Troetel-Treats

Troetel-Treats Pet Food, Delivered too you're doorstep!! INTRODUCING!! Brand new branding for Vrystaat Landboupodukte's pet food product line!! So... why Troetel-Treats?

Troetel-Treats offer a wide range of pet food brands too choose from! We believe in including everyone and making everyone feel welcome. Therefore we've decided to have an English and Afrikaans name. Furthermore, you will realize that most of the posts will be posted in English, but please feel free too contact us, leave comments, etc. in Afrikaans. "Troetel" is from the Afrikaans word "troeteldie

re", meaning pets. Remember, pet food orders for more than R200 will be delivered for free. Pet food, delivered too you're doorstep!!

29/06/2024

VRYSTAAT LANDBOUPRODUKTE 27/1/92-27/6/24

Erens in die Julie vakansie van my eerste jaar in 1987 het ek by Top Landbouprodukte by Oom Jurie Wessels begin werk net na hy die besigheid oopgemaak het.Dit was na ek vir n paar dae by Botshabelo Mout gewerk het waar hy n vennoot was.Vir 5 jaar het ek by hom gewerk as student op Saterdae en later meer deeltyds.Hy het my ALLES geleer wat ek van Landbou af geweet het in daai tyd.Aan die einde van my vyfde jaar het ek die voorreg gehad om die besigheid by hom oor te neem.
27 Januarie 1992 het ek Vrystaat Landbouprodukte se deure geopen.Die volgende meer as 32 jaar was dit elke dag waar my oggend begin het. In die tyd het ons verskillende fokuspunte gehad waar ons n lewe uit gemaak het. Baie algemeen weggespring maar van rondom 2000 dag en nag gewerk toe ons met African Milling baie Mieliemeel gemaak het.In 2006 het ons begin Veevoere maak en totdat die Suiwelbedryf dondom Bloemfontein in duie gestort het was die meeste kleiner melkerye ons kliente. Ons het in daardie tyd sterk op hondekos gefokus totdat n verskaffer droog gemaak het en ons baie besigheid verloor het. Van daar af het ons n verskeidenheid van Veevoere gedoen en die laaste paar jare op lekke gefokus. Ek het GEEN kwalifikasie in die Veevoerbedryf nie behalwe n QBE en dit was vir my lekker om m ense te help en na bestuurs probleme te kyk.
Oor die afgelope jare het daar BAIE goeie mense saam met my gewerk. My vrou het van voor ons troue al by my gewerk en my oudste seun sedert skooldae.
Die afgelop tyd het daar BAIE van my voorraad weggeraak en Sondagnag het hulle by my ingebreek. Maandagoggend was ek op breekpunt en ek het besluit om my deure te sluit.
Ek wil net BAIE DANKIE se vir elke verskaffer,klient en werknemer oor hierdie tyd. Ek gaan julle mis.
Ek HET BAIE GOED GEHOU maar gisteroggend ge "crack" en soos n baba in my kantoor gesit en huil .......sommer oor ALLES...
Baie Dankie vir ALMAL se bydrae in my en my gesin se lewens die afgelope 32 jaar maar bowenal BAIE DANKIE AAN DIE HERE vir SY genade en die krag en wilskrag veral die afgelope paar jaar toe my gesondheid meer agter uit gegaan het.....

LAAT WAAI !!! GOOI KOLE!!! KAP VAS!!!

QOU VADIS??? Ek weet nie...

OUR GOD IS AN AWESOME GOD

27/01/2022

Vrystaat Landbouprodukte vier sy 29ste verjaardag!!
Ons nooi jou uit om Vrydag 28/1/2022 en Sat 29/1/2022 saam met ons te kom vier met 'n hele paar spesiale aanbiedinge.
As jy R500 of meer koop kry jy 'n gratis worsbroodjie en koeldrank - andersins is worsbroodjies teen R15 en koeldrank teen R10 te koop.
Ons sien uit om julle te sien!

10/11/2019
04/04/2019

Pellissier Mannebediening nooi jou uit...

We wish you a Merry Christmas!
25/12/2017

We wish you a Merry Christmas!

LAST DAY!Today is the last day of 2017 to order Pet Food.Troetel-Treats and Vrystaat Landbouprodukte will close today at...
22/12/2017

LAST DAY!

Today is the last day of 2017 to order Pet Food.

Troetel-Treats and Vrystaat Landbouprodukte will close today at 17:00 for the festive season.

Remember, orders for more than R200 will be delivered for free!

PET FOOD, DELIVERED TO YOUR DOORSTEP!

Call 051-430-3773 during office hours.

Happy Birthday to the owner of TT and VL, Charles Truter!!Have a wonderful birthday. We wish your every day to be filled...
19/08/2017

Happy Birthday to the owner of TT and VL, Charles Truter!!

Have a wonderful birthday. We wish your every day to be filled with lots of love, laughter, happiness and the warmth of sunshine. May your coming year surprise you with the happiness of smiles, the feeling of love and so on. We hope you will find plenty of sweet memories to cherish forever.

"Vriende,more begin ons met Vryfees 2017!!Ek het n GREAT span wat my help en x reg dat ons "Kook vir die Koning"by hierd...
22/07/2017

"Vriende,more begin ons met Vryfees 2017!!Ek het n GREAT span wat my help en x reg dat ons "Kook vir die Koning"by hierdie jaar se Vryfees!! Die mense naby aan my gaan help om my hande hoog te hou en in die groter span het ons n kombinasie van n klomp "ou hande" en n GROOT klomp mense wat vir die eerste keer deel van die span gaan wees en wat met nuwe entoesiasme deel is!!
Ek het self hope uitdagings in die aanloop tot die Vryfees gehad en my ondervinding is hoe GROTER die uitdagings hoe MEER kan die HERE my te hulp snel met hope wonderwerke!! X lekker kalm en rustig en ek glo ALLES SAL soos stroop loop!!
Vanoggend preek my vriend Rikus van Zyl en hy spring weg met Heb.11:1 "Om te glo,is om seker te wees van die dinge wat ons hoop,om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie." Van 6 uur af wat ek op die plaas afgeklim het,het ek n dringendheid om vanoggend in die kerk te wees.......
Ek besef dat ons moet GLO dat die Vryfees geseend gaan wees op n finansiele gebied ten spyte van die ekonomie wat op n slakkepas is.....my GROTER GLO is dat mense die HERE op bonatuurlike wyses sal ervaar in die alledaagse net omdat hulle aangemeld het om op n "manier"diensbaar te wees....BAIE keer mis ons die HERE in aksie net omdat ons NOOIT opdaag daar waar HY aan die werk is nie....of omdat ons so "onbewus"van SY aksies is...en HOM nie om ons ervaar nie omdat ons nie op HOM ingesteld is nie....
Ek GLO ook dat ons mense gaan leer ken en verhoudings gaan bou, wat BAIE moeilik in n mega gemeente is.X BAIE opgewonde om nuwe mense te leer ken,saam te lag,saam krisisse te hanteer en saam te werk dat die rook draai!!! Ons gaan SAAM "Kook vir die Koning" by Vryfees 2017!!
NS.Ek vat vanoggend n fles koffie vir my en my "plaasvoorman",Joseph, saam.Hy is heeltemal ongeletterd,het laasmaand sy "payslip"met n X geteken maar kyk so mooi na ons beeste in die klein voerkraal,pas nuwe beeste aan in die voerkraal,weet presies wat aangaan,sodat ek soos vanoggend weer skaam staan vir sy kennis,sonder geleerdheid.Hy gaan haal n blikbeker uit sy stroois uit en ek gooi vir ons in....Toe hy die eerste sluk vat se hy"Baas ek gaan net bietjie suiker in die huis haal!".My hand was bietjie lig op die heuning wat ek ingegooi het...en vroegoggend ervaar ek sy eerlikheid op so natuurlike wyse....
Ek hoop om JOU by Vryfees 2017 te sien!! Kom se "hallo",ek het tyd om met jou te kuier want daar is n GREAT span wat die stalletjie dryf...ek hang maar net daar rond....Ek gaan n klomp van my vriende mis wat nie die jaar kan saam werk nie en ook die wat wil maar weens omstandighede nie kan nie!!
OUR GOD IS AN AWESOME GOD!!!!"

- Charles Truter

Vrystaat Kunstefees

Here at Troetel-Treats we offer a wide range of pet food brands for you to choose from.REMEMBER, ORDERS FOR MORE THAN R2...
30/06/2017

Here at Troetel-Treats we offer a wide range of pet food brands for you to choose from.

REMEMBER, ORDERS FOR MORE THAN R200 WILL BE DELIVERED FOR FREE.
PET FOOD, DELIVERED TO YOUR DOORSTEP!

Call 051-430-3773 during office hours.

29/06/2017

Address

8 Mannion Road
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:45 - 17:15
Tuesday 07:45 - 17:15
Wednesday 07:45 - 17:15
Thursday 07:45 - 17:15
Friday 07:45 - 17:15
Saturday 07:45 - 13:15

Telephone

+27514303773

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Troetel-Treats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Troetel-Treats:

Share

Category