The Parrot & Pet Sitter

The Parrot & Pet Sitter Loving Your Pet , while you're Away

Ek het weer bietjie gaan inloer by die twee. Popcorn en Sparkles
05/01/2025

Ek het weer bietjie gaan inloer by die twee.

Popcorn en Sparkles

Geseende kersfees en n voorspoedige nuwe jaar 🙏
25/12/2024

Geseende kersfees en n voorspoedige nuwe jaar 🙏

02/12/2024

Dag 3

Pinky en haar klokkie🥰😋

Dag twee die aandDierekinders het lekker geëet en was bly om my te sien.
30/11/2024

Dag twee die aand

Dierekinders het lekker geëet en was bly om my te sien.

Dag 2 Ek het julle 3 so Verlander hoor!!Hulle is so soet en eet al hulle kossies op. Sien vanaand julle❤️🐕🐕🦜
30/11/2024

Dag 2

Ek het julle 3 so Verlander hoor!!

Hulle is so soet en eet al hulle kossies op.
Sien vanaand julle❤️🐕🐕🦜

Sparkles se jaarlikse check up is gedoen😁Dr.Kamfer sê sy lyk goed ,is net bietjie oor gewig.
17/10/2024

Sparkles se jaarlikse check up is
gedoen😁

Dr.Kamfer sê sy lyk goed ,is net bietjie oor gewig.

Popcorn was gister vir haar jaarlikse ondersoek,vere knip en so aan.
24/08/2024

Popcorn was gister vir haar jaarlikse ondersoek,vere knip en so aan.

Rosie het weer kom kuier vir ons😋😬Bella my German Shepherd geniet dit natuurlik om bietjie te speel saam haar.
27/07/2024

Rosie het weer kom kuier vir ons😋😬

Bella my German Shepherd geniet dit natuurlik om bietjie te speel saam haar.

25/07/2024

Happy birthday, Bella 🎂 🥳 🎉

Dis Bella se 1ste verjaarsdag vandag!!Sy was baie bederg laas week saterdag 🤗🥰
25/07/2024

Dis Bella se 1ste verjaarsdag vandag!!

Sy was baie bederg laas week saterdag 🤗🥰

Ek het gister vir Popcorn en Sparkles n bietjie gaan kuier net om te sien hoe dit gaan met hulle. Ek vat altyd vir elkee...
22/07/2024

Ek het gister vir Popcorn en Sparkles n bietjie gaan kuier net om te sien hoe dit gaan met hulle.

Ek vat altyd vir elkeen n pecan nut, gestoomde mielies,wortels en n stuk appel.

Hulle geniet dit so as ons n draai kom maak.

Popcorn 🥰Waar begin ek 🤷‍♀️Die week wat hy by my was kon ek vir jou wys wat regte liefde is en Dat jy ook dit verdien. J...
08/06/2024

Popcorn 🥰

Waar begin ek 🤷‍♀️

Die week wat hy by my was kon ek vir jou wys wat regte liefde is en Dat jy ook dit verdien.

Jy is regtig awesome my liefie🤗, my hartjie was so seer gewees toe ek jou weer by jou huis moes aflaai vroër vandag.

Popcorn is nogsteeds by ons😍Sy is te oulik met die goed wat sy te sê het en Dan lag ons lekker saam 🤗
06/06/2024

Popcorn is nogsteeds by ons😍

Sy is te oulik met die goed wat sy te sê het en Dan lag ons lekker saam 🤗

Rosie het ook die naweek vir my kom kuier. Sy en Bella speel te lekker deur die dag. Lol dis moeilik om mooi fotos van h...
26/05/2024

Rosie het ook die naweek vir my kom kuier.

Sy en Bella speel te lekker deur die dag.

Lol dis moeilik om mooi fotos van haar te neem,want sy beweeg teveel 🫣

Dag 2Het ek oggend en aand vir die twee honde en African gray gaan kos en water gee. Pinky die 'African gray'het my somm...
26/05/2024

Dag 2

Het ek oggend en aand vir die twee honde en African gray gaan kos en water gee.

Pinky die 'African gray'het my sommer twee soene gegee🥰💞

Dag 1Julle hier is Leila, Olie en Pinky. Ek kyk Dat hulle kos en water het tot Maandag oggend 😁Altyd bly om hulle te sie...
25/05/2024

Dag 1

Julle hier is Leila, Olie en Pinky.

Ek kyk Dat hulle kos en water het tot Maandag oggend 😁

Altyd bly om hulle te sien en verlang nou sommer na Thomas die great Dane🪽🪽🐾

Kyk Wie het bietjie weer kom kuier vir my🙂Rosie die Poodle,Shame sy was so bly om my te sien 🐩🌾
19/05/2024

Kyk Wie het bietjie weer kom kuier vir my🙂

Rosie die Poodle,Shame sy was so bly om my te sien 🐩🌾

Address

11 Amos Street
Uitenhage
6229

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Parrot & Pet Sitter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Parrot & Pet Sitter:

Videos

Share

Category