Fred Coetzer Racing Pigeons

  • Home
  • Fred Coetzer Racing Pigeons

Fred Coetzer Racing Pigeons This page is about racing pigeons.

11/03/2025
11/03/2025
11/03/2025
11/03/2025
Ek het hierdie rooi bont mannetjie as `n jongduif in Duitsland gekoop as `n hen, wat met sy aankoms vir ons gewys het da...
29/01/2025

Ek het hierdie rooi bont mannetjie as `n jongduif in Duitsland gekoop as `n hen, wat met sy aankoms vir ons gewys het dat die eintlik `n mannetjie is. Die manne soos JJJ James vd Linde wat al by my gekuier het kan nie glo en uitgepraat raak oor sy kwaliteit en sy kinders se hantering nie. Soos James opmerk."hulle le lepel in sy hande." Mooi bly maar mooi. Kittel se Ma Olympic Rosita is 5 x in sy stamboek. Ek verwag baie van sy kinders. Ek het in Maart 2024 die eerste keer met hom geteel en het ou ringe aangesit aangesien ons eers in Mei elke jaar nuwe ringe kry.

Dit is lekker om goeie duiwe te besit, en as hulle mooi is, is dit net `n bonus. Vettel is `n mannetjie wat gekoop was o...
29/01/2025

Dit is lekker om goeie duiwe te besit, en as hulle mooi is, is dit net `n bonus. Vettel is `n mannetjie wat gekoop was op P**a en die eerste Kittel mannetjie wat die land ingekom het. Wie sou kon voorspel dat uit hom, sy nageslag in 2024 daar 3 OLR wenners sou kom. Hier plaas ek fotos van hom en twee Kittel henne (Blouband witpunt en `n Mielie) en `n Blou bul hen (Blou Geruite) wie se kinders en agterkleinkind die OLR gewen het.

13/01/2025
05/01/2025
13/12/2024

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fred Coetzer Racing Pigeons posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Pet Store/pet Service?

Share