Louwvliet SA Boerperd Stoet

Louwvliet SA Boerperd Stoet Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Louwvliet SA Boerperd Stoet, Eendrag, Leandra.

Louwvliet Ligstraal sommer lief vir die kleinkinders... en die lekker kikuyu
22/01/2025

Louwvliet Ligstraal sommer lief vir die kleinkinders... en die lekker kikuyu

22/01/2025

Roedia en haar hingsvul

Nuutste aankomeling by Louwvliet familie.Hingsvul van Trompie X Roedia
22/01/2025

Nuutste aankomeling by Louwvliet familie.
Hingsvul van Trompie X Roedia

So bietjie nostalgie...Louwvliet Robyn (Carel Hancke Dolleriet X Carel Hancke Flamink)"Stamvader" van Louwvliet Stoet. F...
15/01/2025

So bietjie nostalgie...

Louwvliet Robyn
(Carel Hancke Dolleriet X Carel Hancke Flamink)

"Stamvader" van Louwvliet Stoet. Foto geneem so 1988 te Keetmanshoop, SWA

Louwvliet Ligstraal2 jaar laas gery....
24/07/2024

Louwvliet Ligstraal

2 jaar laas gery....

So paar jaar terug op die plaas Gruisfontein, Leandra, op die Hoëveld
03/01/2024

So paar jaar terug op die plaas Gruisfontein, Leandra, op die Hoëveld

03/01/2024
Louwvliet Franja op die Secunda Landbou Skou , vertoon en gery deur Danéll van Rooyen!!!
09/04/2023

Louwvliet Franja op die Secunda Landbou Skou , vertoon en gery deur Danéll van Rooyen!!!

Pragtige merrie, ou Franja!
10/02/2023

Pragtige merrie, ou Franja!

28/09/2021
R.I.P.  Louwvliet Sunette04/12/2000  - 17/08/2021Lekker ryperdUitstekende teelmerrieTeling: Louwvliet Robyn X Lang-Carel...
18/08/2021

R.I.P. Louwvliet Sunette
04/12/2000 - 17/08/2021

Lekker ryperd
Uitstekende teelmerrie

Teling:
Louwvliet Robyn X Lang-Carel Grandie

Louwvliet Rubin op sy eerste Jumping Show, Sat 6 Maart 2021 by Uplands, Witriver-Nelspruit. Ruiter is Fling Kamffer.
08/03/2021

Louwvliet Rubin op sy eerste Jumping Show, Sat 6 Maart 2021 by Uplands, Witriver-Nelspruit. Ruiter is Fling Kamffer.

Louwvliet AlfaGeb 25 Nov 2020Teling:Mahashi Inon (hings) X Louwvliet Ligstraal (merrie)
27/11/2020

Louwvliet Alfa
Geb 25 Nov 2020
Teling:
Mahashi Inon (hings) X Louwvliet Ligstraal (merrie)

n Nuweling. Louwvliet Alfa, geb 25 Nov 2020. Eerste merrievul van Louwvliet Ligstraal by die hings Mahashi Inon.
27/11/2020

n Nuweling. Louwvliet Alfa, geb 25 Nov 2020. Eerste merrievul van Louwvliet Ligstraal by die hings Mahashi Inon.

29/10/2020

Louwvliet Trompie en Louwvliet Charlotte.

Twee deelsgeteelde Boerperde met van die Pietperde in hul voorgeslagte

Nog n paar fotos van Trompie en Charlotte
29/10/2020

Nog n paar fotos van Trompie en Charlotte

04/12/2019

Dag oud hingsvul van
Mahashi Inon X Louwvliet Ligstraal,
op die plaas Heeltevrede, distrik Perdekop.
Geb 03-12-2019

So 'n paar dinge waarin ons glo by die Louwvliet SA Boerperd Stoet....
16/09/2019

So 'n paar dinge waarin ons glo by die Louwvliet SA Boerperd Stoet....

Address

Eendrag
Leandra
[email protected]

Telephone

0824654725

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Louwvliet SA Boerperd Stoet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Louwvliet SA Boerperd Stoet:

Videos

Share