20/11/2023
‼️ 🔥BAIE WARM WEER 🔥 ‼️
🔥 Sorg dat die diere wat buite EN binne is GENOEG skoon drinkbare water het
🔥 Jy kan ys in hul water bakke gooi
🔥 Skaduwee is baie belangrik. Soos bome, afdakke of ander geboue waar die wind kan deur trek
🔥 HONDE HOKKE HELP NIKS VIR DIE HITTE NIE. DIT MAAK DIE HITTE NET ERGER (Die hok waar wind nie kan deur nie is soos 'n oond)
🔥 Moet nie met jou hond gaan stap of baie speel terwyl dit warm is nie.
🔥 Moet nie met die dier in 'n voertuig ry teensy u oppad is na die veearts.
🔥🔥🔥MOET NIE DIE DIER IN 'N KAR LOS NIE, OOP VENSTER HELP NIE🔥🔥🔥
‼️ Indien jou dier enige tekens van hitte uitputting wys, kontak u veearts of Sandy's Animal Rescue op 0765973027. Ons sal help waar ons kan.
SIGNS OF HEAT EXHAUSTION:🥵
1. Excessive panting or difficulty breathing.
2. Dehydration.
3. Excessive drooling. Kyk uit vir kwyl wat dikker en taaier as normaal is.
4. Fever. As jou hond se neus droog en warm is, en nie koud en nat nie, dan het hulle dalk koors.
5. Bright red, gray, purple, or bluish gums.
6. Lack of urine.
7. Rapid pulse. Polsslag kan jy voel met jou hand deur dit by die hond se bors naby sy kieliebak te hou.
8. Muscle tremors. Bewe asof dit koud is.
9. Lethargy or weakness. Slaap meer as gewoonlik en wil nie opstaan nie
10. Vomiting or diarrhea.
11. Dizziness. Jou hond sukkel om reguit te loop.