31/12/2025
π¨ VERLORE KATJIE π¨
As iemand dalk hierdie katjie iewers gewaar het:
Sy behoort by Hugo Straat 33.
Sy is nog nie gewoond aan die omgewing nie en het per ongeluk uitgekom. Sy is skugter en sal moontlik wegkruip.
π Asseblief, as jy haar sien of veilig by jou het, laat weet ons so gou moontlik.
π© Stuur gerus βn inbox of bel/WhatsApp 083 457 0590
Help asseblief deel ππΎ