Puppy Rescue
Baie honger baba hondjies.
👇
'n Besige dag vir ons Rustplaas volunteers wat hierdie 4 baba hondjies vandag gehelp red het. Hulle was bietjie gebad, gevoer en pensies gevryf. Ons soek nog na die ma en sal uitkyk vir haar in die komende dae. Maar intussen gaan ons die hondjies met die bottel moet voer elke paar ure. 🍼🐶
Enige donasies welkom vir Puppy melk of hulp om hulle te help grootmaak, of vaste puppy kos vir die toekoms. 🙏 Dan as hulle oud genoeg is sal ons goeie huise vir hulle moet vind.
DONASIES:
Rustplaas Dog Shelter
Absa Spaar Rekening
Rek nr.: 9203 1507 34
Tak kode: 632005
Verwysing: Puppies