Nog so klein en so mooi. Drie wekies oud en beloer alles!
Is ons nie te mooi nie? Drie wekies oud en beloer alles. Nog so klein Mamma!
Baie baie klein pocket size Biro reuntjie. Kort lyfie, kort beentjies en kort gesiggie. Secunda area. Whatsapp my asb vir verdere inligting.
076 386 7187.
Ja, sy is mooi. Ja, sy het 'n vreeslike houding aan haar. Ja, sy is windgat verby! Hoekom??? Want sy is 'n Yorkie!!
Mooiste Pocket size Biewer se video. Kan geboek word. Slegs whatsapp navrae asb.
076 386 7187.
Ons klein teacup Biro seuntjie. Kan geboek word. Slegs whatsapp navrae asb.
076 386 7187.
Ons mooiste baie klein poppie. So is so op die grens van teacup en pocket size. Sy kan geboek word. Whatsapp
076 386 7187.
Klein Blue Merle meisie. Sewe wekies oud. Sy gaan 'n klein lyfie bly. Kan geboek word maar gaan 'n rukkie by my moet bly.
Whatsapp
076 386 7187.
Blou oog red dapple miniatuur seuna. Reg om huis toe te gaan. Baie spesiale prys. Slegs Whatsapp
076 386 7187.
Ons solid miniatuur tefie meisie. Sooo besig!!
Whatsapp
076 386 7187.
Ons blou oog red dapple miniatuur worsie seuna. Hulle is so besig ons vat maar wat ons kry wat foto's en video's aanbetref!!
Whatsapp
076 386 7187
Mooiste red dapple seuna miniatuur worsie. Reg vanaf volgende naweek. Whatsapp
076 386 7187.
Mooiste solid miniatuur worsie meisie. Reg vanaf volgende naweek. Whatsapp
076 386 7187.
Solid chocolate miniatuur worsie seuna. Reg vanaf volgende naweek. Whatsapp
076 386 7187.
Klein pocket size poppie. EAW 1.6kg. Klein lyfie en oortjies. Kort gesiggie en beentjies. Baie sterk persoonlikheid. Whatsapp
076 386 7187.
Solid red shaded meisie. Miniatuur.
Whatsapp
076 386 7187.
Red dapple seuna 2. Miniatuur.
Whatsapp
076 386 7187.
Red dapple seuna. Miniatuur.
Whatsapp
076 386 7187.
Chocolate dapple seuna. Whatsapp
076 386 7187.