
13/07/2025
🙏 please HELP 🙏
❄️BITTER WINTERKOUE, KAALVOET KINDERS... KAN JY HELP? 🧦👟
In die ysige dae sien ons daagliks kinders in ons gemeenskap wat moet klaarkom sonder skoene—sommige loop kaalvoet, ander dra stukkende of skoene van laasjaar wat nie meer pas nie. 💔
Vir baie gesinne is die keuse tussen kos en skoene eenvoudig: kos moet wen. Maar waar laat dit ons kinders?
👣 Kinders groei vinnig. Skoene wat verlede jaar gepas het, is nou óf opgedra óf te klein.
🎁 JY KAN 'N VERSKIL MAAK! 'n Paar skoene, 'n paar kouse—dit klink min, maar vir 'n yskoue kind is dit lewensveranderend.
🧡 Donasies van SKOENE en/of KOUSE kan afgelewer of gestuur word na: 106 Stegmannstraat, Wes-Krugersdorp, 1739, Ons kan ALLE groottes uitdeel.
THE CRADLE OF HOPE
FIRST NATIONAL BANK
Tjekrekening no: 621-8035-2628
Takkode: 250241
Verwysing: SKOENE/SHOES
Elkeen se bydrae, hoe klein ookal, bring warmte en hoop.
https://www.givengain.com/cc/thecradleofhope/
www.thecradleofhope.org
Kontak ons kantore by 076-262-0452 / [email protected]
Ons is baie baie dankbaar vir enige hulp en bystand!