Raakvat Rakkers

Raakvat Rakkers Raakvat Rakkers is MAL oor troeteldiere en kyk graag na hulle wanneer jy nie by die huis is nie.
(27)

Ons het ook rugby gekyk vandag by Lodge@Limerick 🇿🇦🏉🎉 En elke keer as Tannie Ronelle óp of vir die Bokke skree, dan blaf...
31/08/2024

Ons het ook rugby gekyk vandag by Lodge@Limerick 🇿🇦🏉🎉 En elke keer as Tannie Ronelle óp of vir die Bokke skree, dan blaf ons lustig saam 😂😂
Well done Bokke!

Casey the Handy'woman' 😄😄
31/08/2024

Casey the Handy'woman' 😄😄

Spot is reg vir Bokke se game vanmiddag 😄🇿🇦🏉
31/08/2024

Spot is reg vir Bokke se game vanmiddag 😄🇿🇦🏉

By Lodge@Limerick lê ons net waar ons wil 😄😄 Of dit nou op Tannie Ronelle se bed, Ouma Bella se bed of by Oupa Japie op ...
30/08/2024

By Lodge@Limerick lê ons net waar ons wil 😄😄 Of dit nou op Tannie Ronelle se bed, Ouma Bella se bed of by Oupa Japie op die bank is, of in 'n ander woef maatjie se bedjie 😂

Pret en plesier by Lodge@Limerick dié naweek 😍 Dis te lekker as die woef maatjies kom kuier ❤️❤️Our doggy lodge in Bronb...
30/08/2024

Pret en plesier by Lodge@Limerick dié naweek 😍 Dis te lekker as die woef maatjies kom kuier ❤️❤️

Our doggy lodge in Bronberrick (Hennopspark) is just the place to be 🌸 Big, safe yard and ample space inside our house, with lots of love and attention for small and medium sized house-trained doggies who are socialised and spayed/neutered.

WA us on ☎️072 169 5258 for any enquiries.
We are open right throughout the year 🎉

Max, Tipsy en Casey het al te oulik ge'pose' sodat ek mooi foto's vir hul mamma Celeste kon stuur wat vandag verjaar ❤️🌸...
28/08/2024

Max, Tipsy en Casey het al te oulik ge'pose' sodat ek mooi foto's vir hul mamma Celeste kon stuur wat vandag verjaar ❤️🌸🥳🎉

Rus sag, liewe Bobby. Twintig jaar is 'n leeftyd ❤️ Die Rakkers gaan jou baie mis 🌸🌸
25/08/2024

Rus sag, liewe Bobby. Twintig jaar is 'n leeftyd ❤️ Die Rakkers gaan jou baie mis 🌸🌸

Tannie Ronelle... Ek loer vir jou... 😂😂
25/08/2024

Tannie Ronelle... Ek loer vir jou... 😂😂

Laaste kuiertjie by Cleo, Asterix en die kieters ❤️
18/08/2024

Laaste kuiertjie by Cleo, Asterix en die kieters ❤️

Bow is vandag die CEO van die huis 😂😂
18/08/2024

Bow is vandag die CEO van die huis 😂😂

Daar word lekker gekuier by Cleo, Asterix, Katness en Rambo ❤️
17/08/2024

Daar word lekker gekuier by Cleo, Asterix, Katness en Rambo ❤️

Arrow geniet die sonnetjie en Bow beloer sake van onder die bed 😄
17/08/2024

Arrow geniet die sonnetjie en Bow beloer sake van onder die bed 😄

By Lodge@Limerick in Bronberrick is dit regtig 'n Home-away-from-home, met baie liefde en  aandag (en treats, as ons mag...
17/08/2024

By Lodge@Limerick in Bronberrick is dit regtig 'n Home-away-from-home, met baie liefde en aandag (en treats, as ons mag 😄) ❤️❤️
Kontak ons vandag om ook jou woefsters se plekkie te bespreek - ons is heeljaar oop.
☎️ 072 169 5258

Welgedaan Bokke! Die Rakkers is trots op julle!
17/08/2024

Welgedaan Bokke! Die Rakkers is trots op julle!

By Lodge@Limerick kuier en slaap ons te lekker op Tannie Ronelle se bed 🌸Nunus is een van ons gereelde kuier-woefs wat a...
15/08/2024

By Lodge@Limerick kuier en slaap ons te lekker op Tannie Ronelle se bed 🌸
Nunus is een van ons gereelde kuier-woefs wat al deel van die familie is ❤️

Bespreek jou dierekind se plekkie deur ons te WA op 072 169 5258.
Regdeur die jaar beskikbaar.
Geleë in Bronberrick, Centurion 🐶🐕🐩

Tjhokko hou van cuddle 🥰🥰
10/08/2024

Tjhokko hou van cuddle 🥰🥰

10/08/2024

By Lodge@Limerick kan woefsters self hul speelgoed uitkies 😂😂😂🥰🥰🥰

Die Rakkers kuier altyd lekker by Rambo en Abby. 🥰 Al is hulle bietjie kamera sku.
10/08/2024

Die Rakkers kuier altyd lekker by Rambo en Abby. 🥰 Al is hulle bietjie kamera sku.

Amber en Sammy is ou vriende van die Rakkers. Dankie Hercules dat ons weer die naweek by hulle kan kuier 🥰
10/08/2024

Amber en Sammy is ou vriende van die Rakkers. Dankie Hercules dat ons weer die naweek by hulle kan kuier 🥰

Anita se dierekinders kry sommer BAIE liefde by die Rakkers 🥰🐾🫶
10/08/2024

Anita se dierekinders kry sommer BAIE liefde by die Rakkers 🥰🐾🫶

Die Rakkers kuier tog te lekker by ET 🥰
10/08/2024

Die Rakkers kuier tog te lekker by ET 🥰

Ons kuierwoefs snuffel treats uit die 'snuffle mats'! Dit is 'n heerlike aktiwiteit ❤️Lodge@Limerick
09/08/2024

Ons kuierwoefs snuffel treats uit die 'snuffle mats'! Dit is 'n heerlike aktiwiteit ❤️
Lodge@Limerick

Gelukkige Vrouedag!
09/08/2024

Gelukkige Vrouedag!

Welkom by Lodge@Limerick, Bella en Spot! Hoop julle kuier en baljaar sommer baie lekker hier by ons ❤️❤️Ons Doggy Lodge ...
08/08/2024

Welkom by Lodge@Limerick, Bella en Spot! Hoop julle kuier en baljaar sommer baie lekker hier by ons ❤️❤️

Ons Doggy Lodge is regdeur die jaar oop en bied 'n ruim, veilige erf met baie speelplek en snoesige slaapplek binne-in die huis.
Ideaal vir klein en medium grootte woefsters wat gesosialiseerd en reggemaak is.
Kontak ons gerus op 072 169 5258 vir enige navrae.

Frankie en Leo speel hulle eie rugby/sokker wedstryd terwyl Bella van bo af cheer 😄😄
03/08/2024

Frankie en Leo speel hulle eie rugby/sokker wedstryd terwyl Bella van bo af cheer 😄😄

Die Rakkers pas bietjie vir Jack en Miki op 🥰🤗
28/07/2024

Die Rakkers pas bietjie vir Jack en Miki op 🥰🤗

Lekker naweek kuiers by Anita se dierekinders 🥰🐾
28/07/2024

Lekker naweek kuiers by Anita se dierekinders 🥰🐾

Welkom by die Lodge@Limerick! Koda en Mia het te lekker hier by ons Doggy Lodge gekuier die naweek. Genoeg spasie om ron...
28/07/2024

Welkom by die Lodge@Limerick! Koda en Mia het te lekker hier by ons Doggy Lodge gekuier die naweek. Genoeg spasie om rond te hardloop, lekker snoesig binne te slaap, saam met die ander woewe te speel en treats uit te snuffel en dan sommer ekstra bederfies tussendeur te kry ❤️

Kontak ons gerus op 072 169 5258 vir enige navrae en besprekings.

Yes, December holiday is around the corner 😄 and the Rakkers are ready to look after your fur kids ❤️Please book early, ...
20/07/2024

Yes, December holiday is around the corner 😄 and the Rakkers are ready to look after your fur kids ❤️
Please book early, especially for our Doggy Lodge, as space is limited. Big, safe yard with lots of love and attention for small and medium sized house trained doggies who are socialised and spayed/neutered.

WA us on ☎️072 169 5258 for any enquiries.

Address

Centurion
0157

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Raakvat Rakkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share

Category