Lani's Boston Terriers

Lani's Boston Terriers Stay updates when the next Bostin terrier puppies will be available
We are not registered breeders.

15/02/2024

Ons het nog net die boetietjie oor.

06/02/2024
Kyk hoe groot en oulik word ons 3 babas....spekvet en gesond.Bespreek vroegtydig jou baba2 tefies en 1 reuntjie beskikba...
24/01/2024

Kyk hoe groot en oulik word ons 3 babas....spekvet en gesond.
Bespreek vroegtydig jou baba
2 tefies en 1 reuntjie beskikbaar
Elanie

Ons het 3 pragtige babas 2 tefies en 1 reuntjieGebore 11 Januarie 2024 beskikbaar vanaf 20 Februarie 2024
15/01/2024

Ons het 3 pragtige babas
2 tefies en 1 reuntjie
Gebore 11 Januarie 2024 beskikbaar vanaf 20 Februarie 2024

Lani's Boston Terriers tefie te koopSys dadelik beskikbaarElanie082 6141 282
17/08/2023

Lani's Boston Terriers tefie te koop
Sys dadelik beskikbaar
Elanie
082 6141 282

Lani's Boston Terriers reuntjie te koopHys gereed om sg nuwe families te ontmoetKontak my gerusElanie082 6141 282
17/08/2023

Lani's Boston Terriers reuntjie te koop
Hys gereed om sg nuwe families te ontmoet
Kontak my gerus
Elanie
082 6141 282

Nog net 1 babatjie beskikbaar....Boetie no 2Hy is 26 Mei gereed vir sy nuwe familie.082 6141 282 Elanie
06/05/2023

Nog net 1 babatjie beskikbaar....
Boetie no 2
Hy is 26 Mei gereed vir sy nuwe familie.
082 6141 282
Elanie

Ons pragtige 6 babas is vandag gebore.2 tefies4 reuntjiesOor 6 weke - 26 Mei 2023
14/04/2023

Ons pragtige 6 babas is vandag gebore.
2 tefies
4 reuntjies
Oor 6 weke - 26 Mei 2023

29/03/2023

Hou ons blad dop!!!!!

Ons verwag einde April nuwe babas
Onthou om vroegtydig jou baba Lani's Boston Terriers te boek

29/03/2023

Kyk net hoe oulik het sy geword.
Gesonde baba

18/02/2023

Kyk net hoe oulik is die gesiggie....Dina jys pragtig

Kyk hoe pragtig is liefste Dina....
16/02/2023

Kyk hoe pragtig is liefste Dina....

16/02/2023

Dis in hulle gene - trampoline spring...pappa Vista d**k ook ons trampoline is spesiaal vir hom gekoop, die seuns moet stilletjies gaan spring as hulle so der Vista wil spring.....

.se.dogtertjie

Ons babas by hulle nuwe families.Geniet hulle
16/02/2023

Ons babas by hulle nuwe families.
Geniet hulle

Kyk hoe groot en mooi het die vorige babas geword....julle is te pragtig.
16/02/2023

Kyk hoe groot en mooi het die vorige babas geword....julle is te pragtig.

Pragtige Boston terrier babas te koopR3700Beskikbaar vanaf 17 Februarie
12/02/2023

Pragtige Boston terrier babas te koop
R3700
Beskikbaar vanaf 17 Februarie

Ons het 3 pragtige babas by ons Boston familie verwelkom die 7de Januarie.Kontak Elanie 082 6141 282 as jy belangstel in...
13/01/2023

Ons het 3 pragtige babas by ons Boston familie verwelkom die 7de Januarie.
Kontak Elanie 082 6141 282 as jy belangstel in een van hierdie cute gesiggies

SnoeeeeeeesigLiefdevolle, kinder vriendelike hondjies.Enige kinder hartjie se beste maatjie.
31/08/2022

Snoeeeeeeesig

Liefdevolle, kinder vriendelike hondjies.
Enige kinder hartjie se beste maatjie.

Die kleinste Baba van die werpsel, kyk net hoe handsome het hy geword......
31/08/2022

Die kleinste Baba van die werpsel, kyk net hoe handsome het hy geword......

Kyk hoe pragtig word ons babas.Hou ons blad dop vir die volgende pragtige gesiggies.
31/08/2022

Kyk hoe pragtig word ons babas.

Hou ons blad dop vir die volgende pragtige gesiggies.

14/08/2022

n Dierbare oupa en ouma het n oulike kleinkind se hart baie gelukkig gemaak.
Geniet jou nuwe maaitjie, hoop julle 2 gaan ure se pret hê.

Ooooooo eks moeg....
13/08/2022

Ooooooo eks moeg....

12/08/2022

Klein maar bang vir niks wat grooter is sy nie.

N paar van ons babas by hulle nuwe families.Geniet julle babas baie en mag hulle vir julle BAIE VREUGDE bring.
12/08/2022

N paar van ons babas by hulle nuwe families.
Geniet julle babas baie en mag hulle vir julle BAIE VREUGDE bring.

04/08/2022

Die pragtige babas tefies is 5weke oud

26/07/2022

3weke oud

Kontak ons 0826141282

Address

Modimolle
0510

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lani's Boston Terriers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share

Category

Nearby pet stores & pet services


Other Pet Services in Modimolle

Show All

You may also like