Paw fashion hub

Paw fashion hub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Paw fashion hub, Pet Supplies, 33 ocean Drive north, Anerley.

Winters Jassies
Rugby 🏉 jassies
Bikers 🏍️ Baadjie
Somers klere
Spesiale geleenthede
Verskeie bedjies
Bed combo's
Bandanas
Personalized Collars
Slaap klere
Japonne

15/02/2025

Geniet die kort video van die bedjies Bikers baadjie stock vir die bikerrs rally in April

Kliënt van Hibberdene se foto's van haar viervoetige kind met haar valentine klere aan.Sy lyk so mooi met haar outfit aa...
14/02/2025

Kliënt van Hibberdene se foto's van haar viervoetige kind met haar valentine klere aan.
Sy lyk so mooi met haar outfit aan 🐾

Kliënt van Hibberdene se bestelling🐾 Small valentine rokkie 🐾 Collar 🐾 Courier koste is uitgesluit
13/02/2025

Kliënt van Hibberdene se bestelling

🐾 Small valentine rokkie
🐾 Collar
🐾 Courier koste is uitgesluit

My model pas winters jassie aan
29/01/2025

My model pas winters jassie aan

Winter jassie🐾 Small 🐾 Courier koste is uitgesluit
29/01/2025

Winter jassie

🐾 Small
🐾 Courier koste is uitgesluit

Kliënt van Hibberdene se foto's van haar viervoetige kinders met hulle fancy somers klere aan 🐾🐾 Klein Abie is vandag 14...
29/01/2025

Kliënt van Hibberdene se foto's van haar viervoetige kinders met hulle fancy somers klere aan 🐾

🐾 Klein Abie is vandag 14 jaar oud.
🐾 Baie geluk Hermien met Abie se 14de verjaarsdag. Hulle lyk awesome in hulle outfits 🐾

Kliënt van Hibberdene se somers klere bestelling🐾 XSmall  R85🐾 XSmall R85🐾 Courier koste is uitgesluit🐾 Baie dankie vir ...
28/01/2025

Kliënt van Hibberdene se somers klere bestelling

🐾 XSmall R85
🐾 XSmall R85
🐾 Courier koste is uitgesluit

🐾 Baie dankie vir jou ondersteuning by P🐾w Fashion Hub

My exotic coal black Yorkie met haar somers Tutu pakkie aan
25/01/2025

My exotic coal black Yorkie met haar somers Tutu pakkie aan

2 stuk somers tutu pakkie🐾 Small 🐾 Medium 🐾 Large 🐾 XLarge 🐾 XXL 🐾 Courier koste is uitgesluit🐾 Borduurwerk koste uitges...
25/01/2025

2 stuk somers tutu pakkie

🐾 Small
🐾 Medium
🐾 Large
🐾 XLarge
🐾 XXL

🐾 Courier koste is uitgesluit
🐾 Borduurwerk koste uitgesluit

🐾 Panties 🐾 Help tefies wat op hitte is XSmall 26cm R80 Small 30cm R100 Medium 38cm R120 Large 42cm R155 Xlarge 50cm R17...
23/01/2025

🐾 Panties 🐾
Help tefies wat op hitte is

XSmall 26cm R80
Small 30cm R100
Medium 38cm R120
Large 42cm R155
Xlarge 50cm R170
XXLarge 58cm R215

Kliënt van Pinetown se bestelling🐾 2x XLarge period panties  elk🐾 Materiaal is camo canvas. 🐾 Courier koste is uitgeslui...
23/01/2025

Kliënt van Pinetown se bestelling

🐾 2x XLarge period panties elk
🐾 Materiaal is camo canvas.
🐾 Courier koste is uitgesluit

Hierdie week is net spesiale aanbiedinge 🐾 Sport 🐾Hou jy van rugby en besit jy 'n rugby trui. Wel nou kan jy vir jou vie...
21/01/2025

Hierdie week is net spesiale aanbiedinge

🐾 Sport 🐾

Hou jy van rugby en besit jy 'n rugby trui.
Wel nou kan jy vir jou viervoetige kinders ook hulle eie rugby jersey bestel.
Die rugby jassies sluit wapen van rugby spanne in bv Springbok, Bulle, Sharks, lions, Cheatahs, WP en meer

Pryse op Rugby jassies

🐾 XSmall
🐾 Small
🐾 Medium
🐾 Large
🐾 XLarge

🐾 Japon vir wanneer jou viervoetige kinders klaar gebad het🐾🐾 Borduurwerk koste ingesluit 🐾🐾 Courier koste is uitgesluit...
21/01/2025

🐾 Japon vir wanneer jou viervoetige kinders klaar gebad het🐾
🐾 Borduurwerk koste ingesluit 🐾
🐾 Courier koste is uitgesluit 🐾

🐾 XSmall
🐾 Small
🐾 Medium
🐾 Large
🐾 XLarge

My exotic coal black Yorkie met haar reënjas aan
21/01/2025

My exotic coal black Yorkie met haar reënjas aan

🐾 Reën jassies 🐾🐾 XSmall  🐾 Small 🐾 Medium 🐾 Large 🐾 XXL
21/01/2025

🐾 Reën jassies 🐾

🐾 XSmall
🐾 Small
🐾 Medium
🐾 Large
🐾 XXL

🐾 Nuwe special 🐾🐾 Bestel vandag vir jou viervoetige kinders 'n somers outfit en 'n reënjas en kry die afslag🐾 Koop 1 som...
21/01/2025

🐾 Nuwe special 🐾

🐾 Bestel vandag vir jou viervoetige kinders 'n somers outfit en 'n reënjas en kry die afslag

🐾 Koop 1 somers outfits en 'n reënjas en kry 10% afslag
🐾 Koop 2 somers outfits en 'n reënjas en kry 15% afslag
🐾 Koop 4 en meer somers outfits en kry 1 reënjas gratis

Special aanbod geldig tot die 30ste Januarie 2025 geldig

16/01/2025

Thanks for the support at His&Her's Royal Dog/Catness Supplies 🐾
Enjoy the video

Address

33 Ocean Drive North
Anerley
4230

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:29
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27744139601

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paw fashion hub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Paw fashion hub:

Videos

Share

Category