Wiggle Waggle doggy parlour.

Wiggle Waggle doggy parlour. We groom all dog types and Cats. All breeds of cats and Dogs welcome. We give your pet's the love and care they need. we collect and Deliver
(10)

14 Years of service Me the owner Chantel Kleyn have been a qualified groomer for 14 years and did professional training and studying of all breads.

11/08/2023

Ek het dit gaan leen van iemand se blad.

Ek d**k enige groomer kan saam stem as mense net weet dat jy nooit kan se hoe jou dag gaan wees. Maar ons ruil ons werk vir niks.

My eie ervaring...

So, UITEINDELIK, breek DIÉ dag AAN. Die dag waarvan ek al so lank droom, ons gaan volunteer by die hondesalon. Ons gaan help, heel dag honde bad, wat kan nou lekkerder wees? Oppad salon toe sien ek, ek sien nie, ekt my bril vergeet. Dis OK, ons moet net nie laat wees nie.
Daars n warboel, bad word gewas, tafels word afgevee, haardroërs e knippers word uitgepak. Daar's reeds 2 lyfies wat wag... Jippie...
OK, hier begin julle, 2 yorkies wat julle kan bad. Ons word mooi geleer, water temperatuur net reg, sponse en sjampoo, chamois op d bad rand... Ons kry ons honde, sit hulle in d bad, maar water oop... en daars my hond weg 😳, hy, of is dit sy, is op my skouer, om my nek drapeer, so lyfie kan vasklou. Eks papnat. Genade, so lyfie is glibberig. Ek worstel met d outjie, uiteindelik is hy skoon. Maak hom met d chamois droog, dis vir my vreemd, maar beslis 'n trick wat ek by d huis ook gaan toepas. Ek droog die chamois uit, daars my hond weer weg... Toe handboek vryf en droogblaas. Eks gedaan, na nét een hond. Nee, nou kam jy koeke uit, hierdie lyf word cowboy-cut gesny. Maar sy cowboy flappe is so gekoek!! Duidelik kam sy eienaar hom nooit ni, Flippie is sy naam. Hys droog en gaan na d groomer. Ek weet niks verder van Flippie nie, want hier kom die volgende lyf wat gebad moet word. Hys klaar geskeer, hy gesels die heeltyd, nie huil of kerm nie, gesels... Hys ook klaar. Ek vee d vloer. Iemand het 'n bol gemaak...
Ons word kantoor toe geroep, oeps!! Nee, ons moet net d hond kom kyk. Dis 'n standaard grootte Franse poedel, sjoe, hys gorgeous. Pragtig showcut geskeer. Ek bewonder nog d hond, toe gaan d eienaar gal af oor d hond gekoek is... Wat?? Waar was d hond d afgelope tyd, waarom het d vrou nie d hond self gekam nie, volgens haar vat dit net 15min... Ons werk langer as 2 e half ure aan daai hond, die vrou trek haar vingers deur sy hare en ons kry goedkeuring... Kerm kerm oor wat sy moes betaal e hoe lank dit gevat het, is sy e haar hond daar uit, ek d**k by myself "sies, jyt geen benul wat behind the scenes aangaan nie, kam jou hond e wys waardering". Ag tog, toe maak iemand weer 'n bol. En ek vee weer d vloer.
Ek kry vir Eva, sys 'n rescue, bitter bang. Haar mamma wag. Sy druk haar lyfie styf teen enige kant vas en voel veilig in 'n hoek. Ek hou haar vas vir d groomer en fluister heeltyd, jy doen so goed Eva... Ek vat vir Eva vir haar mamma en gaan soek my volgende hond. Ek vee gou weer die vloer. Iets stink. Flippie het 'n bol gemaak, hoe kom so baie goed uit so klein lyfie??
Intussen het nuwe honde ingekom. 2 German Shepherds, pragtige lywe. Glad ni salon gewoond ni, dis n gespartel. Op d kaart staan "maak ore skoon"... In my lewe het ek nog nooit so iets gesien nie, wat uit daai ore kom, lyk soos poef, na seker 10 keer se skoonvee is dit steeds vuil, ek kan ni meer daarna kyk ni. Ek gaan soek 'n nuwe hond om te bad. Bella, ek sê ek het al vir Bella gebad, nee dis nog 'n Bella. Bella is baie bang. Ek praat saggies met haar, jy doen so goed Bella baba. Daar bol sy in d badwater. Droog blaas was 'n absolute nagmerrie. Ek hou vas, iemand anders blaas. Bella sit later in my arm, half oor my skouer, daar voel sy veilig, ek word saam geblaas. Bella is droog, na groomer en met 'n strikkie in hare daar weg. Ek vee weer d vloer.
Uiteindelik kry ek d perfekte hond, Doorsie. Hy is so soet, van bad tot droogblaas tot skeer, dis hoe ék ged**k het dit gaan in 'n salon.
En hier kom 'n outjie, lekker vet, hys familie van d vuil-oor GS. Stroopsoet. Hy kyk my met d sagste oë, reg in d oog. Ek het my hart verloor. Klaar gebad e droog gevryf. Toe ons hom blaas, sien ons daar kom wurms by sy stertjie uit. Arme lyfie!! Sy eienaar vat ni d nuus goed nie en is half kwaad vir d salon daaroor. My hart is seer, d 2 GS maatjies se hare is gekoek e ore vuiler as vuil, d ander sussie se hare is vreeslik gekoek en nou wurms, watse eienaar is dit?
Laaste op d lys is 2 Collies. Ai ai ai, so gekoek. Joy sukkel langer as 2 ure om d koeke uit te kry, dis vir die honde so seer, tog worry eienaars nie. Oor sy boude is 'n mat koek-hare, met dorings tussen in. Die hele agterstewe word oop geskeer, daars niks anders wat d groomers kon doen nie. Dit stink, arme lyf moes deur daai koeke pieps e poo. Elke kort kort hap hy, want dis seer, ek hou vas en vryf sy ore, jy doen so goed ou Spanner. Dis amper 16h00, teen nou kook dit binne my, ek het nooit ged**k daar is soveel onverantwoordelike honde eienaars daar buite ni, ek wou met elke hond, behalwe Eva e Doorsie, saam uitstap e d eienaar skel. Ek het nie en daarom plaas ek hierdie.
Om 'n hond te kry is nie 'n impulsiewe besluit nie. Het jy tyd, kennis e finansies om na die hond om te sien? Jou hond móét 'n prioriteit wees.

◾Langhaar honde MOET elke dag gekam word. Koeke trek die haartjies op hul velletjies en is vir d hond seer en dan moet d koeke nog by d salon uit gekam word, DIT IS VIR DIE HOND ONGELOOFLIK SEER.
◾Langhaar honde of honde met 'n undercoat, kan nie net aan d begin van d somer gou vir 'n mooimaak salon toe gaan nie, dis iets wat gereeld gedoen moet word, 6 weekliks. Dit sit minder spanning op d hond en maak dit vir d groomers soveel makliker.
◾Maak honde van klein tyd af gewoond aan haardroërs, vat aan hul voete, vee hul gesiggies met 'n lappie af en borsel hulle gereeld. As honde dit gewoond is, is dit soveel lekkerder om salon toe te gaan.
◾Honde salonne is duur. Ek het in d eerste uur reeds gesien waarom. Dit vat tyd en ongelooflik baie geduld om met moeilike honde te werk. EN daarby is honde grooming 'n scares skill, niemand wil hul honde deur 'n ongekwalifiseerde persoon laat skeer nie.
◾Honde moet móét móét gereeld ontwurm word. Ek weet nie baie van wurms nie, maar ek is seker dit is nie veilig vir d groomers om met dit te werk nie. Jip, ek het vir ons dadelik Vermox gaan kry.
Teen 16h20 groet ons almal. Ons is stokflou. Hoe doen daai mense dit sonder 2 ekstra mense se hulp, hoe doen hulle dit alles!!

Ek het geleer:
◾Ek sal nooit ooit weer verwag my honde, 3 van hulle, moet binne 'n uur e half klaar wees nie, van nou wag ek geduldig op die oproep om hulle te gaan haal.
◾Ek betaal die prys met 'n smile, ek het probeer, maar kon nie by bly nie, dis harde werk.
◾My nuwe baba word elke dag gekam, ek masseer haar voete e blaas haar met d haardroër elke keer as ek my hare blaas.
◾Ek kan met 100% sekerheid hierdie salon waar ek gaan volunteer het vir enige iemand aanbeveel. Van ontvangs, eienaars, tot wasser en groomers het 'n ware natuurlike liefde vir honde en uitstekende kennis oor hoe om met d lywe te werk.
◾Moenie jou hond Bella noem nie, ek d**k daar was 4 Bellas in d salon. 😂🤔
Sal ek weer gaan volunteer, jip, maar ek moet eers nog bietjie rus, daai een dag was erg, my rug is seer, my nek e arms is vol krapmerke e bloukolle, ek blaas steeds hare uit my neus. Ek het nuwe respek vir elke persoon in 'n hondesalon, dis nie net heeldag hondjies bad nie, dis harde fisiese werk. In my hart d**k ek, dis makliker om 'n vol klas kinders te teach, ja so het elkeen sy roeping.
Oppad huis toe sien ek weer dat ek nie sien nie. Dankie tog ek het my bril vergeet, dit sou net in d pad gewees het, want as ek weer kyk is my hond weg, om my skouers drapeer e klou vas vir 'n vale.

Ns. Net Bella is regte name, die res is self opgemaak vir privaatheid. MAAR oooeee dit sou lekker gewees het om d regte name te gee dat hul eienaars regtig weet hoe ek oor hulle voel.
My challenge to any and everyone... Gaan volunteer net een uur by 'n hondesalon. Jy sal jou oë nie glo nie, jy sal soos ek, nuwe respek vir daai mense kry en met 'n smile betaal.
BAIE DANKIE vir elke groomer e wasser, julle is goud werd.

29/12/2022

Ons is oop en reg vir honde in die hitte. Kom kuier.

Ons is moeg gewerk.......Baie baie dankie vir almal se ondersteuning die jaar. Dit was baie lekker om met almal se honde...
24/12/2022

Ons is moeg gewerk.......Baie baie dankie vir almal se ondersteuning die jaar. Dit was baie lekker om met almal se honde kinders te werk. Mag julle n geseënde Kerstyd he. Ons werk weer van die 28ste af.

Karstoeltjies te koop vir R300 by Wiggle Waggle.
29/08/2022

Karstoeltjies te koop vir R300 by Wiggle Waggle.

Bietjie van ons kliente jammer dqar word baie min fotos geneem. Ons speel te lekker met honde kinders om fotos te neem.....
25/08/2022

Bietjie van ons kliente jammer dqar word baie min fotos geneem. Ons speel te lekker met honde kinders om fotos te neem.....love my job

Chester het vandag gekom vir n bad. Nog geen sker in die lyffie se hare.
25/08/2022

Chester het vandag gekom vir n bad. Nog geen sker in die lyffie se hare.

Dis so waar.
20/05/2022

Dis so waar.

20/05/2022

Amen

Only in SA
19/05/2022

Only in SA

Dis so waar
19/05/2022

Dis so waar

🖤

Mooiste honde kinders.
10/06/2021

Mooiste honde kinders.

Address

Shop 5, 19 Darling Street, Chrismar
Cape Town
7530

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27828497887

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wiggle Waggle doggy parlour. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wiggle Waggle doggy parlour.:

Videos

Share

Category


Other Pet Services in Cape Town

Show All