NBT Chihuahua's

NBT Chihuahua's We are breeders of Smooth and Longcoat Chihuahuas.

18/10/2024
🚨🚨Pup-date on our little winter babies🚨🚨These little Chunky babaies are doing super well! They are growing, eating and n...
01/07/2024

🚨🚨Pup-date on our little winter babies🚨🚨

These little Chunky babaies are doing super well! They are growing, eating and now starting to look like little cows!🐮🐮

Boy @ 297g and Girl @ 402g. (They are only 1 week old!🙈)

They are not available for booking yet as they might have longcoats. So we are waiting for the fluff to floof🤭.

For more info contact Bianca via Whatsapp 076 783 1219

Bianca En Nick Terreblanche

NOODHULPTAS vir HONDE Die heel eerste en belangrikste items om aan te skaf is: 1.Geaktiveerde koolstof2.Allergex pille3....
13/02/2023

NOODHULPTAS vir HONDE

Die heel eerste en belangrikste items om aan te skaf is:

1.Geaktiveerde koolstof
2.Allergex pille
3.Liquid paraffin
4.Valoid setpille
5.Skoon spuit
6.Lennon se Staaldruppels
7. Lennon se Jamaika Gemmer.
8.Curatex salf
9.Soetolie
10.10% Peroxide

Volledige tas:

1.BRAKING: - Valoid pediatriese setpille werk die heel beste om braking te stop/te behandel. (Mens koop dit sommer by enige mensapteek)

2.DIAREE: - kan baie suksesvol behandel word met Norotrim tablette. Ondersteunend kan Pectrolyte (mensapteek)gegee word om dehidrasie te voorkom.

3.GIF NOODBEHANDELING: -Geaktiveerde koolstof pille (activated charcoal) - wat jy by enige apteek kan koop, om gif te absorbeer
(Gee eers seepwater om te braak; Hou aan elektroliete gee dat jou dier nie ontwater (dehidreer) nie!!!)

4.2 STEP GIF: (aldicarb) - ’n Teenmiddel vir vergiftiging, van veral two-step is Atropien inspuiting. Doen altyd eerste die noodbehandeling (wat Lennon se Staaldruppels en geaktiveerde koolstof insluit)!!!!

5.ROTTEGIF: - Vitamien K inspuiting OF Vitamien K1 tablette wanneer troeteldiere rottegif ingekry het. Doen eers die noodbehandeling - geaktiveerde koolstof en soms ook Lennon se Staaldruppels!

6.SLANGE: - Octin oogdruppels - vir kobraspoeg - was goed uit met water en gebruik
(Vir slangspoeg in die oë werk urine die heel beste)

7.VITAMIEN AANVULLING: - Protexin poeier; Liquid Blue; Efazol of Pet tab forte (in tabletvorm) is uitstekende multi-vitamien aanvullings. Indien ‘n inspuitbare vitamien aanvulling verkies word is Rucenta se Vitamiene B Co inspuiting.

8.ONTWATERING: - Vir die behandeling/ voorkoming van dehidrasie kan Darrows Solution aan die troeteldier gegee word of oranje Energade of Kem o Dene ook gebruik, maar gee ook elektroliete in - 9 gram sout op 'n liter gekookte afgekoelde water met bietjie Marmite in óf oranje energade

9.WONDE: - Friars balsem Skoonmaak van WONDE - F10 of peroksied of gewone soutwater, 9 gram op n liter.

10.KATGRIEP: - Vir die behandeling van Parvo is die mondelingse toediening van elektroliete(soos Darrows Solution) en ‘n antibiotikum in die vorm van Norotrim tablette/Cosumix Plus in die meeste baie doeltreffend. Veearts toe is n moet.
11.ABORSIE: - Die inspuiting wat ‘n gedekte teef kan kry om ‘n ongewenste swangerskap te beeindig is ook ongelukkig net verkrygbaar deur ‘n veearts.

12.VLOOIE en BOSLUISE: op honde/ katte) Fiprotec(opgietmiddel vir vlooie en bosluise op honde/katte) werk uitstekend vir oor-infeksies wat meestal veroorsaak word deur myte in die oor.

13.SEER OË: - moet Vit A aanvullings kry en met rooibostee en die teesakkie skoongemaak word en kan ook baie doeltreffend behandel word met die mastitis buise vir koeie soos bv Curaclox DC (Dry Cow).

14.PYNMIDDELS: -Ongelukkig is al die pynmiddels ook Rymadil geskeduleerd en kan net verkry word vanaf ‘n veearts. Moet nie lukraak sonder die goedkeuring van 'n veearts toegedien word nie.

15.Termometer: vir die meet van koors.

16.OM EETLUS te stimuleer: - Wit griekse jogurt en Protexin om die mikrobes in die maag te stimuleer om honger te word. Nutrostim is ‘n hoë calorie gel wat uitstekende resultate lewer.

17.TOPIKALE wonde op HONDE EN KATTE: F10 salf en ook ROU heuning, om die bakterieë wat suurstofafhanklik is te dood. Engemycin wond sproei is ‘n baie goeie antibiotika in sproei vorm.

18.HOES: - Rou Heuning Kennelcough word baie suksesvol behandel met Doxydog tablette.

19.BLAASINFEKSIE: kan opgeklaar word deur Citrosoda of Norotrim tablette te gee.

20.WONDE: - Curatex; Bactroban; F10 salf; Friars Balsem; ROU Heuning.
(Avert Bitter Solution - dis erg bitter en weer diere af om te kou/te lek aan wonde/sere).

21.HARDLYWIGHEID: -Laxapet /Animalax of APTEKERS parafien.

22.BRAKING: by Yorkies -Clopamonstroop.

23.SKOK & ANGS: -Rescue Remedy pilletjies of Calmeze. Allergex en ook Phenergan, veral by die skiet van klappers en ook vrees om in n kar te ry.

24.KALMEERMIDDELS & ALLERGIEË: - Allergex stroop of pille. Indien die diere ‘n allergiese uitslag het kan Allergex mondelings toegedien word en Caladryl lotion topikaal aangewend word.(Beide verkrygbaar van die naaste mens apteek) meeste kalmeermiddels vir troeteldiere is net deur ‘n veearts verkrygbaar, maar jy kan Calmeze; Rescue drops of Allergex gee afhangende van die dier se grootte.

25.MANGELONTSTEKING: -Tonsilla is wonderlik.

26.NAARHEID: - Valoid setpille - gewone valoid maar in verhouding met gewig!
Hoeveelheid - baie klein hondjies - net 'n kwart pil; hondjies tot met met 20 kg - halwe pil
meer as dit 20kg - 1 pil.

27.MAAGPYN/KRAMPE: Lennon se Jamaıca Gemmer.

28.ONTSMETTING: van huis en erf - F10 ontsmettingsmiddel.
29.SPUITE: - Jy moet 'n inspuiting hê van waarmee jy vloeistof kan toedien.

30.UITWENDIGE sowel as INWENDIGE BLOEDING: - Lennon se Staaldruppels

31.ORE: - Soetolie; Oticleen; Otomax

Dankie
Pierre van Niekerk

🌟Puppy Update!!🌟🐾🐾Die mannetjie het nog nie n naam nie.... maar... CUTENESS OVERLOAD!!!🐾🐾🚨SOLD🚨NBT Chihuahua's
08/01/2023

🌟Puppy Update!!🌟

🐾🐾Die mannetjie het nog nie n naam nie.... maar... CUTENESS OVERLOAD!!!🐾🐾

🚨SOLD🚨
NBT Chihuahua's

🌟Puppy update!!🌟🚀Morné🚀🚨Sold!🚨NBT Chihuahua's
08/01/2023

🌟Puppy update!!🌟

🚀Morné🚀

🚨Sold!🚨
NBT Chihuahua's

🌟Puppy update!!🌟🎀Zoekie.🎀🚨SOLD🚨NBT Chihuahua's
08/01/2023

🌟Puppy update!!🌟

🎀Zoekie.🎀

🚨SOLD🚨
NBT Chihuahua's

Happy 2023 to all our followers!May this one be the very best yet!Chihuahua love Bianca En Nick Terreblanche
01/01/2023

Happy 2023 to all our followers!

May this one be the very best yet!

Chihuahua love
Bianca En Nick Terreblanche

🚨🚨Photo Time🚨🚨Hierdie swart en wit afdrukkies is net te mooi vir woorde. Ek kan nie wag om oulike fotos te neem nie.. Hi...
27/12/2022

🚨🚨Photo Time🚨🚨

Hierdie swart en wit afdrukkies is net te mooi vir woorde. Ek kan nie wag om oulike fotos te neem nie..

Hierdie "vashou fotos" moet maar die week doen. Volgende week neem ons cuties 🤭

🐾Foto 1 Reun ~ baie klein Longcoat. (Bespreuk)

🐾Foto 2 Reun ~ Longcoat. (Beskikbaar vir bespreuking)

🐾Foto 3 Teefie ~ Smooth coat. (Beskikbaar vir bespreuking)

🐾Foto 4 Reun ~ Smooth coat. ( Beskikbaar vir bespreuking)

Babas sal reg wees vir hulle nuwe huise 1 Februarie 2023.

Geen baba sal "terug gehou" word sonder n 50% deposito nie.

Babas sal ingeent, 3x ontwurm en gerigestreer by SA Canine wees wannner hulle huistoe gaan. Elke baba kry ook n bederf pakkie saam huistoe.

Vir meer inligting.
Kontak Bianca En Nick Terreblanche op 076 783 1219. Verkieslik Whatsapp omdat die netwerk in ons omgewing vreeslik swak is.

Besoeke om na die babas te kom kyk kan gereel word van af 5 Januarie 2023.

What keeps me going after a long night??...Coffee in my favorite cup..... and..... these cuties.... Mommy and babies had...
15/12/2022

What keeps me going after a long night??...

Coffee in my favorite cup..... and..... these cuties....

Mommy and babies had a good night, this is all still very new to her.... but she is superstar!

Also new to me is these teeny tiny babies. Im used to big fat babies weighing arround 180g at birth and these cuties are arround 80g..

For those waiting on if they will be Longcoat, we will know in about 2 weeks🤭 (cant wait)

For bookings and more info please Whatsapp me on 076 783 1219. (Whatsapp is the best option as signal is way to bad for actual calls)

🐾🐾🐾🐾🐾🐾🐾
Bianca En Nick Terreblanche

🚨🚨HOMEMADE DOGGY TOOTHPASTE 🚨🚨(ATTEMPT AS OWN RISK) 😉🤭So van tyd tot tyd begin ons hondjies se bekkies stink... mens kry...
01/12/2022

🚨🚨HOMEMADE DOGGY TOOTHPASTE 🚨🚨

(ATTEMPT AS OWN RISK) 😉🤭

So van tyd tot tyd begin ons hondjies se bekkies stink... mens kry allerande honde tandepastas en ek weet eerlikwaar nie of dit werk nie..

Hier is n resep vir diegene wat braaf genoeg is om hulle vuurvretertjie se tandjies te borsel.. Ek moet bieg en sê dat ek veel eerder die veearts betaal om dit te doen... want.... "HULLE BYT SEER"

How to make homemade dog toothpaste🪥🪥

To make this recipe, you will need a food processor to blend the ingredients together well. You will also need a container with a lid to store it.

• 4 tablespoons baking soda

• ¼ cup coconut oil

• 1 tablespoon beef bone broth

• 6-8 large mint leaves

• Airtight container

Homemade dog toothpaste directions

Add all the ingredients to a food processor and set to puree. Pulse 5-6 times until mint leaves are broken up and contents are well blended.

Spoon mixture into an airtight container. Use a dime-size amount to brush your dogs teeth. Toothpaste will keep fresh for up to 3 weeks.

Ek d**k tog dat sou die hondjies nie van die borsel gedeelte hou nie, jy dalk van die mengsel op jou vinger kan sit en in hulle mondjies smeer on te help met die asempies...

Hoop almal se vingers oorleef die tandeborsel sessies, dit is tog so bitter belangrik dat ons hondjies te tande gesond is... en as joune 🐶 ook byt🤭 probeer om eenkeer n jaar n afspraak by jou veearts te maak sodat hulle daardie tandjies mooi kan behandel en skoon maak.

Tande borsel gaan nodig wees na al die kers bederfies!

Chihuahua groete.
🐾Nick & Bianca🐾

🚨🚨Tips for walking your dog this summer🚨🚨🚨Be Smart About Timing⏰️⏰️ Time your daily walks so that you avoid the midday h...
30/11/2022

🚨🚨Tips for walking your dog this summer🚨🚨

🚨Be Smart About Timing⏰️⏰️


Time your daily walks so that you avoid the midday heat. No matter how hot it gets in the summer, you’re likely to find some relief if you walk your dog before 9 a.m. or after 6 p.m. By avoiding the peak sun hours, you’re missing the hottest part of the day, when the sun is directly overhead. Dogs with dark fur, like black Labs, are more likely to feel the effects of walking in midday sun since black absorbs heat, so taking advantage of off-hours will keep everyone happy.

🚨Find the Shade🌳🌳


Four-season dog walkers understand that the warmth of the sun can make or break a stroll. In winter, it helps to seek out the sunny side of the street, and in summer, opting for the shady side helps to keep walks tolerable. Remember that the shifting sun throughout the day will impact what part of the sidewalk is in the shade and what isn’t. A tree-lined street can become just as steamy as the middle of a parking lot if you don’t time your walk correctly.

🚨Bring Water🥤🥤


Your dog will probably need hydration breaks during summer walks, so bring a dog-specific water bottle or bowl for him that’s easy for you to carry and for him to drink from. Many dogs are suspicious of novel water receptacles at first, so it helps to introduce the bowl or bottle at home before you go out. Give your dog ample opportunity to familiarize himself with the mechanics of it before you try to use it in the literal heat of the moment.

🚨Beware of Hot Surfaces🌞🌞


Because dogs are closer to the ground, they’re more susceptible to the warmth radiating from hot surfaces. Try to stay on the sidewalk instead of the street, or better yet, a grassy path, when you walk. Keep in mind that the heat coming from black asphalt can be dangerous for dogs’ paws, and contact with hot surfaces can lead to pad burns. To test just how hot the pavement is, rest your hand on it. If it feels intolerable to you for longer than a few seconds, it’s probably going to feel just as bad on your dog’s feet.

🚨Be Careful with Flat-Faced Dogs🐽🐽


Brachycephalic breeds with pushed-in faces, like Pugs, French Bulldogs, English Bulldogs, and Boston Terriers, are particularly at risk for overheating on hot days. Their unique anatomy, which includes pinched nostrils and a narrow windpipe, makes it difficult for these types of dogs to cool themselves through panting, Moore says. Pet parents with brachycephalic breeds need to be particularly careful in hot weather.

🚨Pace Yourself👣👣


Even if you and your dog normally walk at top speeds, it’s important to slow down on hot and humid days. A leisurely stroll might feel like you’re depriving your dog of exercise, but most dogs enjoy the opportunity to sniff their way through the neighborhood at a slower speed. Plus, allowing your dog to take time to smell the mailboxes provides mental exercise, a much-needed but often overlooked type of stimulation.

🚨Hit the Pause Button🧘🏼‍♀️🧘🏼‍♂️


Many dogs instinctively know when it’s time to chill out during a walk, and will move toward a shady patch beneath a tree for a brief rest, while others keep moving even though their tongues are nearly touching the ground. It’s a good idea for both ends of the leash to find cool resting points beneath trees along your route for mandatory timeouts. Encourage your dog to stretch out on the grass for a few minutes, and when you’re both ready, continue at a leisurely pace, and then head home for a big drink of water.

🚨Stay save, hydrated and enjoy the summer with your companion🚨

🐾🐾Nick & Bianca🐾🐾

28/11/2022

🚨🚨 AANKONDIGING🚨🚨

Ons hier by NBT CHIHUAHUA'S het goed ged**k om vir die volgende paar dae/weke tips, tricks en resepte te deel..

Goedjies wat vir ons help in die warm Suid-Afrikaanse somer.

Resepte vir bederfies, wat ook sal help om oms troetel diere af te koel en dan sommer net BEDERFIES.

Tips vir die donderweer wat saam die somer gaan en ook die vuurwerke wat saam die fees seisoen loop.

Dit is ons as eienaars, mammas en pappas van hierdie klein diertjies se plig om hulle veilig en gesond te hou.

Van die goed het ek al gedeel in die verlede maar ek d**k hoe meer ons mekaar bewus maak van hoe om dinge te hanteer hoe makliker gaan dit wees as ons in n situasie is.

Indien daar "tips en tricks" of selfs resepte is wat ek nie deel nie maar julle gebruik en werk, voel asb vry om te deel.

Chihuahua Groete
Nick & Bianca Terreblanche🐾🐾🐾🐾

Omdat al die koekie panne klaar ingepak is, kan ons nie "peanut treats" maak nie.... So... die kinders moet maar gelukki...
27/11/2022

Omdat al die koekie panne klaar ingepak is, kan ons nie "peanut treats" maak nie....

So... die kinders moet maar gelukkig wees met winkel koekies....🤭

Beeno puppy koekies is maar ons go to omdat die koekies effe kleiner is en ook bietjie sagter. So dis nie n gesukkel nie. Die kleiner pakkies is iets nuut so ons sal sien of dit vanaand n treffer is of nie... Weer eens is dit die puppy ouderdom treats wat ons koop omdat dit sag is... ny hondjies is maar lui om te kou..

🚨🚨News alert🚨🚨We are EXPECTING babies next month!!!Dame: Lady BellaTrix of NBT Chihuahua's (Blue and Fawn Smooth coat)An...
19/11/2022

🚨🚨News alert🚨🚨

We are EXPECTING babies next month!!!

Dame: Lady BellaTrix of NBT Chihuahua's
(Blue and Fawn Smooth coat)

And

Sire: Sir Tequita Gizmo
(White and Black Tri Color Longcoat)

Expected due date: 15-12-2022.

We will keep everyone updated in the next 4 weeks!!

🐾Bianca Terreblanche 🐾
076 783 1219

Pragtige Juno is uiteindelik tuis  en het sommer klaar n uitstappie strand toe geniet!
17/11/2022

Pragtige Juno is uiteindelik tuis en het sommer klaar n uitstappie strand toe geniet!

Pragtige Clyde!
17/11/2022

Pragtige Clyde!

Our babies.
13/11/2022

Our babies.

Address

5 Sonneblom Straat
Meyerton
1961

Telephone

+27767831219

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NBT Chihuahua's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to NBT Chihuahua's:

Share

Category


Other Pet Breeders in Meyerton

Show All