Wilgepoort Dierekliniek

Wilgepoort Dierekliniek Vir alle groot en klein diere benodighede en dienste

Hondjie het ń huis gekry. Baie dankie aan elkeen
13/01/2025

Hondjie het ń huis gekry. Baie dankie aan elkeen

Die hondjie is by ons afgelaai vanmiddag.

Indien dit u hondjie is of jy weet dalk wie die eienaar is kontak ons asb

Kontak nommers
063 704 3147
Of
058 050 3136

Wilgepoort Dierekliniek
68c JJ Hadebe straat
Frankfort
9830

Die hondjie is by ons afgelaai vanmiddag.Indien dit u hondjie is of jy weet dalk wie die eienaar is kontak ons asbKontak...
10/01/2025

Die hondjie is by ons afgelaai vanmiddag.

Indien dit u hondjie is of jy weet dalk wie die eienaar is kontak ons asb

Kontak nommers
063 704 3147
Of
058 050 3136

Wilgepoort Dierekliniek
68c JJ Hadebe straat
Frankfort
9830

31/12/2024

KENNISGEWING

ons sluit vandag om 13:00

Daar is ń veearts aandiens vir noodgevalle

Noodnommer 082 773 2359

24/12/2024
Neem weer kennis van ons tye vir kerstyfperk. Groete en Geseënde kersfees aan elkeen van ons kliente
23/12/2024

Neem weer kennis van ons tye vir kerstyfperk.

Groete en Geseënde kersfees aan elkeen van ons kliente

Verlore hondDie hond is opgetel op die hoek van Van Reenen en Carolina straat.As die jou hond is kan jy die volgende nom...
05/12/2024

Verlore hond

Die hond is opgetel op die hoek van Van Reenen en Carolina straat.
As die jou hond is kan jy die volgende nommer kontak op 060 960 3404

Die pragtige kat is opsoek na ń nuwe liefdevolle huisHy is reggemaak.Indien jy vir die kat ń nuwe huis kan gee kontak as...
25/11/2024

Die pragtige kat is opsoek na ń nuwe liefdevolle huis

Hy is reggemaak.

Indien jy vir die kat ń nuwe huis kan gee kontak asb die eienaar

Kontak nr: 082 389 9054

Moet nie uitmis op die ongelooflike promosie nie. Koop Simparica en staan ń kans om te wen.
25/10/2024

Moet nie uitmis op die ongelooflike promosie nie. Koop Simparica en staan ń kans om te wen.

EIENAAR IS GEVIND. DANKIEDie hondjie het iemand opgetel. Sy het van ń bakkie af geval naby Siesta. Sy is tans by ons.Ind...
11/10/2024

EIENAAR IS GEVIND. DANKIE

Die hondjie het iemand opgetel. Sy het van ń bakkie af geval naby Siesta. Sy is tans by ons.

Indien iemand dalk weet wie haar eienaar is kontak ons asb

058 050 2136 of 063 704 3147

03/09/2024
Nog net 'n paar dae oor om deel te neem aan die kompetisie.
27/05/2024

Nog net 'n paar dae oor om deel te neem aan die kompetisie.

Die week kan jy 'n Woolworths voucher wen.Kom koop vir jou troeteldier Bravecto en jy mag dalk net die gelukkige wenner ...
27/05/2024

Die week kan jy 'n Woolworths voucher wen.

Kom koop vir jou troeteldier Bravecto en jy mag dalk net die gelukkige wenner wees!

Die week kan jy 'n kans staan om 'n Takealot Voucher te wen!Moenie die kans misloop nie!
20/05/2024

Die week kan jy 'n kans staan om 'n Takealot Voucher te wen!

Moenie die kans misloop nie!

Jy het nog net vandag, om 'n kans te staan om die prys te wen.Kom koop Bravecto vir jou troeteldier en jy mag dalk net d...
16/05/2024

Jy het nog net vandag, om 'n kans te staan om die prys te wen.
Kom koop Bravecto vir jou troeteldier en jy mag dalk net die gelukkige wenner wees van die prys.
Trekking vind môre oggend plaas.

Address

68 JJ Hadebe Street
Frankfort
9830

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wilgepoort Dierekliniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wilgepoort Dierekliniek:

Videos

Share

Category