Worshondjies in die Oos Rand

Worshondjies in die Oos Rand Worshondjies te koop

05/10/2023

Hi daar.

Al my babatjies het hulle nuwe huise gekry.
Geen babatjies meer beskikbaar nie.

04/10/2023
Verkoop!!!!!!!Prys is verminder. Kontak as jy regtig belangstel seblief.Boetie is nogsteeds beskikbaar.1ste spuit en ont...
02/10/2023

Verkoop!!!!!!!

Prys is verminder. Kontak as jy regtig belangstel seblief.

Boetie is nogsteeds beskikbaar.
1ste spuit en ontwurming reeds gedoen. Vandag 8 weke oud.
Hy hou van cuddles voor die tv en movie night.
Hou daarvan om jou orals te volg en saam jou te speel.
Christa 081 010 7540

VerkoopHierdie ou kleine lyfie is nog opsoek na sy nuwe mense. 1ste spuit en ontwurming gedoen. 7 wekies oud. Baie oulik...
26/09/2023

Verkoop

Hierdie ou kleine lyfie is nog opsoek na sy nuwe mense. 1ste spuit en ontwurming gedoen. 7 wekies oud. Baie oulike persoonlikheid.
Christa 081 010 7540

VerkoopHierdie boetie weeg 500 gram. More 6 wekies oud.Christa  081 010 7540
17/09/2023

Verkoop

Hierdie boetie weeg 500 gram. More 6 wekies oud.
Christa 081 010 7540

VerkoopHierdie pragtige klein boetie weeg 400 gram. More 6 wekies oud.Christa  081 010 7540
17/09/2023

Verkoop

Hierdie pragtige klein boetie weeg 400 gram. More 6 wekies oud.
Christa 081 010 7540

VerkoopHierdie piepklein dappel boeties amper 5 wekies oud is reg vir bespreking. Kontak my gerus Christa  081 010 7540B...
10/09/2023

Verkoop

Hierdie piepklein dappel boeties amper 5 wekies oud is reg vir bespreking. Kontak my gerus Christa 081 010 7540
Bruin dappel weeg 500 gram
Silver dappel weeg 400 gram

Verkoop3 oulike dappel boeties. Word nou mooi groot en vreeslik oulik.Almal nog beskikbaar vir bespreking.Kontak my op w...
30/08/2023

Verkoop

3 oulike dappel boeties. Word nou mooi groot en vreeslik oulik.
Almal nog beskikbaar vir bespreking.
Kontak my op whatsapp vir navrae.
Christa 081 010 7540

Verkoop3 pragtige dappel babatjies. More 2 wekies oud.2 silver dappel seuntjies1 bruin dappel seuntjieVerskriklik besig,...
20/08/2023

Verkoop

3 pragtige dappel babatjies. More 2 wekies oud.
2 silver dappel seuntjies
1 bruin dappel seuntjie
Verskriklik besig, sukkel om mooi fototjies te neem.
1 ste spuit en ontwurming word op 6 weke gedoen.
Kontak my op whatsapp indien belangstel
Christa 081 010 7540

Sussie is reeds bespreek!!Mooiste ou silver dappel dogtertjie, vandag 3 wekies oud. Spek vet en gesond. 1ste spuit en on...
25/05/2023

Sussie is reeds bespreek!!

Mooiste ou silver dappel dogtertjie, vandag 3 wekies oud. Spek vet en gesond. 1ste spuit en ontwurming word of 6 wekies gedoen.
Kontak gerus indien belangstel. R3500
Christa 081 010 7540

VerkoopHierdie kleine spelerige seuntjie is nogsteeds opsoek na sy nuwe huis. More 8 wekies oud. Kontak my indie belangs...
13/03/2023

Verkoop

Hierdie kleine spelerige seuntjie is nogsteeds opsoek na sy nuwe huis. More 8 wekies oud. Kontak my indie belangstel.
Christa 081 010 7540
Baie liefdevolle dingetjie

Almal verkoopHierdie 3 seuntjies soek nog hulle nuwe huise.Kontak my gerus op  081 010 7540 vir pryse
09/03/2023

Almal verkoop

Hierdie 3 seuntjies soek nog hulle nuwe huise.
Kontak my gerus op 081 010 7540 vir pryse

Reeds verkoopOulikste dogtertjie reeds gespuit en ontwurm. Was 800 gram op 6 wekies. Reg vir nuwe huise.Kontak Christa o...
05/03/2023

Reeds verkoop

Oulikste dogtertjie reeds gespuit en ontwurm. Was 800 gram op 6 wekies. Reg vir nuwe huise.
Kontak Christa op 081 010 7540

Oulikste seuntjie reeds gespuit en ontwurm. Was 700 gram op 6 wekies. Reg vir nuwe huise.Kontak Christa op   081 010 754...
05/03/2023

Oulikste seuntjie reeds gespuit en ontwurm. Was 700 gram op 6 wekies. Reg vir nuwe huise.
Kontak Christa op 081 010 7540

VerkoopOulikste seuntjie reeds gespuit en ontwurm. Was 700 gram op 6 wekies. Reg vir nuwe huise.Kontak Christa op  081 0...
05/03/2023

Verkoop

Oulikste seuntjie reeds gespuit en ontwurm. Was 700 gram op 6 wekies. Reg vir nuwe huise.
Kontak Christa op 081 010 7540

VerkoopOulikste seuntjie reeds gespuit en ontwurm. Was 800 gram op 6 wekies. Reg vir nuwe huise.Kontak Christa op  081 0...
05/03/2023

Verkoop

Oulikste seuntjie reeds gespuit en ontwurm. Was 800 gram op 6 wekies. Reg vir nuwe huise.
Kontak Christa op 081 010 7540

01/03/2023

Die babatjies het gister gegaan vir hulle spuit en ontwurming.
Swart en tan seuntjie weeg 800 gram
Bruin dappel meisie weeg 800 gram
Bruin dappel seuntjie met ligte vlekke weeg 700 gram
Bruin dappel seuntjie wat donker is weeg 700 gram.
Te flippen oulik en baie spelerig.
Christa 081 010 7540

Kontak my gerus op  081 010 7540  indien belangstel in 1 van die 4 babatjies.Dinsdag 6 wekies oud en gaan dan vir spuit ...
26/02/2023

Kontak my gerus op 081 010 7540 indien belangstel in 1 van die 4 babatjies.
Dinsdag 6 wekies oud en gaan dan vir spuit en ontwurming.

26/02/2023
4 besige babatjies amper 5 wekies oud. 3 seuntjies en 1 dappel dogtertjie. Word gespuit en ontwurm op 6 weke.Christa 081...
19/02/2023

4 besige babatjies amper 5 wekies oud. 3 seuntjies en 1 dappel dogtertjie. Word gespuit en ontwurm op 6 weke.
Christa 081 010 081 010 7540

19/02/2023

4 besige babatjies amper 5 wekies oud.
3 seuntjies en 1 dappel meisie.
1ste spuit en ontwurming word gedoen op 6 weke.
Christa 081 010 081 010 7540

SOLDBoetie met die oulikste persoonlikheid soek nog na sy mense. 9 weke oud, 2 keer gespuit en ontwurm. Kontak Christa 0...
05/09/2022

SOLD
Boetie met die oulikste persoonlikheid soek nog na sy mense. 9 weke oud, 2 keer gespuit en ontwurm. Kontak Christa 081 010 7540

SOLDDie oulikste dappel boetie nog beskikbaar. Baie spelerig. 8 weke oud en reg vir nuwe huis. R2000 in Brakpan geleë. K...
25/08/2022

SOLD
Die oulikste dappel boetie nog beskikbaar. Baie spelerig. 8 weke oud en reg vir nuwe huis. R2000 in Brakpan geleë. Kontak Christa 081 010 +27 81 010 7540

SOLD2 dappel boeties nog beskikbaar. Reeds gespuit en ontwurm. Mooiste persoonlikheid.Kontak Christa op 081 010 7540.
15/08/2022

SOLD
2 dappel boeties nog beskikbaar. Reeds gespuit en ontwurm. Mooiste persoonlikheid.
Kontak Christa op 081 010 7540.

Klaar bespreek/SOLDMooiste klein en fyn dappel meisie reg vir bespreking, amper 6 wekies oud. 1ste spuit en ontwurming w...
09/08/2022

Klaar bespreek/SOLD

Mooiste klein en fyn dappel meisie reg vir bespreking, amper 6 wekies oud. 1ste spuit en ontwurming word gedoen. Kontak Christa op 081 010 7540
Stuur n whatsupp seblief, nie baie op fb nie

SOLD4 bruin en swart dappeltjies, 2 boeties en 2 sussies. 5 wekies oud en reg vir bespreking.Enige navrae kontak op what...
06/08/2022

SOLD
4 bruin en swart dappeltjies, 2 boeties en 2 sussies. 5 wekies oud en reg vir bespreking.
Enige navrae kontak op whatsupp Christa 081 010 7540

06/08/2022
Reeds bespreekPragtigste silver dappel wyfie. 5 wekies oud. Reg vir bespreking. 1st ontwurming en spuit word gedoen.Chri...
30/04/2022

Reeds bespreek
Pragtigste silver dappel wyfie. 5 wekies oud. Reg vir bespreking. 1st ontwurming en spuit word gedoen.
Christa 081 010 7540

Boetie beskikbaar. 7 weke oud. Gespuit en ontwurm. Kontak my vir navrae. Christa.Ons is in Brakpan.
22/01/2022

Boetie beskikbaar. 7 weke oud. Gespuit en ontwurm. Kontak my vir navrae. Christa.
Ons is in Brakpan.

2 oulike dappel boeties, 5 wekies oud. Reg om bespreek te word. Kontak Christa op 081 010 7540 Brakpan area
09/01/2022

2 oulike dappel boeties, 5 wekies oud. Reg om bespreek te word. Kontak Christa op 081 010 7540 Brakpan area

2 bruin dappel boeties, reg vir bespreking. 4 wekies oud. Kontak Christa op 081 010 7540 vir verdere inligting.
01/01/2022

2 bruin dappel boeties, reg vir bespreking. 4 wekies oud. Kontak Christa op 081 010 7540 vir verdere inligting.

2 pragtige seuntjies, gebore 4 Desember. Reg vir bespreking.Bruin dappels. Hulle is reeds baie woelig.Kontak my indien b...
20/12/2021

2 pragtige seuntjies, gebore 4 Desember. Reg vir bespreking.
Bruin dappels. Hulle is reeds baie woelig.
Kontak my indien belangstel. Christa 081 010 7540

Address

Brakpan

Telephone

+27810107540

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Worshondjies in die Oos Rand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Worshondjies in die Oos Rand:

Share

Category


Other Pet Breeders in Brakpan

Show All