Thorn Tree Equestrian Centre

Thorn Tree Equestrian Centre A small horse riding school situated just outside of the beautiful town Clanwilliam. Any age welcome, beginner and experienced :)

Clanwilliam Skou 2022
10/04/2022

Clanwilliam Skou 2022

Perdry 2022 🀩❀
27/02/2022

Perdry 2022 🀩❀

Vinnige Jeugskou sessie ingewerk vanoggend by Thorn Tree πŸŽ‰Elmone met Fudge, Amber met Jeronimo en Mieke met Max ❀️
06/05/2021

Vinnige Jeugskou sessie ingewerk vanoggend by Thorn Tree πŸŽ‰
Elmone met Fudge, Amber met Jeronimo en Mieke met Max ❀️

Bianca & Jeronimo β€οΈπŸ¦„
10/12/2020

Bianca & Jeronimo β€οΈπŸ¦„

Die jaar is amper op sy einde, dan ontspan ons bietjie met 'n mooi uitsig β€οΈπŸ¦„
08/12/2020

Die jaar is amper op sy einde, dan ontspan ons bietjie met 'n mooi uitsig β€οΈπŸ¦„

Nini & Baloo op 'n heerlike rustige uitstappie β€οΈπŸŒΈπŸ¦„
26/11/2020

Nini & Baloo op 'n heerlike rustige uitstappie β€οΈπŸŒΈπŸ¦„

Charl en Baloo πŸŒΈπŸ¦„
20/11/2020

Charl en Baloo πŸŒΈπŸ¦„

Vandag was weer een van daai dae! 40Β° plus! Maar die water was heerlik πŸ˜€πŸ’¦
12/11/2020

Vandag was weer een van daai dae! 40Β° plus! Maar die water was heerlik πŸ˜€πŸ’¦

Max, 27 jaar jonk ❀️ Max is al 12 jaar deel van die ryskool. Nie altyd maklik nie (in sy jonger dae), maar beslis die ge...
28/10/2020

Max, 27 jaar jonk ❀️ Max is al 12 jaar deel van die ryskool. Nie altyd maklik nie (in sy jonger dae), maar beslis die geduldigste 😍

Heerlike perde rit met oulike ruitertjies ❀️🐎
10/10/2020

Heerlike perde rit met oulike ruitertjies ❀️🐎

Pragtige oggend gewees 🐎❀️
06/10/2020

Pragtige oggend gewees 🐎❀️

Altyd lekker om met kinders te werk wat 'n passie vir perde het ❀️
24/09/2020

Altyd lekker om met kinders te werk wat 'n passie vir perde het ❀️

Foto geneem deur Deana πŸ˜‚πŸ΄ Baloo geniet die winter sonnetjie 🌷🌞
08/08/2020

Foto geneem deur Deana πŸ˜‚πŸ΄ Baloo geniet die winter sonnetjie 🌷🌞

β™₯️🐴
05/08/2020

β™₯️🐴

Nini&Baloo β™₯οΈπŸŽπŸ€—
28/07/2020

Nini&Baloo β™₯οΈπŸŽπŸ€—

β™₯️
28/07/2020

β™₯️

Daars altyd 'n eerste keer vir als πŸ€—
07/07/2020

Daars altyd 'n eerste keer vir als πŸ€—

Heerlike uitstappie ☺️β™₯οΈπŸ¦„
03/07/2020

Heerlike uitstappie ☺️β™₯οΈπŸ¦„

Hoe spesiaal is hierdie nie 😍 Katrien (wat nog so bietjie onseker is oor die groot perd, maar dit tog so geniet) en haar...
01/07/2020

Hoe spesiaal is hierdie nie 😍 Katrien (wat nog so bietjie onseker is oor die groot perd, maar dit tog so geniet) en haar mamma geniet rustige uitstappies op die plaas!

"Social distancing" op sy beste πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ¦„πŸ¦„ Kos vir die siel!! 😍
30/06/2020

"Social distancing" op sy beste πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ¦„πŸ¦„ Kos vir die siel!! 😍

Fudge & Nini op 'n heerlike winters dag β™₯οΈπŸ¦„
25/06/2020

Fudge & Nini op 'n heerlike winters dag β™₯οΈπŸ¦„

Love die view!! Dankbaar β€οΈπŸ¦„
15/06/2020

Love die view!! Dankbaar β€οΈπŸ¦„

10/06/2020

Sulke kosbare diertjies ❀️

27/05/2020

Aandag perde liefhebbers, wat baie graag wil perdry, maar dalk nie 'n perd tot jul beskikking het nie. Thorn Tree Equestrian Centre bied nou "lease" van perde aan ervare ruiters. Kontak my op 0727121512 vir verdere inligting πŸ¦„

Perdry lesse sal weer vanaf 1 Junie begin πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰Kontak 072 712 1512 vir meer inligting of stuur 'n inboks boodskap vir meer...
26/05/2020

Perdry lesse sal weer vanaf 1 Junie begin πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰
Kontak 072 712 1512 vir meer inligting of stuur 'n inboks boodskap vir meer inligting!

😊🌼🌼
21/03/2020

😊🌼🌼

Tack skoonmaak tyd, gelukkig met 'n mooi view 😍 Nie altyd lekker nie , maar baie belangrik vir die veiligheid van elke r...
19/03/2020

Tack skoonmaak tyd, gelukkig met 'n mooi view 😍 Nie altyd lekker nie , maar baie belangrik vir die veiligheid van elke ruiter (Onversorgde leer = droog = kraak = breek = grondkoop 🀣). Wees veilig, en maak skoon en voed jou ry gereedskap 😝

18/03/2020

En die wenner van die kompetisie is.... Rozanne du Plessis!! Baie baie geluk!!! Stuur gerus 'n inboks boodskap vir verdere reelings πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

18/03/2020

Wenner van die gratis les/uitrit sal vanaand om 20:00 aangekondig word! Laaste paar ure om deel te neem!! πŸ’•πŸŽ‰πŸŽ‰

Baloo se heel eerste swem sessie πŸ’•πŸ’¦πŸŽ‰
16/03/2020

Baloo se heel eerste swem sessie πŸ’•πŸ’¦πŸŽ‰

Address

Augsburg Farm
Cederberg
8135

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 10:00 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 10:00 - 17:30
Friday 08:30 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Thorn Tree Equestrian Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Thorn Tree Equestrian Centre:

Share


Other Cederberg pet stores & pet services

Show All