Dreams UNlimited stables

Dreams UNlimited stables Horse livery , lessons, pony party's, training, pony camps and photoshoots with horses
(1)

11/07/2019
Een van die mooiste photoshoots met Gyerspan Ymske en Barney
10/07/2019

Een van die mooiste photoshoots met Gyerspan Ymske en Barney

Geyerspan Ymske Hou haar lyf model in Paar photoshoots ...  Dankie  aan Zelda en Natasha Vir Jul ondersteuning van Dream...
13/05/2019

Geyerspan Ymske Hou haar lyf model in Paar photoshoots ... Dankie aan Zelda en Natasha Vir Jul ondersteuning van Dreams unlimited stables .

So  het Barney vandag by pretty gardens bietjie gaan kuier.  So lief vir die siel. Dankie tannie Esta vir die uitnodegin...
14/12/2018

So het Barney vandag by pretty gardens bietjie gaan kuier. So lief vir die siel. Dankie tannie Esta vir die uitnodeging . Dankie aan Lena en Lané vir die vervoer van barney ( op die perd )

Dreams UNlimited stables se eerste amptelike pony camp.  Ñ lekker groep kinders en amal het ñ fun dag gehad. Dankie aan ...
09/12/2018

Dreams UNlimited stables se eerste amptelike pony camp. Ñ lekker groep kinders en amal het ñ fun dag gehad. Dankie aan almal wat deel was van die span en die dag kon moontlik maak. Chocolates se eerste pony camp en hy was almal se gunsteling. En steeds ons staatmaker blou oog seuntjie Barney kids love hom maar net altyd. Dankie aan almal wat my mooi gehelp het tannie Esta dankie dat tannie my so mooi ondersteun weet ons maak ñ mean team . Elly's photography (Eloise) dankie vir die pragtige kersfees photoshoot met Barney (fotos word vervolg). Elrien dankie my engel dat jy aan my sy was en jou dag afgestaan het om saam my eerste amptelike pony camp deur te bring. Dankie Nikita vriendin dat jy ook daar was en ons gehelp het! Lena jys altyd n staat maker dankie vir al jou hulp nie net met kamp nie maar elke dag. Sien uit na volgende jaar met vele meer pony camps .

Barney by sy eerste kleuterskooltjie afsluiting gister hy was baie baie oulik s0 trots op hom en kids het die unicorn ge...
24/11/2018

Barney by sy eerste kleuterskooltjie afsluiting gister hy was baie baie oulik s0 trots op hom en kids het die unicorn gelove ... fotos word vervolg op sy tweede kleuterskooltjie afsluiting ook gister.

Die nuweling van Dreams UNlimited stables Chocklets.  Kan nie wag dat die outjie reg is om deel van die span te wees. Kl...
22/11/2018

Die nuweling van Dreams UNlimited stables Chocklets. Kan nie wag dat die outjie reg is om deel van die span te wees. Kla baie liefde vir die perd

Een van die vele photoshoot by Dreams UNLIMITED stables.  Gedoen deur elly's photography.  Princess/prince tema word ver...
17/11/2018

Een van die vele photoshoot by Dreams UNLIMITED stables. Gedoen deur elly's photography. Princess/prince tema word vervolg op 17-20 dec boek nou by elly's photography 066 220 1619 . Baie dankie Eloise Le Grange vir die mooi fotos wat jy altyd neem van my diere kinders.

Dreams Unlimited stables  waar enige perd van kleur , ras, groote welkom is.
16/11/2018

Dreams Unlimited stables waar enige perd van kleur , ras, groote welkom is.

Address

Langenhovenpark Soutspansberglaan 8
Bloemfontein

Telephone

0727310881

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dreams UNlimited stables posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share