24/01/2022
Passop vir die goed my kind, jy is nog klein mans gaan jou misbruik. Passop dis al wat mamma jou vra, weet pappa gee nie om nie, maar mamma is bitter lief vir jou en wil nie hè jy moet seer of swanger raak nie. Ek is lief vir jou en jou pa. Dis hy wat mamma gelos het. Ek is bitter lief vir jou. Onthou die is 'n oop profiel so almal kan dit lees. Vra vir pappa ek wil graag met hom praat oor tannie Adel. Dankie my skat. Lief vir julle.