The OLD DOG kennels Klerksdorp

The OLD DOG kennels Klerksdorp Pet accommodation

Beautifull Lady Lillie is looking for a new home, where she will be loved  as much as she is loved now. She loves to run...
11/01/2025

Beautifull Lady Lillie is looking for a new home, where she will be loved as much as she is loved now.
She loves to run, play and explore so needs space to be happy.
She is a 1 year old Weimeraner.
Please make contact with me you you want Lady Lillie to be part of tou family.
084 704 2469

So as our festive season comes to a close .....moet ons ook ongelukkig al ons gaste groet.Dit was vir ons so lekker om e...
07/01/2025

So as our festive season comes to a close .....moet ons ook ongelukkig al ons gaste groet.
Dit was vir ons so lekker om elke een weer to kon sien.En kan nie wag vir ons volgende fees seisoen.
En tog is Kersfees so ver.....

01/01/2025

So dankbaar vir die rustige ou jaar aand - ver.........weg van al die geraas van klappers.🎉🧨🎇🎇
Al ons diere kinders was rusitg en veilig in hulle huisies.


Best place to be.
31/12/2024

Best place to be.

We LOVE December holidays!!🌲🌻🌲🌻🌲🌻🐶Lyla- (Yorkie) baie stil en skaam☺️.Jessie (Yorkie)  baie besig en bang vir niks. Baie...
22/12/2024

We LOVE December holidays!!
🌲🌻🌲🌻🌲🌻

🐶Lyla- (Yorkie) baie stil en skaam☺️.
Jessie (Yorkie) baie besig en bang vir niks. Baie lief vir n speel tyd
🐶Bailey (teacup yorkie) is net vol lewe en liefde 💕
🐶Bulletjie (french bullie) is n klein varkie - hy sal heeldag eet as ek dit toe gelaat het 😁 so hy is beperk op 2 treats per dag - verder kry hy net liefde💙
🐶Bella (french bullie) hou baie van hardloop - en ook baie lief vir haar kos. 🍗
🐶Tienks - (Wire-hair terrier) aww hy wil net soentjies gee , en natuurlik weg hol wanneer hy die kans kry. En tuin slang speel - is groot pret.
🐶 Spot - oooweee maar ek is kwaai, maar geniet tog om rustig te sit en cookies te eet.
🐶Rolo (worsie) baie rustig daars niks vat hom pla nie. Lank gevat om sy hart te wen - en toe eet ons lekker cookies 🍪
🐶Cooper (worsie) het net liefde in sy oë. Still en rustig. Wag rustig sy b***t uit om bietjie te stap - en natuurlik baie goeie maniere.

We are PASSIONATE about pets

The OLD DOG kennels Klerksdorp En so begin dit beste seisoen vir ons. 🐩🐕🦮🐕‍🦺🐶Doggy HotelAnnie - Yorkie💓Zella- Foxie💛Dust...
08/12/2024

The OLD DOG kennels Klerksdorp En so begin dit beste seisoen vir ons. 🐩🐕🦮🐕‍🦺🐶
Doggy Hotel

Annie - Yorkie💓
Zella- Foxie💛
Dusty- Staffie💙
Lola -Yorkie💕
Wurm - Min pin❣️
Dirkie - Boston 🩶
Scottie- Jack Russel🤎

084 704 2469

Best Kennels in the KOSH!The OLD DOG kennels KlerksdorpOns het net n paar kennels nog beskikbaar vir Desember Vakansie.M...
04/11/2024

Best Kennels in the KOSH!
The OLD DOG kennels Klerksdorp

Ons het net n paar kennels nog beskikbaar vir Desember Vakansie.
MOET NIE WAG NIE.......bespreek NOU!
084 704 2469

Boeta se eerst honde liefde was n Rottweiler- BrunoSo Bruce het beslis bietjie extra liefde gekry.Nala die Bully....bly ...
04/11/2024

Boeta se eerst honde liefde was n Rottweiler- Bruno

So Bruce het beslis bietjie extra liefde gekry.

Nala die Bully....bly maar n "besige bully" soos ons hulle ken.
🤣🤣🤣🤣

04/11/2024

The Might Bruce and Nala!!

The OLD DOG kennels Klerksdorp Bespreek NOU julle diere kinders se Desember vakansie bly plek. Ons Kan nie wag om elke e...
29/10/2024

The OLD DOG kennels Klerksdorp Bespreek NOU julle diere kinders se Desember vakansie bly plek.

Ons Kan nie wag om elke een weer te kan sien. Dit is omtrent n opwindende tyd vir ons.
Desember- IS OM DIE DRAAI.
Beperkte plekke beskikbaar
📞084 704 2469

It was lovely to welcome 2 new friendsAdam and Ace.Looking forward to having them with us again.
20/10/2024

It was lovely to welcome 2 new friends
Adam and Ace.
Looking forward to having them with us again.

We had a very special 101 Dalmatian come spend some time with us. Scarlet -  Dalmatian Dottie - WorsieChloe - WorsieKan ...
08/10/2024

We had a very special 101 Dalmatian come spend some time with us.
Scarlet - Dalmatian
Dottie - Worsie
Chloe - Worsie
Kan nie wag vir weer n kuier.

Ons was so bly om die gesiggie by ons weer te hê.Daisy - BassetKan nie wag om julle 2 weer in Desember sien nie.
08/10/2024

Ons was so bly om die gesiggie by ons weer te hê.
Daisy - Basset
Kan nie wag om julle 2 weer in Desember sien nie.

Tot skappies kry bietjie liefde 🐑
08/10/2024

Tot skappies kry bietjie liefde 🐑

Dit is NOU tyd - om seker te maak jou vier voet kinders veilig is terwyl jy op Desember vakansie is. The OLD DOG kennels...
08/09/2024

Dit is NOU tyd - om seker te maak jou vier voet kinders veilig is terwyl jy op Desember vakansie is.
The OLD DOG kennels Klerksdorp
Kan nie wag om elke een weer te kan sien. Dit is omtrent n opwindende tyd vir ons.
Desember- IS OM DIE DRAAI.
Beperkte plek beskikbaar
📞084 704 2469

Ons is was so bly om "The magnificent ZUKO" en sy nuwe maat weer te kon sien. - Sien Julle Desember weer!!!
28/08/2024

Ons is was so bly om "The magnificent ZUKO" en sy nuwe maat weer te kon sien. - Sien Julle Desember weer!!!

Bento, Minki and Rolo very wel behaved "taxi" passengers.
28/08/2024

Bento, Minki and Rolo very wel behaved "taxi" passengers.

Address

R507
City Of Matlosana
2571

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The OLD DOG kennels Klerksdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The OLD DOG kennels Klerksdorp:

Videos

Share

Category