Von Kazandi German Shepherd Dogs

  • Home
  • Von Kazandi German Shepherd Dogs

Von Kazandi German Shepherd Dogs Breeders of top quality registered German Shepherd Dogs

02/03/2025

Rusty loves his sessions in the park with 8 other GSD’s - 4 of them are from you.
Justin

Amai von Kazandi hou lekker vakansie by die seeDankie Heidi vir mooi foto van haar
28/02/2025

Amai von Kazandi hou lekker vakansie by die see
Dankie Heidi vir mooi foto van haar

Sirius verskaf groot vreugde in ons huis. XxEmsie Viljoen
24/02/2025

Sirius verskaf groot vreugde in ons huis. Xx
Emsie Viljoen

Nova 6 maande vandag🩷Chantell Grundling
24/02/2025

Nova 6 maande vandag🩷

Chantell Grundling

The king! Rusty has the all clear to go to Park. He is getting really big - 8.5kg now.
22/02/2025

The king! Rusty has the all clear to go to Park. He is getting really big - 8.5kg now.

Dankie Walri vir die fotos van okko. Hy lyk pragtig en gelukkig🙂
21/02/2025

Dankie Walri vir die fotos van okko. Hy lyk pragtig en gelukkig🙂

S-Trajan (son of Wyatt and Xantah) Von Kazandi. Now weighing in at 14kg and a very handsome boy.James Lorimer
20/02/2025

S-Trajan (son of Wyatt and Xantah) Von Kazandi. Now weighing in at 14kg and a very handsome boy.
James Lorimer

She is our baby and is simply awesome with Iker and my two Pekingese… thanks for the two exceptional GSD’s🙏🏻🙏🏻🙌Bala
05/02/2025

She is our baby and is simply awesome with Iker and my two Pekingese… thanks for the two exceptional GSD’s🙏🏻🙏🏻🙌
Bala

Hi daar, hoop dit gaan goed😘 Gister was James Bond 7 mnd. Was weer  vandag saam boeremark toe. Hy geniet dit baie ook di...
01/02/2025

Hi daar, hoop dit gaan goed😘 Gister was James Bond 7 mnd. Was weer vandag saam boeremark toe. Hy geniet dit baie ook die puppachino
Lekker naweek
Hilly

Devon en Rex von KazandiDankie vir die mooi foto Elize
28/01/2025

Devon en Rex von Kazandi
Dankie vir die mooi foto Elize

5 maande vandag😇😇😇. sy is die lady van die huis...sy het verlede week ook met opleiding begin.Maar sy is te dierbaar.......
24/01/2025

5 maande vandag😇😇😇. sy is die lady van die huis...sy het verlede week ook met opleiding begin.
Maar sy is te dierbaar....so lief vir haar.

Rollo en Lutz ons deel die bank.  Roedolf Vorster
12/01/2025

Rollo en Lutz ons deel die bank.
Roedolf Vorster

Beautiful much adored Kasha with her snow white pearlies from Struisbaai. Hope the New Year is treating you well.
11/01/2025

Beautiful much adored Kasha with her snow white pearlies from Struisbaai. Hope the New Year is treating you well.

Some of our female pups 6 weeks old
08/01/2025

Some of our female pups 6 weeks old

Obbe von KazandiDankie Jessica vir die mooi foto
08/01/2025

Obbe von Kazandi

Dankie Jessica vir die mooi foto

Dankie Chantell Grundling vir mooi foto van Nova (4 maande oud)
24/12/2024

Dankie Chantell Grundling vir mooi foto van Nova (4 maande oud)

21/12/2024

Twee von Kazandis by die see 🌊
BESTE dag van hulle lewe.

Dankie Maryke vir die video en fotos

15/12/2024

Lady Kez swem so lekker in die water
Dankie Casper vir die video

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Von Kazandi German Shepherd Dogs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Von Kazandi German Shepherd Dogs:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Pet Store/pet Service?

Share