08/08/2024
Marcelle Van Heerden, en daar is jy vandag oud genoeg om te mag stem, om jou bestuurslisensie te kry, om nie meer skelm ń slukkie van mamma se alkoholiese drankie by die restaurant te steel nie... 🤭 Baie geluk met jou 18de verjaardag, Dolla! Ek en mamma is ongelooflik trots op die pragtige jong mens wat jy vandag is. Ons is baie lief vir jou ❤️. Lekker verjaar! 🎂