Peppe's Parlour

Peppe's Parlour Peppe's Parlour is a new pet boutique in Brits. We opened on the 1st of June 2016. Peppe's was found
(38)

Peppe's was founded by a group of women who love animals and saw a need for quality pet grooming services in the area. We hope that you will visit and support Peppe's and we in turn promise to do our best to meet your service expectations.

Afsprake slegs per whatsappSalon gelee tussen brits en Harties.
09/06/2024

Afsprake slegs per whatsapp
Salon gelee tussen brits en Harties.

Brits /Harties area. Ons salon vorm deel van die Hearts of Compassion Outreach na diere in nood. n Groot gedeelte van di...
08/06/2024

Brits /Harties area. Ons salon vorm deel van die Hearts of Compassion Outreach na diere in nood. n Groot gedeelte van die Salon se inkomste dra by tot die versorging van 239 honde en 41 Katte. Getalle varieer soos mense weer herstel en Ander behoeftes bykom. Ondersteun ons salon en dra so by tot die welsyn van diere in ons gemeenskap

What makes Peppe's Dog and Cat  Salon different?The wellbeing of animals is very important to us.A significant portion o...
11/04/2024

What makes Peppe's Dog and Cat Salon different?

The wellbeing of animals is very important to us.
A significant portion of Peppe's Parlour's income is utilized for the care and outreach to animals in need.

Hearts of Compassion Outreach, our NPO for animal welfare, emerged from the Dog and Cat Salon.

By supporting Peppe's Dog and cat Parlour, our clients indirectly contribute to the well-being of other animals.

Thank you, we really appreciate each one of you.

Daphne.
Peppe's Parlour
Hearts of Compassion Outreach.

My naam is Kiaha. Van ons 4 het net Ek en n boetie oorleef.  Dankie Dat julle die Liefdadigheids winkel VAN Hearts of Co...
31/01/2024

My naam is Kiaha. Van ons 4 het net Ek en n boetie oorleef. Dankie Dat julle die Liefdadigheids winkel VAN Hearts of Compassion ondersteun. Daar uit kan ons goeie kos kry en ons ente. Ons mense en diere waardeer jul hulp

29/10/2023
Hi**er is n Boerboel wat gisteraand vermis geraak het in die Multiplant omgewing. Dit is tussen Brits en Harties.Hy is n...
23/07/2023

Hi**er is n Boerboel wat gisteraand vermis geraak het in die Multiplant omgewing. Dit is tussen Brits en Harties.
Hy is nie aggressief nie. Kontak Asb vir Daphne 072 926 2805

18/05/2023

Here we paint with artistic balance, the rhythmic patterns forms part of the reflections from diamond

Gebad en geborsel, wat n groot werk😁, maar die moeite werd. Hulle is 'beautiful'
13/02/2023

Gebad en geborsel, wat n groot werk😁, maar die moeite werd. Hulle is 'beautiful'

13/02/2023
Nog n mooi maak in wording❤️
09/02/2023

Nog n mooi maak in wording❤️

Milo en Riley se mooi maak sessie❤️
09/02/2023

Milo en Riley se mooi maak sessie❤️

Darci beautiful soul
09/02/2023

Darci beautiful soul

Mooi is Ek maar net 😍
09/02/2023

Mooi is Ek maar net 😍

Kan julle glo die wolle Kom uit daardie pronkerige huskey😅
09/02/2023

Kan julle glo die wolle Kom uit daardie pronkerige huskey😅

Before and after. ❤️
03/02/2023

Before and after. ❤️

. Et die weer staan ons in rye vir ons bad en skeer😍❤️😍
03/02/2023

. Et die weer staan ons in rye vir ons bad en skeer😍❤️😍

Mooi maak is tydsaam😅❤️
03/02/2023

Mooi maak is tydsaam😅❤️

Hearts of Compassion voer tans ongeveer 280 honde en Katte. Baie dankie aan almal wat hande vat en die uitreike moontlik...
26/01/2023

Hearts of Compassion voer tans ongeveer 280 honde en Katte. Baie dankie aan almal wat hande vat en die uitreike moontlik maak vir Hearts of Compassion.

PET SMART
Harrington st
Brits,
071 370 9340
is een van ons getroue ondersteuners wat baie doen vir Hearts of Compassion.

Indien jy graag n bydrae wil lewer en deel vorm van die verskil wat ons maak in diere lewens is PET SMART een van ons versamel punte wat jy kan besoek.

Of jy n botterbakkie kos het om te gee of n sak kos, ons waardeer en gebruik alles.
Jy Kan selfs n kontant donasie ook maak en dit by PET SMART afgee.
Hulle het n vormpie waar jy jou besonderhede op invul en ons sodoende in staat stel om met jou kontak te maak en dankie te se.

Ten laaste :)
Ons Model is Miss Rosy. Ons het haar en haar 4 sussie en 1 boetie in n plakkerskamp gekry in n boks. Hulle was bitter maer. Maar danksy ons ondersteuners het Miss Rosy nou n gesonde 'dogtertjie' geword :)

Enige navra kan per WhatsApp boodskap of 'voicenote' gestuur word na:
Daphne: 072 546 1726
Annalene: 082 389 3374

Cuteness😍😍
29/05/2022

Cuteness😍😍

Beauties😍😍
29/05/2022

Beauties😍😍

08/05/2022

MAYA
Female, Mixed Breed of around 2 years old
Maya was a stray that was hit by a car and unfortunately had to get her leg amputated. This happy girl has done so well after her surgery and is coping with 3 legs like she has had it her whole life! She has such a soft and gentle nature and you can’t help but to want to see her with a family that truly adore her!

email: [email protected] or WhatsApp 0829253133
Visit our website: www.woodrockanimalrescue.co.za

Thanks so much. Rescue takes an army. We rely on public support.
Woodrock Animal Rescue
First National Bank
Account number: 62463902299
Branch code: 254005
Cheque Account
Reference: Your Name
SMS "DOG" TO 41990 COST R25

Address

Multiplant/de Kroon Area
Brits

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00

Telephone

+27729262805

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Peppe's Parlour posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Peppe's Parlour:

Videos

Share

Category


Other Pet groomers in Brits

Show All