Cattle Country Veterinary Clinic

Cattle Country Veterinary Clinic Private veterinary practice specializing in Small Animals, Production Animals, Equine and Wildlife Veterinarian (BVSc)
Onderstepoort 2007
(12)

12/08/2024
Pragtige Jack Russel baba reuntjie soek n huis❗ 🐾Hy is 5 weke oud en gereed vir sy nuwe huis teen 07 Julie 2024.Kontak v...
01/07/2024

Pragtige Jack Russel baba reuntjie soek n huis❗ 🐾
Hy is 5 weke oud en gereed vir sy nuwe huis teen 07 Julie 2024.
Kontak vir Liezel op 0811400576 🐶

🌳🦒Kameelperd vang in die Khomashochland.🦒🌳Wie het ooit gedink dat n dag so suksesvol kan wees soos hierdie dag. Hierdie ...
17/11/2023

🌳🦒Kameelperd vang in die Khomashochland.🦒🌳

Wie het ooit gedink dat n dag so suksesvol kan wees soos hierdie dag.
Hierdie Kameelperd bul is geskuif vanaf een plaas na die ander en van die begin af het alles net vlot verloop.
Wanneer n Kameelperd gedart word sal hy na n paar minute gaan lê. Hulle moet dan so gou as moontlik weer wakker gemaak word, toue om sy nek geplaas word en wanneer hy opstaan word hy met die toue gestuur tot binne die sleepwa. Hierdie bul het so mooi saam gewerk en Dr. Kallie se delegering wat gedoen is, was uitstekend. Die span wat saam gewerk het , het hulself ook goed van hul taak gekwyt.

🦒N Kameelperd bul dek gewoontlik eers vanaf 3 jarige ouderdom en die ideaal is liewer om n jong bul aan te koop.
Hier is bul Avvies wat nou vir die eerste keer kan aanteel met sy nuwe koeie.
So ongelooflike majesteuse dier - dit bly n voorreg om dit te kan ervaar.☀️

Baie geluk aan Rudi Lemcke (Lemcke Ranches) vir die koop van die duurste bul op die Agra Beefmaster Stoetveiling 2023🐂Wa...
21/09/2023

Baie geluk aan Rudi Lemcke (Lemcke Ranches) vir die koop van die duurste bul op die Agra Beefmaster Stoetveiling 2023🐂

Wat n reuse sukses en puik aanbieding💯

🟤Die Beefmaster word geselekteer en gebaseer op die natuur se oudste wet: “Oorlewing van die sterkste.” By die seleksie word ses vereistes gestel waarvan die volgende baie belangrike eienskappe is: Vrugbaarheid, Temperament, Gewig, Bouvorm, Gehardheid en Melkproduksie - Dit is die Beefmaster inderdaad!

🟤Hierdie ras se erfdwang en voorspelbaarhied is hoog en daarom is die gebruik van Beefmaster-bulle die vinnigste manier om enige beeskudde se produksie en winsgewendheid te bevorder.

Tyd, passie en moeite loop hand aan hand met die voorbereiding van hierdie dag se uitstekende aanbieding. Namibië se Beefmaster telers, julle mag trots wees!⭐️
WagNou Boerdery , Vleisblok Beefmasters Chapman Cattle Company, Marco Beefmaster, Agra Auctions

21/08/2023

ONLY 3 WEEKS TO GO 🐂🇳🇦

Waldoring Charolais Bull: 20-85 Waldoring Kiano will be on auction:
Gobabis Bull Auction
8 September 2023
Karoo Ochse
14:00

18/08/2023

Wetmer brahman calves winning 1st place, veld potential at the Nina farmer’s association auction of Agra’s weaner competition.

Agra Gobabis Bonsmara Streeks Veiling 2023 - N uitstekende aanbieding en trots!🐂Vir ons as Cattle Country Vet is dit n v...
04/08/2023

Agra Gobabis Bonsmara Streeks Veiling 2023 - N uitstekende aanbieding en trots!🐂

Vir ons as Cattle Country Vet is dit n voorreg om te belê in die gesondheid en groei van hierdie kuddes.
Ons sê :
▪️🌾Baie geluk aan Frans Lottering vir die koop van die duurtse bul op die Gobabis Bonsmara veiling - en die verkoop van die duurste bul deur Harry Erasmus (Erasmus Bonsmaras)

▪️🌾Baie geluk ook aan Barend van Heerden vir die koop van die meeste bulle op die Gobabis Bonsmara Veiling al die pad uit Botswana.

Bulle is die belangrikste diere in die kudde omdat hulle ten opsigte van funksie die helfte van die kudde uitmaak en daarom is dit belangrik om altyd te kyk na n top kwaliteit en dekbehendige bul vir jou kudde.

⭐️Elke teler wil streef na perfeksie en dit is die toonbeeld van wat jaarliks op hulle produksie veilings aangebied word en hier mag elke Bonsmara teler wat bulle aangebied het,maar trots wees!

Dankie WLA en borge van skeenkalf kompetisie!! Die Beefmaster tollies van ons behaal 2de plek!Oas Beefmasters
03/08/2023

Dankie WLA en borge van skeenkalf kompetisie!!
Die Beefmaster tollies van ons behaal 2de plek!
Oas Beefmasters

30/07/2023

JR 20 -0150 will be up for auction.

Namibia Genetics Auction
22 August 2023
18:00
Agra/Bank Windhoek Ring

Online bidding will be available.

Free transport for your new cattle from Windhoek to Otjiwarongo, Gobabis and Mariental.

Hier in die ver Kalahari word ongelooflike Gemsbok gene bewaar en gekweek.🏜️Om seker te maak dat net van die beste genet...
01/07/2023

Hier in die ver Kalahari word ongelooflike Gemsbok gene bewaar en gekweek.🏜️

Om seker te maak dat net van die beste genetika voort teel, verg groot beplanning en harde werk.
Daar is jonger bulle gespeen en geskuif na ander kampe, onder andere die nageslag van n bul wat 46" gemeet het. Johan Kotze het van die beste Gemsbok genetika in die land en het ook van hierdie bul gene op die Klawerberg Wild Veiling vroeër vanjaar verkoop waar Dr. Kallie Nel en Simon Wildlife Services kon help om hulle te skuif na hul nuwe eienaars.
Hierdie is iets om op trots te wees!

Address

82 Church Street
Gobabis
9000

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:30
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cattle Country Veterinary Clinic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cattle Country Veterinary Clinic:

Videos

Share

Category