Hawequa Meat & Game Processing

Hawequa Meat & Game Processing Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hawequa Meat & Game Processing, Daljosafat, Paarl.

Vergemaklikte aflaaigeriewe om die jagters vinniger weer op die pad & by die huis te kry
19/06/2024

Vergemaklikte aflaaigeriewe om die jagters vinniger weer op die pad & by die huis te kry

09/11/2023
Ons Baie opgewonde oor ons nuwe avontuur met hierdie prag Bokke!!!Top Genetika van Mega Springbuck!!!
09/11/2023

Ons Baie opgewonde oor ons nuwe avontuur met hierdie prag Bokke!!!
Top Genetika van Mega Springbuck!!!

Hierdie Prag vleis word vroeg volgende week verwerk.Daar darem min dinge so lekker soos Geel Vet Biltong!!!Kontak gerus ...
08/11/2023

Hierdie Prag vleis word vroeg volgende week verwerk.Daar darem min dinge so lekker soos Geel Vet Biltong!!!Kontak gerus vir prys
Wilhelm Buhr
083 393 1617

Vir die looi van velle, taxidermie en montering
26/05/2023

Vir die looi van velle, taxidermie en montering

Game skin tanning and taxidermyGame skin tanning and taxidermy is not only an art it is the also a way of life - a South African Tradition. The owner and employees of Game Skin take pride in many years of service to the South African and International Hunting community. Our state of the art faciliti...

2023 se pryslys is uit & daar is al heelwat besprekings gemaak vir die komende seisoen.Ons het aanpassings gemaak aan di...
18/03/2023

2023 se pryslys is uit & daar is al heelwat besprekings gemaak vir die komende seisoen.

Ons het aanpassings gemaak aan die fasiliteit om die aflaai te vergemaklik en koelkas spasie optimaal te kan benut.

Ons sien uit daarna om weer druk besig te wees en n kwaliteit produk aan julle te lewer

23/02/2023

Pryslys is uit vir 2023 seisoen.Maak Kontak indien dienste benodig.

Nuwe Rail sisteem om dinge vir almal te vergemaklik.Jagtyd is om die draai.Skakel gerus vir n pryslys vir verwerking van...
16/02/2023

Nuwe Rail sisteem om dinge vir almal te vergemaklik.
Jagtyd is om die draai.
Skakel gerus vir n pryslys vir verwerking van jou Wild

09/09/2022

So leer ek iets wat ek nie geweet het nie ...

Die potjiekos potte se ringe ... Wat die doel daarvan is.

Ek neem byvoorbeeld n Nommer 3 pot ... As jy kos maak tot by die 1ste ring, dan is dit genoeg vir 3 mense ... As jy maak tot 2de ring, reg vir 6 mense ... 3de ring, reg vir 9 mense ... 4de ring, reg vir 12 mense

Nommer 3 pot

Ring 1 ... 3
Ring 2 ... 6
Ring 3 ... 9
Ring 4 ... 12

Nommer 4 Pot
Ring 1 ... 4
Ring 2 ... 8
Ring 3 ... 12
Ring 4 ... 16

Nommer 6 Pot
Ring 1 ... 6
Ring 2 ... 12
Ring 3 ... 18
Ring 4 ... 24

Nommer 12 Pot
Ring 1 ... 12
Ring 2 ... 24
Ring 3 ... 36
Ring 4 ... 48

So kan mens met elke pot maklik uitwerk.

31/07/2022
Hartseer storie
03/07/2022

Hartseer storie

Aflaai & reguit koelkamer toe
19/05/2022

Aflaai & reguit koelkamer toe

17/05/2022
1ste jag-2022
17/05/2022

1ste jag-2022

2022 seisoen, ons is reg vir jou!
17/05/2022

2022 seisoen, ons is reg vir jou!

Address

Daljosafat
Paarl
7645

Telephone

+27 83 393 1617

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hawequa Meat & Game Processing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hawequa Meat & Game Processing:

Videos

Share