Zambili Yorkies

Zambili Yorkies The Yorkshire Terrier is suitable for people of all ages, with or without children, but children do need to be supervised around this small dog.
(2)

The most important issue when considering owning a Yorkshire Terrier is whether you have adequate time to look Whilst they can be mischievous at times, with a little training, a dog can become a trusting, affectionate companion. If you have your heart set on getting a dog, you should ensure you buy from a caring home and that the dog you choose is healthy and of good temperament. ZAMBILI YORKIES o

ffers years of experience in breeding healthy Yorkies of all sizes The puppies here love to explore their surroundings, play and socialise with the other dogs and visitors. If you’ve never owned a dog before, we’ll be happy to advise you on everything you’ll need to ensure the first days and weeks go as smoothly as possible. We can advise you on everything from nutrition to healthcare. To learn more about the Yorkies we have here, get in touch today. We hope to hear from you soon.

Wonderlik 🙌 om te sien Carlo is weer aan die gang na sy slegte ondervinding. Kan hom regtig aanbeveel baie goeie diens.H...
06/09/2024

Wonderlik 🙌 om te sien Carlo is weer aan die gang na sy slegte ondervinding.
Kan hom regtig aanbeveel baie goeie diens.
Hy het die passie en weet hoe om met die klein lyfies te werk.
Baie netjies en skoon kratte. Hy hou jou ophoogte van hoe sy roete vorder.

Ons wag om te gaan slaap. Is nou moeg gewerk na die lang dag. Kom is nou tyd om te gaan piepie en te gaan slaap 😅🤣🐾❤️🤗
18/08/2024

Ons wag om te gaan slaap.
Is nou moeg gewerk na die lang dag.
Kom is nou tyd om te gaan piepie en te gaan slaap 😅🤣🐾❤️🤗

Is baie lekker om sulke fotos te kry.Gelukkige kinders by hulle ouers. Dankie vir my pragtige fotos.
02/08/2024

Is baie lekker om sulke fotos te kry.
Gelukkige kinders by hulle ouers.
Dankie vir my pragtige fotos.

01/08/2024
Was vandag in Beeld koerant.Het Chleo nog nie gekry nie !
01/08/2024

Was vandag in Beeld koerant.
Het Chleo nog nie gekry nie !

Kontak asb vir Nadia as julle kan help met  Chloë .
29/07/2024

Kontak asb vir Nadia as julle kan help met Chloë .

Ag ek wys net hoe pragtig lyk An3 se  Gogga.Maja is 14 weke oud en weeg 890g. Lekker vet maar klein Baba. Sy is klaar ge...
27/07/2024

Ag ek wys net hoe pragtig lyk An3 se Gogga.
Maja is 14 weke oud en weeg 890g. Lekker vet maar klein Baba.
Sy is klaar gelief in An3 se hart.
Leandre Aurora's Yorkshire Terriers baie dankie vir my kind se blessing.
Hannelie de Villiers. 🐾❤️🤗

Onica en Nancy is vandag na hulle Mamma toe. Leandre Aurora's Yorkshire Terriers  geniet hulle . Jy besit nou my hele ha...
27/07/2024

Onica en Nancy is vandag na hulle Mamma toe.
Leandre Aurora's Yorkshire Terriers geniet hulle . Jy besit nou my hele hart.

Kai baie happy in sy tent.Mamma sit net my naam op die tent. Niemand gaan hom steel nie is myne 😅🤣
14/07/2024

Kai baie happy in sy tent.
Mamma sit net my naam op die tent. Niemand gaan hom steel nie is myne 😅🤣

14/07/2024

Mamma hulle het my gister gedoop hier by ouma.
My naam is Kai en ek is dol gelukkig .
My sussie kan my nie ore aansit nie want, ek is ook slim soos sy.
Geniet hom hy is so vriendelik. 😅🥳❤️

So het die tyd gekom om nou te groet. Hierdie pragtige lyfie gaan huis toe vanmiddag.  Sal jou altyd onthou en jy gaan b...
13/07/2024

So het die tyd gekom om nou te groet.
Hierdie pragtige lyfie gaan huis toe vanmiddag. Sal jou altyd onthou en jy gaan baie spesiaal wees.
Zambili Yorkies se laaste seuntjie.
Gert en Adele julle moet hom net so baie geniet soos vir Mia. Blessings op baie goeie jare saam met hom.

Baie klein maar groot persoonlikheid.Sy is te pragtig. Kontak Anita Geyser  vir meer inligting.Sy het klaar haar besonde...
12/07/2024

Baie klein maar groot persoonlikheid.
Sy is te pragtig.
Kontak Anita Geyser vir meer inligting.

Sy het klaar haar besonderse Mamma gekry . Baie geluk Melinda julle gaan haar baie geniet. Groot verjaarsdag geskenk vir jou hart 🤗❤️🙌🥳🎂💃🥳

Stunning  Trad Tefie van Anita Geyser. Kontak haar vir meer inligting 079 6513175.Sy is Gear geregistreer.Inenting en on...
12/07/2024

Stunning Trad Tefie van Anita Geyser.
Kontak haar vir meer inligting
079 6513175.
Sy is Gear geregistreer.
Inenting en ontwurmings op datum.
Pragtige pels met die mooiste gesiggie en ronde oogies.

Pragtige klein fyn biewer reuntjie van Anita Geyser .Het is regtig ń mooi jlein fyn lyfie. Ek het my hart op hom verloor...
12/07/2024

Pragtige klein fyn biewer reuntjie van Anita Geyser .
Het is regtig ń mooi jlein fyn lyfie. Ek het my hart op hom verloor.
Kontak haar vir meer inligting asb 079 651 3175
Hierdie lyfie gaan so vinnig sy mamma se hart steel.

Pragtige KB biewer reuntjie van Anita Geyser . Kontak haar gerus vir meer inligting 079 651 3175. Mooi klein hondjie vir...
12/07/2024

Pragtige KB biewer reuntjie van Anita Geyser .
Kontak haar gerus vir meer inligting 079 651 3175.
Mooi klein hondjie vir ń besonderse familie.

Ag Hierdie is ń besonderse mooi reuntjie van Anita Geyser .
12/07/2024

Ag Hierdie is ń besonderse mooi reuntjie van Anita Geyser .

Pragtige Traditional reuntjie  wag nog vir sy ouers.Gear geregistreer.Inenting en ontwurming op datum. Het die mooiste p...
12/07/2024

Pragtige Traditional reuntjie wag nog vir sy ouers.
Gear geregistreer.
Inenting en ontwurming op datum.
Het die mooiste pels meer hare as lyfie.
Kontak Anita Geyser vir meer inligting op die lyfie voor jy dalk mis 079 651 3175

Hierdie is ń besonderse mooi klein coal black reuntjie .Hy wag nog vir sy Mamma om hom raak te sien.Gaan versekêr nie la...
12/07/2024

Hierdie is ń besonderse mooi klein coal black reuntjie .
Hy wag nog vir sy Mamma om hom raak te sien.
Gaan versekêr nie lank vat nie want, hy is stunning klein en fyn.
Ons woon in Pretoria Noord.
Gear geregistreer. Inenting ,ontwurmings op datum.
Kontak asb vir Anita Geyser vir meer inligting 079 651 3176

Pragtige reuntjie gereed vir sy nuwe mamma. Wie se hart gaan hy steel ? Hy is geregistreer Inenting en ontwurmings op da...
12/07/2024

Pragtige reuntjie gereed vir sy nuwe mamma.
Wie se hart gaan hy steel ?
Hy is geregistreer
Inenting en ontwurmings op datum.
Kontak Anita Geyser 079 651 3175 vir meer inligting.
Ons is in Pretoria Noord.

Pragtige babas nou gereed vir hulle nuwe huisies. Watter een gaan gaan jy kom haal wat jou hart steel ? GEAR geregistree...
11/07/2024

Pragtige babas nou gereed vir hulle nuwe huisies.
Watter een gaan gaan jy kom haal wat jou hart steel ?
GEAR geregistreer
Inenting gedoen.
Ontwurmings gedoen.
Ons is in Pretoria Noord.
Kontak Anita Geyser 079 651 3175

10/07/2024

Naand aan al my facebook vriende.

Ek het Leandre Aurora's Yorkshire Terriers se babas gedeel op my facebook blad. Daar is baie van my lynne by haar.

Indien julle nog steeds van my babas soek daar gaan wees. Hulle het net ñ ander mamma wat vir hulle baie lief is en goed versorg.
Leandre is ook al lank in die yorkie bedryf en ons ken mekaar en stap al ñ paar jaar die pad saam.
Julle is welkom om haar direk te kontak .
Sy bring hondjies tot in Pretoria. Kan hulle ook vlieg of per pad vervoer stuur dit is dan net eksta.
Indien daar enige iets is wat onduidelik is neem die vrymoedigheid en kontak my 073 201 2142
Yorkie groete Petra Dippenaar
Eenkeer ñ yorkie mamma altyd ñ yorkie mamma.

10/07/2024
Hierdie babas is nou gereed. Kontak vir Leandre asb.
10/07/2024

Hierdie babas is nou gereed.
Kontak vir Leandre asb.

Hierdie pragtige tefies is gereed.Hulle wag nog vir hulle ouersom hulle raak te sien.
10/07/2024

Hierdie pragtige tefies is gereed.
Hulle wag nog vir hulle ouersom hulle raak te sien.

Hierdie is die pragtigste reuntjie.Is môre 9 weke oud en so groot persoonlikheid. Hy gaan die week na sy mamma hulle toe...
10/07/2024

Hierdie is die pragtigste reuntjie.
Is môre 9 weke oud en so groot persoonlikheid.
Hy gaan die week na sy mamma hulle toe.

Hierdie is die laaste biewertjie wat Zambili Yorkies geteel het. Ek gaan my babas mis maar hierdie is nou die einde van hulle hoofstuk.

Julle is meer as welkom om my te kontak in die toekoms vir ń baba. Hulle gaan elke dag saam met die sonnetjie beweeg en pensioen geniet saam met hulle ouma.
Daar is wel ñ teeller wat van my lynne het wat ek julle in kontak kan sit.

Ek het nog suiwer Traditional yorkies wat van tyd tot tyd beskikbaar sal wees vir pets.
Daar behoort 2 werpsels ñ jaar te wees.

06/07/2024

Laaste lyfie Ouma.
Hy gaan die 20 Ste huis toe.
Vermaak homself so oulik.

05/07/2024

Ag hierdie dingetjie is te dierbaar.
Hy was gister 8 weke oud.
Gaan die 20 Julie na sy mamma toe.

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 11:00 - 18:00
Tuesday 11:00 - 18:00
Wednesday 11:00 - 18:00
Thursday 11:00 - 18:00
Friday 11:00 - 18:00
Saturday 11:00 - 15:00

Website

http://www.zambili.com/, http://www.traditionalyorkies.co.za/

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zambili Yorkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zambili Yorkies:

Videos

Share

Category