Services & Assistance Offered By MIEZ - Robertson WC

Services & Assistance Offered By MIEZ - Robertson WC hi

Het jy nie tyd of die energie om in lang rye te staan by verkeersdepartment nie.. ek sal jou help daarmee. WhatsApp ons ...
31/07/2023

Het jy nie tyd of die energie om in lang rye te staan by verkeersdepartment nie.. ek sal jou help daarmee. WhatsApp ons gerus

01/07/2021

According to the POPIA Act which will come into effect 1 July 2021, as admin we are obliged to ask 2 questions to each person on this page:
1. Do you want to be part of the page?
2. Do you undertake not to use the personal information of the members visibly elsewhere?
If you can answer YES, please stay on the page. You do not have to send a reply
If you answer NO, please leave the page for everyone's safety.
We believe everyone understands and will help us in this regard.
If you are not aware of this law, please familiarize yourself with it.

16/06/2021

Is daar net nooit genoeg tyd in 'n dag om by al jou los takies en en.. Uit te kom die dag is net altyd te kort om by alles te haal. Jy is saans so moeg as jy by die huis kom na' n lang dag se werk. Wel dan hoef jy nie verder te soek nie. Ek is hier om jou te help waar ek kan.

*Vat jou troetel dier na die vearts
*agterstalige admininstrasie of tik werk
*geskenk mandtjies
*platters-optioneel
*petsitting
*weeklikse inkopies
*besigheid assistent - Temp- (indien jy iemand benodig om vir 'n dag uit te help).

Gaan like gerus my page vir meer info whats app @083 499 9275

https://www.facebook.com/Services-Assistance-Offered-By-MIEZ-Robertson-WC-101369008769274/

hi

12/06/2021

*Optel&aflewering van jou wasgoed
(was/droog/stryk)
*Vat jou troetel dier na die vearts
*agterstalige admininstrasie of tik werk
*geskenk mandtjies
*platters-optioneel
*petsitting
*weeklikse inkopies
*besigheid assistent - Temp- (indien jy iemand benodig om vir 'n dag uit te help).

Gaan like gerus my page vir meer info whats app @083 499 9275

https://www.facebook.com/Services-Assistance-Offered-By-MIEZ-Robertson-WC-101369008769274/

hi

07/05/2021

SERVICES & ASSISTANCE bied ook:

- gaan like en share asb my page+groep met almal. Baie dankie

Soek jy iemand betroubaar om na jou 🐾 pels-kinders 🐾 te kyk. As jy beplan om weg te gaan vir n naweek/vakansie of self moet weg gaan vir 'n werk funksie - dan is ek jou persoon -
Ek pas enige dier op en ook huise+kyk na jou plante & tuin..ek doen ook die oorslaap opsie op navraag. Ek doen ook daaglikse kos gee 2keer per dag & huisbesoek. Ek kan naweke ook na jou dier'e of huis kyk - of net so lank as wat jy my dienste sou benodig. Almal sal jou sê ek's baie betroubaar & 'n groot diere-lief-hebber wat met baie liefde & omgee na jou 🐾kinders🐾 sal om sien. Soos jy jou huis en diere in my sorg gelaat het so sal jy dit ook weer terug ontvang. Kontak my gerus vir meer info -
My prys'e is sakpas.
*VERWYSINGS BESKIKBAAR*
Kontak my gerus op whatsapp @ 0834999275

https://www.facebook.com/PetsittingbyMiez/

LIEFDE, GROETE💕
PETSITTINGBYMIEZ 🐾

Ek is jou persoon op Wie se knoppie jy Kan druk in nood. So ek Wil my dienste, liefde&omgee vir jou

21/04/2021

Address

Robertson
6705

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27834999275

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Services & Assistance Offered By MIEZ - Robertson WC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Services & Assistance Offered By MIEZ - Robertson WC:

Share