In die Bos - Perde Training

In die Bos - Perde Training Jou een stop vir alle perde behoeftes. Moet jou perd geleer word, sukkel jou perd met iets of moet h
(1)

06/03/2022

Na 5 dae het hy die 1ste keer iemand op sy rug🐴 Annarine Keyter Van Eeden

En so verwelkom ons vir Loftus by In die Bos - Perde Training. Ons sien uit na die paar weke wat voorlê - saam te werk e...
26/02/2022

En so verwelkom ons vir Loftus by In die Bos - Perde Training. Ons sien uit na die paar weke wat voorlê - saam te werk en te leer. 😁 Annarine Keyter Van Eeden

05/01/2022

Dit is n kliënt se perd 4 jarige reun, Ben. Probleme: Skop, skrikkerig en hou nie van die kleedjie nie. Na 5 weke is hy baie rustig en kan met gemak opsaal. Kan nou agtervoete optel sonder enige skop

12/10/2021

Die perd was nie klaar geleer nie. Hy het n paar maniere gehad soos weghardloop as jy hom wil vang en het nie gehou van ruiters op sy rug nie.

12/10/2021

Address

Clanwilliam

Telephone

+27718831340

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when In die Bos - Perde Training posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category


Other Clanwilliam pet stores & pet services

Show All

You may also like