Gelykfontein Farm is situated in South Africa's heartland, the Great Karoo. Our website offers more information about Gelykfontein. www.gelykfontein.co.za
(4)
LOT 72
👌Beautiful Conformation
👍Excellent Temperament
❤️great bloodline
📢 a plus to any herd.
A real beauty to look at.
03/10/2024
21/08/2024
17/08/2024
Two Year Old Sales
22 & 23 August 2024
Gelykfontein is Offering 5 stunning fillies. Sired by Last Winter,Red Ray and Rebel King.
17/08/2024
GELYKFONTEIN OFFER FANTASTIC FILLIES AT AUGUST SALE
Gelykfontein Stud will be bringing five quality fillies to the 2024 August Two Year Old Sale. Schalkie Van Der Walt will be offering youngsters sired by G1 Sun Met runner up Last Winter, G1 winner and G1 sire Red Ray, and champion sprinter Rebel King at this year's auction.
Western Winter's son Last Winter has made a pleasing start with his first runners this season and he is represented by two filles here.
BSA is a Thoroughbred auction house founded by the TBA of SA which represents all local breeders.
04/06/2024
29/04/2024
Moenie hierdie week se episode van Landbouweekliks misloop nie, net op Via, Dinsdae om 18:00.
Schalk van der Walt van Gelykfontein naby die Gariepdam in die Oos-Kaap, vat voor met Nguni’s en inheemse veldbokke in die Karoo. Die onderneming spog egter ook met verskeie kampioen-resiesperde uit hul stoetery.
Schalk – jy is al ‘n geruime tyd op die aarde… wat sou jy sê is drie van jou lekkerste herinneringe in jou leeftyd? Hoogtepunte? “Toe ek in die huwelik tree met my vrou, Christa, en die geboorte van ons drie kinders. Ons seun JC, dogter Marenè en dogter Chrismari. Ook die geboorte van ons kleinseun Triston.
“Dit was vir my ‘n wonderlike ervaring toe ek vir die eerste keer oorsee na Engeland gegaan het. Ek het baie lesse daar geleer en kontakte opgebou. Ek het daar ‘n tweejarige hings raakgesien wat ek met my hele hart begeer het. Ongelukkig was hy nie op daardie stadium te koop nie. Ek het kontak behou en na ses jaar in 1980, het ek geslaag om hom te koop. Die aanwins van Song of Songs was vir my ‘n ongelooflike belewenis. Hy was ‘n kampioen naelloper. Dit was ‘n ervaring om hom in te vlieg, aangesien al die ander vantevore per skip ingebring was. Met sy eerste vullens was hy “First Season Champion Sire in SA”.
“Dit was vir my ‘n belewinis om die waarde van Inheemse diere te ontdek. Die Nguni’s in 1983 en die inheemse bokke in 1998. Hulle wonderlike aanpasbaarheid, weerstandigheid en vrugbaarheid.”
Juis uit jou ervaring, die beste advies wat jy vir iemand kan gee wat vandag ‘n boerdery op die been wil bring? “Uit my ondervinding is dit noodsaaklik om te diversifiseer. Jy en jou eggenoot moet ‘n passie hê vir boerdery en dit wat jy doen. Sonder dit, sal jy nie sukses behaal nie. Definitief wat ons deel van die land betref, wat ‘n droër deel is, naamlik die Karoo waar droogtes algemeen is, het ek my boerdery opgedeel in verskeie vertakkings. Die Nguni-beeste en Veldbokke is gehard en kan makliker oorleef onder sulke omstandighede. Die Rubicon Merino’s bied beide vleis en wol. My vrou Christa het ook haar passie uitgeleef en het haar eie boerderye en besighede opgebou. Sy het ‘n fantastiese kwekery en gastehuis bedryf. ‘n Besige vrou is ‘n gelukkige vrou.”
Jou liefde vir diere… jy het bokke, beeste, skape en perde… watter een van die vertakkings laat jou hart die vinnigste klop en hoekom? “Dit is ‘n moeilike vraag want ek is ‘n diereliefhebber en dit is amper asof jy vir my vra watter een van my kinders is ek die liefste voor.
“Ek is lief vir al die vertakkings van veeboerdery. Ek het in 1983 voor die Nguni-vereniging gestig was al met die Nguni’s begin boer. Die inheemse bokke het ek in 1998 gaan haal op die walle van die Keirivier by Bolo in die Oos-Kaap, en weer van hulle raakgeloop in die Morokweng-gebied naby Mafeking (nou Mahikeng). Hulle het aan my bewys dat inheemse diere onmiddellik aanpas en droogte en siektes baie beter kan weerstaan.
“Tog elke keer wanneer Gelykfontein ‘n kampioenresiesperd oplewer, is dit ‘n ongelooflike oomblik. Die perde het ‘n besonderse plek in my lewe.”
‘n Leuse waarby jy lewe? “Lewe met geloof en vasberadenheid. Respekteer, evalueer en selekteer om sukses te behaal. Glo in God. Bid vir krag en deursettingsvermoë. Respekteer en lewe na aan die natuur. Evalueer jou plaas en watter soort veerasse die beste oorleef. Selekteer absoluut vir gehardheid, vrugbaarheid en produktiwiteit.”
17/04/2024
2024 National Yearling Sales.
06/04/2024
GELYKFONTEIN OFFER TWO CRACKERS AT NATIONAL YEARLING SALE
Gelykfontein Stud will be offering two exceptional yearlings at the upcoming National Yearling Sale.
Erik's Girl (Lot 25), a filly from the first crop of Captain Al's multiple graded stakes winning son Erik The Red, is out of a half-sister to former Equus Champion Almah (whose sire Al M***i is the grandsire of Erik The Red), while the late Jet Master horse Skitt Skizzle is the sire of Hadrian's Wall (Lot 101), a c**t from the immediate family of the Jet Master sired stars Pocket Power and River Jetez.
Be the first to know and let us send you an email when Gelykfontein Thoroughbred Stud posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Breeding Thoroughbred Horses since 1935 on Gelykfontein Stud,
The Farm has been in the vd Walt Family since 1884, and in 1935 JC (Boer) vd Walt started breeding with thoroughbred horses on the Farm, well known Race horses from this Farm includes the likes of Renounce, Artic Sweep, Steel Heart, Aanhouer, Artic Lilly , Top Ambassador, King Chestnut, Golden Liberty ,Final Top, Jelly Baby etc . ……..
Currently Schalk vd Walt is keeping with tradition and taking the Farm forward.
Stallion at Stud: Rebel King 2017 & 2018.
Located in the Eastern upper Karoo between Venterstad and Colesberg the Farm is ideal for raising Race Horses and Nguni Cattle Farming.
We also breed IVG- Indigenous Veld Goats and Rubicon Merino Sheep.
A proud history of Family and Farm breeding top Quality Genetics since 1884.