Eco-Vet weekends π¨πΌβπΎ
What an exciting weekend that Willem had at EnGedi Manor! ππΌ We always enjoy getting to know YOU all and telling you more about Eco-Vet and how it can help your animals achieve their peak performance! ππ We canβt wait to see YOU at our next event ππ±
Hello Boere ππΌπ Willem is vandag by EnGedi Manor duskant Krugersdorp by Lukas Burger Boerbok se 13de Produksie veiling ππΌ
Ons is opgewonde om nuwe mense te ontmoet en jou produksie diere gesond te hou! ππ±
#EcoVetAgri #EcoVetVirJouVee #EcoVet #ProduksieDiere #natuurlikeveegesondheid
Boere, julle hoef nie langer te sukkel met lamsterftes nie! ππππΌ
As jy nog nie ons reeks videoβs van die afgelope week gekyk het nie, kyk dit nou en kry die aantwoorde wat jy soek! π₯π
Willem het waardevolle insigte gedeel oor hoekom lammers sterf en hoe hy dit kan keer met Eco-Vet se natuurlike oplossings.
Vra vir Willem as jy hulp of advies nodig het - laat ons jou help om jou kudde sterker en gesonder te maak! ππ±πͺπΌ
#EcoVetSA #EcoVetAgriSA #LamGesondheid #BoerSlim #NatuurlikeVeeGesondheid
ππ±π Boere, dis tyd om lamsterftes te keer!
In hierdie reeks het Willem gesels oor hoekom soveel lammers sterf na geboorte en hoe hy dit kan voorkom met die regte strategieΓ« en produkte.
Vandag vertel ons vir jou die Eco-Vet WEN kombinasie wat lammers die BESTE begin in die lewe gee ππ
π± Eco-Colostrum vervang en vul wanneer lammers nie genoeg biesmelk kry nie, met lewensbelangrike voedingstowwe en energie vir vroeΓ« oorlewing.
π± Eco-Heal help met pynverligting, inflammasie en spysverteringsprobleme, sodat lammers sterk en gesond groei van dag een af!
As JY ooit sukkel met lamsterftes op jou plaas, kontak vir Willem VANDAG en kry die regte natuurlike oplossings om jou lammers se kanse te verbeter πͺπΌπ±π
#EcoVetAgriSA #BoerSlim #SterkLammers #NatuurlikeVeeGesondheid #EcoHeal #Colostrum
Boere, moenie hierdie misloop nie! πππΌπ
In ons vorige video het Willem gesels oor hoekom soveel lammers sterf kort na geboorte - nou wys ons hoe jy dit kan keer π±πͺπΌ
Eco-Vet se natuurlike oplossings werk saam met die produkte wat jy reeds ken en gebruik, om jou lammers se immuniteit en oorlewingsyfer te verbeter - sonder onnodige koste en moeite!
Kyk vandag se video om te sien hoe Eco-Vet jou kan help om tyd, geld en lammers te spaar! En bly ingeskakel vir ons volgende video in die reeks waar ons nog slim oplossings met jou deel ππ
VIDEO 3/4 π₯
#EcoVetAgriSA #LamGesondheid #VeeGesondheidSA #BoerSlim #NatuurlikeVeeGesondheid
Boere, dit is skokkendβ¦.ππ
WΓͺreldwyd vrek 15-20% van lammers kort na geboorte - en die grootste rede? Te min energie om op te staan en daai belangrike melk te begin drink! π°
Willem verduidelik hoekom dit gebeur en hoe jy jou lammers se gesondheid en krag kan verbeter! ππΌ
Maar dit is net die begin! Hou aan kyk vir ons volgende video, waar ons die regte natuurlike oplossings bespreek om lamsterftes te verminder en jou kudde sterker te maak! πππ±
ππΌ Skakel in en maak seker jou lammers kry die beste begin in die lewe!
π₯ VIDEO 2/4
#EcoVetAgriSA #SterkerLammers #BoerSlim #NatuurlikeVeeGesondheid #SkaapGesondheid
π£ Moenie vanaand se video misloop nie, Boere! ππ
Wat is die hoofrede waarom lammers kort na geboorte vrek? π€
Willem breek dit vanaand om 19:00 vir ons af met ons eerste programmetjie, en vertel hoe Eco-Vet se natuurlike oplossings jou kan help om jou lammers sterker, gesonder en lewenskragtiger te hou! ππΌπ
ππ» Skakel vanaand in en leer hoe jy jou kudde se gesondheid en prestasie kan verbeter! ππ±
π₯ VIDEO 1/4
#EcoVetSA #GesondeLammers #SterkerKudde #EcoVetAgriSA #BoerSlim #NatuurlikeVeeGesondheid
π Kyk hier, Boere! ππ
2025 is hier, en Eco-Vet is reg om jou plaas se gesondheid na die volgende vlak te vat! ππΌπ Willem deel hoe Eco-Vet se natuurlike oplossings jou vee se welstand kan verbeter, antibotika kan verminder, en vleisgehalte kan verhoog - sonder skadelike newe-effekte! π±π
ππΌ Druk speel en luister hoe Eco-Vet jou sal help om gesonder, sterker diere groot te maak! πππ
#EcoVetSA #NatuurlikePlaasGesondheid #SterkerDiere #GesondeVee #SonderAntibotika
Keeping livestock healthy shouldnβt mean dealing with bouts of DIARRHEA πππ
Diarrhea can be a real set back for your animals - impacting growth, productivity, and even putting their health at serious risk βοΈ
With Eco-Diarrho, youβve got an effective solution that supports digestion and helps prevent those disruptive bouts, keeping your animals strong and healthy year-round ππΌ
Say GOODBYE to the hassle of recurring issues and let Eco-Diarrho help your herd thrive! πͺπ±
Letβs chat and make sure your animals stay in top shape without the setbacks of diarrhea ππΌ
#EcoDiarrho #LivestockHealth #FarmSmart #HealthyHerds #EcoVetAgri #FarmersChoice
Farmers, get ready! Our BIGGEST DEAL of the year is dropping tomorrow at 7am π±ππΌ
For those whoβve been waiting to see what Eco-Vet can do for your livestock, nowβs the time.
Stock up and see the difference in your animals health and performance π
Be sure to set your alarms for tomorrow at 7am and check back for your exclusive discount code thatβll make your November the best month to buy! π€
#BlackNovember #LiveStockCare #FarmDeals #EcoVetAgri #AgriInnovation
Eco-Vet Medisyne vir jou vee se gesondheid ππΌππ±
Ons liefde en ons passie is vir ons diere! πππΌπ±
Ons kon nie onself help om hierdie pragtige O-LA-LA Chianina bul te gebruik as ons agtergrond om vir JOU meer te vertel van hoe Eco-Vet medisyne jou vee se immuniteit, produktiwiteit en vrugbaarheid kan versterk πͺπΌ
Alle Eco-Vet medisyne is volledig geregistreer, veearts ontwikkel en benodig geen naalde of verkoeling nie! Hulle is selfs perfek vir noodsituasies, met βn 4 jaar raklewe π
Maak seker jy het Eco-Vet byderhand sodat jou vee so sterk so hierdie bul kan wees! π¨πΌββοΈπ±
Gesels met Willem Van Heerden vandag ππΌ
#agriculturesouthafrica #AgriculturalInnovation #farmersweekly #agriculture #farming #farminglife #farmcaremadeeasy #NampoAlfa #Chianina #EcoVetAgri #EcoVetForYourAnimals
Eco-Fear vir jou gespanne diere! π±
Het jy hierdie gesien?! π
Die bul het virseker almal se aandag getrek en ons verstaan hoekom, hy is so indrukwekkend! ππΌ
In sulke skou omstandighede kan jou diere baie gespanne word omdat daar baie is wat aangaan en baie geraas. Maar dit is waar Eco-Fear inkom om jou diere kalm, maar gefokus te hou! πͺπΌ
Kontak gerus vir Willem Van Heerden om uit te vind hoe om julle vee reg te kry vir jou volgende skou of veiling! ππ± #NampoAlfa #farmcaremadeeasy #AgriculturalInnovation #agriculturesouthafrica #Ecovet #Nampo #farmersweekly