Canine Kanaän

Canine Kanaän 'n Unieke Hondehotel en Dagsorg vir klein honderasse - geleë in Groenvlei, Bloemfontein. Lewer diens tydens Covid-inperking. Beddegoed word verskaf.

Alle honde wat reeds ouer as 6 maande is, moet gekastreer/gesteriliseer wees. Alle jaarlikse inentings moet op datum wees: DHPPi, hondsdolheid ('rabies') en hokhoes ('kennel cough'). Veeartskaart moet getoon word wanneer u hond kom vir dagsorg of oorslaap. Honde moet voor hul besoek teen bosluise behandel word.

'n Voorafbesoek op 'n weeksdag is noodsaaklik indien honde op 'n latere stadium kom oo

rslaap. Almal slaap binnenshuis op 'n plek van hul keuse. Kwaliteit kos word voorsien. Voorgeskrewe medikasie word toegedien. Bekwame personeel hou voortdurend toesig om sosialisering tussen honde te monitor. Daar is reeds 'n magdom kliënte van oraloor in Suid-Afrika wat hul hondekinders in die sorg van Canine Kanaän laat sodat hul met gemoedsrus met vakansie kan gaan. Die Dagsorg is 'n oplossing vir menige werkende eienaar - honde kuier so lekker dat hulle in die meeste gevalle nie wil huis toe gaan nie!

Address

Reyneckelaan 1400
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:00 - 09:30
16:30 - 17:30
Tuesday 07:00 - 09:30
16:30 - 17:30
Wednesday 07:00 - 09:30
16:30 - 17:30
Thursday 07:00 - 09:30
16:30 - 17:30
Friday 07:00 - 09:30
16:30 - 17:30
Saturday 07:00 - 09:30

Telephone

+27721169194

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Canine Kanaän posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Canine Kanaän:

Share

Category

Our Story

Alle honde wat reeds ouer as 6 maande is, moet gekastreer/gesteriliseer wees. Alle inentings moet op datum wees: jaarlikse (5-in-1), hondsdolheid (‘rabies’) en hokhoes ('kennel cough') - veeartskaart moet getoon word. 'n Voorafbesoek is noodsaaklik indien honde op 'n latere stadium kom oorslaap. Almal slaap binnenshuis op 'n plek van hul keuse. Beddegoed word verskaf. Kwaliteit hondekos word voorsien. Voorgeskrewe medikasie word toegedien. Bekwame personeel hou voortdurend toesig om sosialisering tussen honde te monitor. Daar is reeds 'n magdom kliënte van oraloor in Suid-Afrika wat hul hondekinders in die sorg van Canine Kanaän laat sodat hul met gemoedsrus met vakansie kan gaan. Die Dagsorg is 'n oplossing vir menige werkende eienaar - honde kuier so lekker dat hulle in die meeste gevalle nie wil huis toe gaan nie!


Other Kennels in Bloemfontein

Show All