Cheekyhuahua Kennel

Cheekyhuahua Kennel Cheekyhuahua kennels. Breeders of smooth coat chihuahuas .At reasonable prices . Registered chihuahu

Beautifull baby girl Penelopy French bulldog ready to go to her forever home on the 1st of Dec Please watsapp for more i...
16/11/2021

Beautifull baby girl Penelopy French bulldog ready to go to her forever home on the 1st of Dec
Please watsapp for more information
074 754 6422
Vet checked
Cet card
Micro chipped
Vaccinated
Dewormed
Registered
Well socialized....
And gets a complete puppy starter pack to take home.

08/11/2021

Mooiste French bulldog babas . Reg om die 1ste Dec 2021 na hulle forever huis toe te gaan🐾🐾
Watsapp asb vir meer fotos en inligting.

4 Chihuahua Babas gebore 6 Oktober 2021🐾🐾3 Seuntjies en 1 Dogtertjie🐾🐾
07/10/2021

4 Chihuahua Babas gebore 6 Oktober 2021🐾🐾3 Seuntjies en 1 Dogtertjie🐾🐾

2 French Bulldog babas gebore 6 Oktober 2021🐾🐾‼️ 1 Tefie en 1 Reuntjie🐾🐾
07/10/2021

2 French Bulldog babas gebore 6 Oktober 2021🐾🐾‼️ 1 Tefie en 1 Reuntjie🐾🐾

Dit is  so fantasties om te sien dat my babas na sulke goeie huise toe gaan en te weet hulle gaan die beste lewe hè🐾💓daa...
04/05/2021

Dit is so fantasties om te sien dat my babas na sulke goeie huise toe gaan en te weet hulle gaan die beste lewe hè🐾💓daar is nie n lekkerder gevoel as om fotos te kry en te weet hulle is in goeie hande. Dankie vir elke persoon wat so lief is vir hulle honde kinners.🐾🐾🐾‼️

27/04/2021

5uur in die oggend ... sjoe dan wil die klomp net speel 🐾wil niks weet van slaap nie🙈🐾🐾🐾

Registreerde Chihuahua babas beskikbaar vir bespreking. SA CANINE registreerd , sal ingeent wees ,ontwurm en kry n volle...
24/04/2021

Registreerde Chihuahua babas beskikbaar vir bespreking.
SA CANINE registreerd , sal ingeent wees ,ontwurm en kry n volle puppy starter pakkie saam huistoe.
Watsapp asb vir enige fotos of inligting. 0747546422

My mooiste French bulldog babas‼️🐾Watsapp vir meer inligting0747546422
10/04/2021

My mooiste French bulldog babas‼️🐾
Watsapp vir meer inligting
0747546422

Mooiste French bulldog HAZEL‼️🐾🐾🐾3 wekies oud
29/03/2021

Mooiste French bulldog HAZEL‼️🐾🐾🐾3 wekies oud

Mooiste French bulldog LUCY‼️🐾🐾🐾3 wekies oud
29/03/2021

Mooiste French bulldog LUCY‼️🐾🐾🐾3 wekies oud

Mooiste French bulldog LUNA ‼️🐾🐾🐾3 wekies oud
29/03/2021

Mooiste French bulldog LUNA ‼️🐾🐾🐾3 wekies oud

Word so mooi groot amper 1 wekies oud 🐾tyd gaan so vinnig🐾mooiste French bulldog babas🐾
11/03/2021

Word so mooi groot amper 1 wekies oud 🐾tyd gaan so vinnig🐾mooiste French bulldog babas🐾

Mooiste Quinn , Shiner en Shadow . Almal het klaar hulle forever homes gekry . Ek wys maar net hoe pragtig die kinners i...
23/01/2021

Mooiste Quinn , Shiner en Shadow . Almal het klaar hulle forever homes gekry . Ek wys maar net hoe pragtig die kinners is 🤩🐾💓‼️

Mooiste Chihuahua reuntjie nog beskikbaar vir bespreking . Registreerd ingeent en ontwurm en kry n volle puppy starter p...
23/01/2021

Mooiste Chihuahua reuntjie nog beskikbaar vir bespreking . Registreerd ingeent en ontwurm en kry n volle puppy starter pakkie saam huistoe.
Watsapp vir belangstelling. 0747546422

Dis darm maar n lekker lewe die🐾🐾‼️
23/01/2021

Dis darm maar n lekker lewe die🐾🐾‼️

Mooiste Chihuahua seuntjies nog beskikbaar en kan 8 December na hul forever huis toe gaan . Registreerd ,ingeent en ontw...
24/11/2020

Mooiste Chihuahua seuntjies nog beskikbaar en kan 8 December na hul forever huis toe gaan .
Registreerd ,ingeent en ontwurm en gaan huistoe met n volle puppy starter pakkie.
Kontak my op 0747546422 as jy belangstel.

08/08/2020
Gemaklike vreeslike unikie Chihuahua maskers beskikbaar. Watsapp asbvir enige belangstelling. 0747546422
19/07/2020

Gemaklike vreeslike unikie Chihuahua maskers beskikbaar.
Watsapp asbvir enige belangstelling. 0747546422

I am asking people, who love their son/s to join the challenge of posting a photo 🤗 Just one photo of your son/s, no des...
22/06/2020

I am asking people, who love their son/s to join the challenge of posting a photo 🤗 Just one photo of your son/s, no description. The goal is to flood Facebook with positive photos of love instead of negativity 💞 Copy the text and post a pic of your son/s. ❤❤❤I LOVE YOU TO THE MOON AND BACK ,FOREVER AND ALWAYS 💓

Ma se babies🐾💓🐾
25/05/2020

Ma se babies🐾💓🐾

Ma se babatjies super lief vir julle🐾💓🐾
25/05/2020

Ma se babatjies super lief vir julle🐾💓🐾

Registreerde Chihuahua Tefies beskikbaar reg om die 28ste Mei huistoe te gaan.Ingeent, ontwurm en kry volle puppy starte...
15/05/2020

Registreerde Chihuahua Tefies beskikbaar reg om die 28ste Mei huistoe te gaan.
Ingeent, ontwurm en kry volle puppy starter pakkie saam.
Watsapp vir meer inligting.
0747546422

23/01/2020
03/06/2018

Chihuahua babas beskikbaar vir bespreking.

03/06/2018

Chihuahua babas beskikbaar vir bespreking.
Te oulik vir woorde. 2 Tefies R3500

03/06/2018

Babas beskikbaar vir bespreking.
Registreerde Opregte Chihuahuas. 2 pragtige reuntjies

22/03/2018

Babas nog beskikbaar en op spesiaal prys tot paasnaweek. Reuntjies R2000 Tefies R3000
Kontak my op 0747546422
Hulle is regostreerd en ingeent en ontwurm en kry n starter pack saam huistoe.

28/02/2018

Cheekyhuahua Kennel

28/02/2018

Available puppies almost ready to go to their new homes.
They will be vaccinated and dewormed and are registered and gets a puppy starter pack to take home.
Feel free to contact me anytime on 0747546422 if you want to come view these beautifull babies or if you want more photos.
Boys are R2500
Girls are R3500

08/02/2018

Almal gaan op 'n sekere tyd deur moeilike tye. Lewe is nie maklik nie. Net iets om na te d**k. Het jy geweet die mense wat die sterkste is, is gewoonlik die sensitiefste? Het jy geweet dat die mense wat die meeste vriendelikheid toon, die eerste is om sleg behandel te word. Het jy geweet dat diegene wat vir ander sorg, altyd diegene is wat dit die meeste nodig het? Het jy geweet dat die drie moeilikste dinge om te sê is, ek is lief vir jou, ek is jammer, en help my? Soms net omdat 'n mens gelukkig lyk moet jy verby hul glimlag kyk om te sien in hoeveel seer hulle mag wees. Vir al my vriende wat nou deur 'n paar kwessies gaan, kom ons begin met 'n voornemende stortvloed ondersteuning en onderskraging. Ons het almal positiewe bedoelings nodig. As ek jou naam nie sien nie, sal ek dit verstaan. Mag ek my vriende vra waar jy ookal mag wees, om hierdie status vir een uur lank te kopieer en te plaas (indien dit nie teen jou fb-beginsels is nie) om 'n oomblik van Ondersteuning aan almal met gesinsprobleme, gesondheidstryd, werksgeleenthede, bekommernisse van enige aard en net moet weet dat iemand omgee. Doen dit vir almal van ons, want niemand is immuun nie. Ek hoop om dit op die mure van al my vriende te sien net vir morele ondersteuning. Ek weet dat sommige sal !!! Ek het dit vir 'n vriend gedoen en jy kan. Jy moet hierdie een kopieer en op jou status plaas.

29/11/2017

Cheekyhuahua Kennel

Hi there to all my facebook friends. I will be at the east rand Christmas market the 2 and 3 of December selling all my pet goodies for all your 4 legged children please come and support me. And buy your dog a nice christmas present

29/11/2017

Hi there to all my facebook friends. I will be at the east rand Christmas market the 2 and 3 of December selling all my pet goodies for all your 4 legged children please come and support me. And buy your dog a nice christmas present

13/11/2017

Nuwe Chihuahua babas beskikbaar skakel my vir fotos en om kleintjies te kom sien.
Christine Davies
0747546422

15/07/2017

My adorrable babies love you to the moon and back💖💖💖💖🐾🐾🐾🐾🐾🐾🐾🐾

21/06/2017

Smooth coat Chihuahua Breeder.
Breeding with passion.

15/03/2017

2 reuntjies beskikbaar R2000 en een tefie beskikbaar R3500 skakel gerus as u belangstel.
Hulle is reg om te gaan is ontwurm en ingeent en gaan huistoe met volle starter pack en registrasie papiere en veaarts kaart.
Christine Davies 0747546422

Address

Brakpan
1541

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cheekyhuahua Kennel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cheekyhuahua Kennel:

Share

Category


Other Pet Breeders in Brakpan

Show All