The Cat House NPC: 2020 / 588216 / 08 @top fans
Wag vir Dr Erm om te bel, te skryf in verband met Raven. Dit was nie ‘n goeie nagrus nie. Dis amper nooit, as jy soveel lyfies het wat moet beskerm word nie.
Please Dr Erm @Klerksdorp diere Hospitaal give us some good news 🙏
Een uit BAIE wat smeek vir daardie sagte kossies. Voertyd begin rondom 6 uur… tot nou nog 9:23: Dis nie net gooi kos neer en jaag na die volgende taak. Dis mooi kyk; wie kom eet en wie nie. Dis die vinnigste manier om die siekes van die gesondes te skein en bitter vinnig veearts planne maak. Seer bekkies van heel bekkies en so aan. Dan nog die stryd om te keer dat almal nie in daardie pouch probeer inklim nie WAT NATUURLIK ELKE KEER DIE GEVAL IS 😮💨
Ek het gister Pet Mince, een pakkie by Pick n Pay kon kry: dit het nogal goed afgegaan. Ek het Baie maar baie Somme al gedoen waar en hoe om te spaar. Dis ‘n doodloop. Alles op elke manier kom op amper dieselfde uitgawe uit.
Help my asseblief om hulle te help.
5:13 pm… mission destroy their treehouse because it just isn’t safe for them anymore. Nola fell from the top just the other day because Popeye was chasing her to the edge. It was a long fall but she landed like a lady.
Will work on something better for them another time. Imagine a real proper tree lookout… with ropes and ladders and all the rest… one day, 💭
So… na vele rustelose nagte oor mamma en babas onder die Wendy, kry ek vanoggend brainwave.
Maak toe die Wendy aan alle kante met een hoek oop wat in die kamp gedeelte. Hulle kan net kamp toe. Nêrens anders. Hulle kan nie verder seerkry of swanger raak nie. Hulle is veilig vir nou en so ook mamma.
Of ek hulle ooit sal kan mak kry, die weet ek nie.
Of ek hulle in n vanghok sal kry, weet ek nog minder. Maar ten minste weet ek hulle is hier.
Watch Holly go quiet that fish down 😮😂
Sound on
First meeting with interactive fishy toy😂😂😂
Returning from Klerksdorp Diere Hospitaal with Morticia and Casper. 😮💨
Brought Cocopop home yesterday with meds. Baytril. Nobody available to explain to me why he was off balance but will keep a close eye on him.
Dentals Meeu and Storm booked for 8 January 2025 along with Chester castration and mommy cat that moved in with babies sterilisation.
It is going to be a hell of a bill but cant be postponed.
Please don’t forget to remember The Cat House after new year celebrations has died down.
Thank you
Gifts All the way from Cape Town, because they care so much. Solomie from InsectPro S A asked me to pick something for myself and I asked for comfortable walking sandals.
Without delay she purchased and posted by courier, how awesome is that?
Super comfortable walking sandals and treats! ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️🐈❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Mooiste drie feral babas… kopseer ja, kan nie baby hulle kom nie 😔
Standing up and very loud, probably hungry going shelter home THANK TOU THANK YOU!!!!!!❤️❤️❤️❤️❤️
Standing up and very loud, probably hungry going shelter home THANK TOU THANK YOU!!!!!!❤️❤️❤️❤️❤️
Only.. our Blom isn’t here anymore