15/07/2025
🚨 Bek-en-Klouseer in Kroonstad omgewing bevestig
🐄 Boere, wees paraat! ’n Positiewe geval is in ons area aangemeld. Die siekte is baie aansteeklik.
🛡️ Wat jy moet doen:
✅ Hou nuwe diere 28 dae in kwarantyn
✅ Beperk toegang tot jou plaas
✅ Ontsmet voertuie, skoene en toerusting
✅ Moenie diere verskuif nie
👀 Let op vir simptome:
🔸 Koors
🔸 Speeksel wat loop, tong uitsteek
🔸 Sere in die bek of tussen kloue
🔸 Kreupelheid
Die video wys waarvoor om op te let as jy jou diere deurkyk.
📞 Is jy onseker? Bel jou staatsveearts of kontak ons by Reitzstraat Veeartse.
Vinnige optrede red jou trop én jou beursie.