2024

MO 57 - for the parrot who is scared of wood and is learning to enjoy toys!

MO57 destructive boredom board
32cm x 20cm (12 sheets of cardboard)
Perfect toy for birds that love to shred paper and loves to keep the mind ( beak?) busy.

Are YOU READY?Its gonna Rain PARROTS! Come and enjoy the day with us…
29/11/2024

Are YOU READY?

Its gonna Rain PARROTS!
Come and enjoy the day with us…

29/09/2024
Approved Parrot sitters by Rani Herbs.
29/09/2024

Approved Parrot sitters by Rani Herbs.

Our Agents all over South Africa.
17/09/2024

Our Agents all over South Africa.

03/09/2024

www.tiktok.com/.laat.waai.pap

Julle kan ons nou Follow op TIK TOK.
Na baie baie groot druk vanaf die publiek het ek vandag maar geswig onder die druk en vir ons ñ Tik Tok oop gemaak.
So let the fun and games begin…

Laat Waai Papagaai - RANI 🦜🦜

STOP FEEDING KAK - Known Avain Killer Food to parrots! Sunflower seeds and Peanuts ( Parrot Mix) is killing Parrots!!!!
01/09/2024

STOP FEEDING KAK - Known Avain Killer Food to parrots!
Sunflower seeds and Peanuts ( Parrot Mix) is killing Parrots!!!!

KYK asb na my kosse - Jy sal nie BAKKE en BAKKE saad sien nie! Jy moet behoorlik SOEK tussen die “chop” vir Saad! Papega...
31/08/2024

KYK asb na my kosse - Jy sal nie BAKKE en BAKKE saad sien nie!
Jy moet behoorlik SOEK tussen die “chop” vir Saad!

Papegaaie moet ñ gebalanseerde dieet hê!
Jy kan nie NET RANI SAAD GEE EN D**K DIS OKAY NIE‼️‼️‼️

Rani eet elke dag haar Rani saad en sy gaan elke 6 maande vir toetse en haar Cholesterol en hart is 100% so as jou papegaaie hoë Cholesterol het, lê die fout by jou as eienaar, en nie by ons kosse nie!!!

Ons kan nie verantwoordelik gehou word as JY as eienaar BAKKE SAAD gee en d**k dis die maklike uitweg nie!!!
Ek het 6 papegaaie by die Depot. 4 macaws en 2 AGs. Ons gebruik EEN PAK SAAD ñ maand!!!!
Let op ook hoeveel neute en “bederfies” jy gee!!! Kaas en chips is ñ groot sondebok!!

Jy as eienaar is verantwoordelik vir jou papegaai se gesondheid en Rani Herbs, Feeds & Toys is nie!!!

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rani Herbs, Feeds & Toys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rani Herbs, Feeds & Toys:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Pet Store/pet Service?

Share

Rani Herbs

Die RANI HERBS is spesiaal geformuleer om gaai tehelp met stres/vere pluk/siektes tevoorkom/immune te boost/ gesond temaak/ ensv.. dis maande se navorsing en ons het net die beste plante/kruie/blomme/boombas wat 100% organies is in ons mengsels in gemeng.

Ons reeks bevat geen Olies soos Gliserien/olyf olie ensv nie.

Geen ALKHOL ook nieDie reeks is so geformuleer dat dit siek papegaaie se lewens kan verleng en gesond maak tot jy by ñ Avian vearts kan kom.

Dit het medisinale voordele om die papegaai se organe gesond tehou en teherstel. Asook om PYN tekan verlig. Beveg parasiete, fungusse, swamme en infeksies.