Hoofbeats Equine Assisted Learning

Hoofbeats Equine Assisted Learning Hoofbeats is an early childhood stimulation program on horseback, presented at pre-schools.
(1)

This is a new, fun, exciting and multisensory way of learning, that will help your child develop gross motor, fine motor and perceptual skills.

Ons doen kinderpartytjies 🥳🐴Maak jou kindjie se verjaarsdag ekstra spesiaal die jaar! ♥️Vir enige navrae of besprekings ...
02/02/2024

Ons doen kinderpartytjies 🥳🐴
Maak jou kindjie se verjaarsdag ekstra spesiaal die jaar! ♥️
Vir enige navrae of besprekings kontak Esrie by 067 818 7138 🐴

///

We do children's parties. 🥳🐴
Make your child's birthday extra special this year! ♥️
For any queries or bookings contact Esrie at 067 818 7138 🐴

02/09/2023

Doing Festivals 🎊





The link to our featured article🌻
21/07/2023

The link to our featured article🌻

Horse lover, equitherapy instructor, and lawyer Ezené Swart founded a business that not only was a gateway to help her overcome depression but also a way for her to live out her love for horses and ponies while helping others. What started as a hobby for the qualified lawyer, turned out to be a way...

We made the local paper…. We love what we do💕
21/07/2023

We made the local paper…. We love what we do💕

We LOVE it when they love it 🥰❤️
17/05/2023

We LOVE it when they love it 🥰❤️

Ons doen kinderpartytjies 🥳🐴Maak jou kindjie se verjaarsdag ekstra spesiaal die jaar! ♥️Vir enige navrae of besprekings ...
07/03/2023

Ons doen kinderpartytjies 🥳🐴
Maak jou kindjie se verjaarsdag ekstra spesiaal die jaar! ♥️
Vir enige navrae of besprekings kontak Esrie by 067 818 7138 🐴

///

We do children's parties. 🥳🐴
Make your child's birthday extra special this year! ♥️
For any queries or bookings contact Esrie at 067 818 7138 🐴

So trots op jou vinnige vingertjies, jy is 'n ster! 🌟🐴❤️
20/02/2023

So trots op jou vinnige vingertjies, jy is 'n ster! 🌟🐴❤️




Tink-Tinkieland Oueraand 2023Ons hoop om baie nuwe gesiggies te sien die jaar! ❤️😁🐴
20/01/2023

Tink-Tinkieland Oueraand 2023
Ons hoop om baie nuwe gesiggies te sien die jaar! ❤️😁🐴

Dankie aan elkeen wat deelgeneem het die jaar ❤️🐴
06/12/2022

Dankie aan elkeen wat deelgeneem het die jaar ❤️🐴

'n Afsluiting PROPVOL PRET 😁❤️🐴
06/12/2022

'n Afsluiting PROPVOL PRET 😁❤️🐴

Saailand opedag 🌟
05/12/2022

Saailand opedag 🌟

This photo speaks for itself ❤️🐴🫶
05/12/2022

This photo speaks for itself ❤️🐴🫶

The best feeling when we receive positive feedback
18/09/2022

The best feeling when we receive positive feedback

The ABSOLUTE JOY of learning new skills 😁♥️
15/06/2022

The ABSOLUTE JOY of learning new skills 😁♥️

14/06/2022
Die week se aktiwiteit afgehandel by ons laaste skool vir die week. Dankie Tinktinkieland🐴🌻 Esrie Wium Andries Swart
10/06/2022

Die week se aktiwiteit afgehandel by ons laaste skool vir die week. Dankie Tinktinkieland🐴🌻 Esrie Wium Andries Swart

Vandag in die Burger en Volksblad  Swart
30/05/2022

Vandag in die Burger en Volksblad
Swart

Hoofbeats het bietjie hospitaal besoek gaan doen. Wat n voorreg om n verskil te kon maak.
18/05/2022

Hoofbeats het bietjie hospitaal besoek gaan doen. Wat n voorreg om n verskil te kon maak.

28/04/2022
The tiny tot Charlie
01/04/2022

The tiny tot Charlie

So lyk ons perdjies- Tinkerbell en Charlie vandag vir 'n kinderpartytjie. 🎊🎂😁☺️🎉
26/02/2022

So lyk ons perdjies- Tinkerbell en Charlie vandag vir 'n kinderpartytjie. 🎊🎂😁☺️🎉

Address

Hoofbeats Equitherapy
Bloemfontein
9300

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27836116317

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoofbeats Equine Assisted Learning posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share

Hoofbeats Equine Assisted Learning

Hoofbeats is ‘n voorskoolse kinder ontwikkelingsprogram op die rug van ‘n ponie wat aangebied word by kleuterskole. Hierdie program is ‘n nuwe, opwindende en lekker multi-sensoriese wyse van leer wat jou kind sal help om groot motoriese, fyn motoriese en persepsuele vaardighede te ontwikkel. Hierdie program se ouderdoms toepaslike aktiwiteite, help om die volgende vaardighede by jou kind te ontwikkel en te verbeter

- Postruele kontrole en stabiliteit

- Motoriese beplanning en kontrole

- Balans