The Pet Grocer,Gansbaai

The Pet Grocer,Gansbaai Pet Supplies
(6)

Klient Kom soek sy eie kos...๐Ÿ˜๐Ÿ˜โ™ฅ๏ธ
27/02/2024

Klient Kom soek sy eie kos...๐Ÿ˜๐Ÿ˜โ™ฅ๏ธ

๐Ÿ›๐Ÿ›WURMS BAIE BELANGRIK๐Ÿ›๐Ÿ›๐Ÿ”ธWurms is sekerlik van die mees onderskatte oorsake van siekte en dood in honde en veral jong ho...
20/02/2024

๐Ÿ›๐Ÿ›WURMS BAIE BELANGRIK๐Ÿ›๐Ÿ›

๐Ÿ”ธWurms is sekerlik van die mees onderskatte oorsake van siekte en dood in honde en veral jong hondjies word hierdeur geraak. Een van die mees algemene vrae wat deur troeteldiereienaars gevra word is hoe gereeld hul diere ontwurm moet word.
๐Ÿ”ธDie algemene beginsel is om jong diere op 3 weke, 6 weke en dan maandeliks te ontwurm tot op 6 maande. Hierna kan diere elke 6 maande ontwurm word. Soms is dit nodig om selfs meer gereeld te ontwurm. Die volgende faktore sal die frekwensie van ontwurming verhoog:

๐Ÿ”ธHoรซ reรซnval
๐Ÿ”ธKontak met vreemde diere
๐Ÿ”ธMeer as een dier aangehou en
๐Ÿ”ธDiere word buitenshuis aangehou.

๐Ÿ”ดHAAKWURM
Hierdie is by verre die gevaarlikste wurm wat veral in klein hondjies vrektes veroorsaak. Die volwasse wurms leef in die dermkanaal van die hond waar hulle aan die slymvlies vasheg en bloed suig. Dit veroorsaak bloedarmoede wat dan die dier se dood kan veroorsaak. Die meeste honde word besmet deurdat die besmetlike larwes die hond deur die vel binnedring maar die diere kan ook mondelings besmet word. Klein hondjies word besmet deur die melk van die moeder (baie algemeen) maar kan selfs al in die baarmoeder besmet word.

๐Ÿ”ธ'n Mikrofoto van die monddele van die haakwurm van honde, Ancylostoma caninum.

๐Ÿ”ธDit is interessant om te kyk na die lewenssiklus van die wurm waar dit die hond deur die vel binnedring: Eerstens lรช die volwasse wurms eiers wat in die mis van die hond uitgeskei word en dan buite die hond tot besmetlike larwes ontwikkel. Die larwes dring dan die dier deur die vel binne, migreer deur die limfvate en bloedvate tot in die hart, vanwaar hulle d.m.v. die longbloedvate die longe binnedring tot in die klein longbuisies. Hulle beweeg dan op in die lugpyp, word uitgehoes, ingesluk en beland dan in die dermkanaal waar hulle tot volwasse wurms ontwikkel. (RAAR MAAR WAAR !)


๐Ÿ”ธDie lewenssiklus van haakwurm in honde Haakwurm in die dunderm
Die hele lewenssiklus neem ongeveer 2 weke om te voltooi wat beteken dat klein hondjies al op 2 weke oud besmet kan wees met bloedsuiende volwasse wurms. 'n Teef wat as klein hondjie besmet is kan tot 4 werpsels deur haar melk besmet. In katte is haakwurm gewoonlik nie so 'n groot probleem nie en die besmetting vind slegs mondelings of deur die vel plaas.

๐Ÿ”ดTekens van besmetting:

๐Ÿ”ธGewigsverlies
๐Ÿ”ธBloedarmoede
๐Ÿ”ธSkielike vrektes in jong hondjies
๐Ÿ”ธSwart of bloederige mis

๐Ÿ”ดBELANGRIKHEID IN MENSE:
๐Ÿ”ธDie larwes kan deur die vel van mense dring(bv. kinders wat in sandput speel) en onder die vel migreer. Dit is gewoonlik baie irriterend.

๐Ÿ”ดSPOELWURM
Hierdie is 'n baie algemene wurm in honde en katte. ๐Ÿ”ธHaakwurm word selde gesien in die mis maar spoelwurm is baie maklik om te sien โ€” hulle lyk soos wit erdwurms. Die teef word besmet as sy eiers mondelings inneem, die larwes broei uit en migreer deur die weefsel van die teef. Hulle besmet dan die ongebore kleintjies in die baarmoeder of soms deur die melk en ontwikkel tot volwassenes in die dermkanaal. Eiers kan vir lang tye (selfs jare lank) in die omgewing oorleef as toestande gunstig is. Ander diere soos muise en insekte kan as tussengashere optree.


๐Ÿ”ธDie lewenssiklus van spoelwurm in honde Erge spoelwurmbesmetting in 'n hondjie

๐Ÿ”ดTekens van besmetting:
๐Ÿ”ธ"Boepens"
๐Ÿ”ธDiarree en soms konstipasie
๐Ÿ”ธVomisie
๐Ÿ”ธGewigsverlies
๐Ÿ”ธBuikkrampe

๐Ÿ”ดBELANGRIKHEID IN DIE MENS:
Dit kan die mens besmet deur kontaminasie van kos en hande. Kinders is veral vatbaar waar hulle speel op grond of gras. Die eiers word mondelings ingeneem en die larwes kan na alle organe migreer bv. lewer, longe en selfs brein.

๐Ÿ”ดSAMBOKWURM
Slegs honde. Nie baie algemeen nie. Eiers word mondelings ingeneem, broei uit in die dunderm en die larwes penetreer die slymvlies van die dunderm en blindederm waar hulle tot volwassenes ontwikkel. Die lewenssiklus neem ongeveer 70 tot 90 dae om te voltooi.

๐Ÿ”ดTekens van besmetting:
๐Ÿ”ธDiarree
๐Ÿ”ธBloed in mis
๐Ÿ”ธBloedarmoede (selde)
Sambokwurm het geen effek op die mens nie.

๐Ÿ”ดLINTWURM
๐Ÿ”ธLintwurm is die mees algemene wurm by katte. Daar is 'n magdom verskillende lintwurm spesies wat honde, katte, beeste, skape en varke affekteer.

๐Ÿ”ธDaar is hoofsaaklik 2 groepe belangrik in troeteldiere:

๐Ÿ”ธBy die eerste groep tree vlooie en myte op as tussengasheer.
By die tweede groep tree skape, bokke, beeste en varke op as tussengasheer.

๐Ÿ”ดGroep 1
๐Ÿ”ธHonde en katte word besmet met die wurms wanneer hulle hulself skoonlek en van die vlooie inneem. Die wurms ontwikkel tot volwassenes in die dier se dermkanaal binne drie weke. D.w.s. 'n dier kan weer binne 3 weke besmet wees na behandeling en dit is hoekom eienaars soms kla dat hulle die dier ontwurm het en dat dit nie lyk of dit effektief was nie. Goeie vlooibeheer is noodsaaklik om hierdie groep te beheer.

๐Ÿ”ดBELANGRIKHEID IN DIE MENS:
๐Ÿ”ธKinders wat met troeteldiere speel en per ongeluk besmette vlooie inneem, sal net soos die diere ook dan lintwurms ontwikkel in die dermkanaal.

๐Ÿ”ดDie lewenssiklus van lintwurm (Dipyllidium) Lintwurm in die dunderm

๐Ÿ”ธGroep 2
Die wurms vorm siste in die spier, brein en ingewande van hierdie diere. Die siste word ingeneem waar ongekookte afval en diereprodukte aan honde gevoer word, waarna die siste dan verder tot volwassenes in die dermkanaal ontwikkel. Om hierdie groep te beheer is dit noodsaaklik om nie ongekookte vleis en afval aan u honde te voer nie.

๐Ÿ”ดBELANGRIKHEID IN DIE MENS:
Hierdie groep is baie gevaarlik aangesien dit siste in die mens kan veroorsaak en hierdie siste kom dikwels in die brein voor. Gelukkig is hierdie lintwurms nie baie algemeen in ons area nie.

๐Ÿ”ดTekens van lintwurmbesmetting in diere:
๐Ÿ”ธWurms word opgemerk in die mis โ€” lyk soos plat "ryskorrels" of in stringe.
๐Ÿ”ธMet erge besmetting kan daar gewigsverlies, vomisie of diarree wees.
๐Ÿ”ธHonde skuur op hul agterstewes

Erkenning vir prente: Inligtingsplakkaat oor wurmbeheer uitgegee deur VIRBAC Dieregesondheid, Privaatsak X115, Halfway House 1685

Elevate your cat's playtime with KittyCrunch!Indulge your feline friend in the delight of KittyCrunch paired with engagi...
02/02/2024

Elevate your cat's playtime with KittyCrunch!

Indulge your feline friend in the delight of KittyCrunch paired with engaging puzzles for a whisker-twitching experience!

KittyCrunch is not just a treat, but a dental delight for your feline friend! With its irresistible crunchy bites, this dental treat is designed to promote oral health in six tasty flavors. The unique texture helps reduce plaque and tartar buildup, providing a satisfying crunch that contributes to your cat's dental hygiene.

Beyond the dental benefits, pairing KittyCrunch with puzzles is a fantastic way to promote physical and mental well-being. Did you know that puzzle play for cats stimulates their natural hunting instincts, providing mental exercise that enhances cognitive abilities and keeps their minds sharp. It reduces stress, manages weight, prevents boredom, enhances bonding, and enriches cognitive function.

We recommend the Nina Ottosson puzzles - available in three levels and purrrrfect for your cats' wellbeing.

02/02/2024
01/02/2024

Make laundry a breeze and say hello to fur-free fabrics. Grab your FurZapper now at The Pet Grocer!

TICK-BORNE DISEASESDid you know that ticks are able to transmit multiple organisms to your pet through a single bite (co...
01/02/2024

TICK-BORNE DISEASES

Did you know that ticks are able to transmit multiple organisms to your pet through a single bite (coinfection), allowing different organisms to work together?

Some of the organisms spread by ticks are even capable of helping each other to survive inside your pet's body, which can lead to recurring or chronic infections.

Many of the diseases spread to pets via tick bites (tick-borne diseases) can be fatal.

Stop tick-borne diseases in their tracks with a long-lasting pest treatment like Bravectoยฎ treatments which kill ticks, their developing pupae and hatching eggs for 12 weeks in a single dose.

https://ow.ly/1ynt50QoJ7S

Happy client and happy doggies ๐Ÿ• ๐Ÿ˜Š
31/01/2024

Happy client and happy doggies ๐Ÿ• ๐Ÿ˜Š

Remember, regular deworming is key to a healthy, happy pet. Make Triworm your go-to weapon against pesky parasites!
23/01/2024

Remember, regular deworming is key to a healthy, happy pet. Make Triworm your go-to weapon against pesky parasites!

13/01/2024

MIRRA-COTE is a nutty-flavoured dietary supplement containing Essential Fatty Acids, Evening
Primrose Oil, flaxseed oil, wheat germ oil, marine fish oil, lecithin and other ingredients to keep the skin and coat in great condition.
โ‰๏ธHow does MIRRA-COTE work?
Fatty acids like omega-6 and omega-3, in a ratio of 10:1, are able to limit inflammation. In addition to their anti-inflammatory effect, these fatty acids can dramatically improve the appearance of the animalโ€™s coat and skin, even within a few days of starting treatment.
โ‰๏ธWhy use MIRRA-COTE?
In dogs, cats and horses, the skin is the first organ to exhibit signs of poor
nutrition.
โœ”๏ธMIRRA-COTEโ€™s blend of natural ingredients are balanced for optimal absorption and nutrition. It is not simply a flavoured โ€œcooking oilโ€, but rather a scientifically formulated product that has been proven to work.

โ‰๏ธHow do you use MIRRA-COTE?
MIRRA-COTE is very palatable and can be readily taken directly or mixed with food. It should be given daily in the following dosages:

โœ…Cats & small dogs: 0.25 to 0.5 medicine measure (1 - 2 pump strokes).
โœ…Medium to large dogs: 0.75 to 1 medicine measure (3 - 5 pump strokes).
โœ…Horses: 2 to 3 medicine measures (10 - 15 pump strokes).
โœ…Other species: according to weight.

Pack size(s)
100ml with pump

Available at a Vet Clinic near you

13/01/2024
Kom loer gerus in by ons  Pet Grocer,Gansbaai. 42 GANSBAAI KERK STRAAT ๐Ÿ˜
29/12/2023

Kom loer gerus in by ons Pet Grocer,Gansbaai. 42 GANSBAAI KERK STRAAT ๐Ÿ˜

Nuwe klient ๐Ÿ˜โ˜บ๏ธ
28/12/2023

Nuwe klient ๐Ÿ˜โ˜บ๏ธ

WARNING: TICK SEASON IS HERE!With the cleansing spring rains and soaring summer temperatures, tick populations are well ...
13/12/2023

WARNING: TICK SEASON IS HERE!

With the cleansing spring rains and soaring summer temperatures, tick populations are well and truly on the rise.

Remember, ticks are not just an โ€œoutdoorโ€ pet problem. These nasty pests can enter your home by hitching a ride on other hosts.

Avoiding grassy or forest areas with your pets can help but it will not prevent disease-carrying ticks.

Put a stop to ticks with long-acting Bravectoยฎ, which addresses the full tick lifecycle and not just live ticks, like monthly treatments.

Visit our website for more info. https://ow.ly/7TyO50QfS6A

Discover BRAVECTOโ€™s 12-week flea and tick protection, now available as a tasty chew for dogs and an easy-to-apply topical solution for cats.

13/12/2023
Bravecto South Africa  Pet Grocer,Gansbaai. 42 GANSBAAI KERK STRAAT
02/12/2023

Bravecto South Africa
Pet Grocer,Gansbaai. 42 GANSBAAI KERK STRAAT

Koem loer gerus in by ons  Pet Grocer,Gansbaai. 42 GANSBAAI KERK STRAAT vele meer om te sien๐Ÿ˜
02/12/2023

Koem loer gerus in by ons Pet Grocer,Gansbaai. 42 GANSBAAI KERK STRAAT vele meer om te sien๐Ÿ˜

20/11/2023

Middag

Vrydag het ons n 5%afslag op als in die winkel.

EN ons het lekker "Black Friday " specials...

Loyalty kaarte werk nie op die aanbod nie.

Dankie Jianni
Mooi dag.

Arthritis in Pets๐Ÿ’ก๐Ÿ•Arthritis can cause a lot of pain and discomfort, with symptoms that gradually worsen over time as ou...
18/11/2023

Arthritis in Pets๐Ÿ’ก๐Ÿ•
Arthritis can cause a lot of pain and discomfort, with symptoms that gradually worsen over time as our pets age.
There are various ways to manage your pets arthritis to improve their pain levels, whilst still giving them the best quality of life as possible.

Eco-Arth is a NATURAL remedy to assist in doing just that! ๐ŸŒฟ Developed by Dr Niven (Vet & Homeopath) and fully registered, Eco-Arth is specifically formulated to reduce the inflammation and pain in pre-diagnosed arthritis in animals.

in dog or cats


๐ŸŒฟ๐Ÿพ

 Pet Grocer,Gansbaai. 42 GANSBAAI KERK STRAAT  | ๐‘๐จ๐ฒ๐š๐ฅ ๐‚๐š๐ง๐ข๐ง  | ๐†๐ž๐ซ๐ฆ๐š๐ง ๐’๐ก๐ž๐ฉ๐ก๐ž๐ซ๐ ๐€๐๐ฎ๐ฅ๐ญ๐‘๐จ๐ฒ๐š๐ฅ ๐‚๐š๐ง๐ข๐ง ๐†๐ž๐ซ๐ฆ๐š๐ง ๐’๐ก๐ž๐ฉ๐ก๐ž๐ซ๐ ๐€๐๐ฎ๐ฅ๐ญ -...
18/11/2023

Pet Grocer,Gansbaai. 42 GANSBAAI KERK STRAAT
| ๐‘๐จ๐ฒ๐š๐ฅ ๐‚๐š๐ง๐ข๐ง | ๐†๐ž๐ซ๐ฆ๐š๐ง ๐’๐ก๐ž๐ฉ๐ก๐ž๐ซ๐ ๐€๐๐ฎ๐ฅ๐ญ

๐‘๐จ๐ฒ๐š๐ฅ ๐‚๐š๐ง๐ข๐ง ๐†๐ž๐ซ๐ฆ๐š๐ง ๐’๐ก๐ž๐ฉ๐ก๐ž๐ซ๐ ๐€๐๐ฎ๐ฅ๐ญ - Complete feed for dogs - Specially for adult and mature German Shepherds - Over 15 months old.

๐‘๐จ๐ฒ๐š๐ฅ ๐‚๐š๐ง๐ข๐ง ๐†๐ž๐ซ๐ฆ๐š๐ง ๐’๐ก๐ž๐ฉ๐ก๐ž๐ซ๐ ๐€๐๐ฎ๐ฅ๐ญ - Benefits

๐Ÿ”ด ๐‘ซ๐’Š๐’ˆ๐’†๐’”๐’•๐’Š๐’—๐’† ๐’‘๐’†๐’“๐’‡๐’๐’“๐’Ž๐’‚๐’๐’„๐’†
Contributes to supporting digestive health while taking into account the German Shepherdโ€™s digestive sensitivity, thanks to highly digestible L.I.P. proteins and a selection of specific fibres to limit intestinal fermentation while supporting a balance in the intestinal flora.

๐Ÿ”ด ๐‘ฏ๐’†๐’‚๐’๐’•๐’‰๐’š ๐’”๐’Œ๐’Š๐’ & ๐’„๐’๐’‚๐’•
German Shepherd Adult helps support the skinโ€™s โ€œbarrierโ€ role (exclusive complex) and maintain skin and coat health (EPA & DHA).

๐Ÿ”ด ๐‘ฉ๐’๐’๐’† & ๐’‹๐’๐’Š๐’๐’• ๐’‰๐’†๐’‚๐’๐’•๐’‰
This specific formula helps support healthy bones and joints and maintain ideal weight. Enriched with EPA & DHA.

๐Ÿ”ด ๐‘ฌ๐’™๐’„๐’๐’–๐’”๐’Š๐’—๐’† ๐’Œ๐’Š๐’ƒ๐’ƒ๐’๐’† ๐’…๐’†๐’”๐’Š๐’ˆ๐’
The kibbleโ€™s shape, size, texture and formula are adapted to the German Shepherd dog.

๐๐ซ๐จ๐ญ๐ž๐ข๐ง: 24.0%
๐…๐š๐ญ: 19.0%

Kersgeskenk van klient.  Te cute. Baie dankie
17/11/2023

Kersgeskenk van klient. Te cute. Baie dankie

Black Friday โšซ๏ธ begin. WAS R 2195. Nou R 1865
08/11/2023

Black Friday โšซ๏ธ begin. WAS R 2195. Nou R 1865

BELANGRIK! ๐Ÿง๐Ÿถ Onthou om nie hierdie vir jou troeteldiere te voer nie!Marcelle du Plessis van die Mdzananda-dierekliniek ...
07/11/2023

BELANGRIK! ๐Ÿง๐Ÿถ Onthou om nie hierdie vir jou troeteldiere te voer nie!

Marcelle du Plessis van die Mdzananda-dierekliniek het onlangs in Intussen gesels oor wat jy nie vir jou troeteldiere moet gee om te eet nie:

๐Ÿ‘‰๐Ÿฝ Sjokolade
๐Ÿ‘‰๐Ÿฝ Druiwe en rosyne (dit kan tot tot nierversaking lei).
๐Ÿ‘‰๐Ÿฝ Kafeรฏen.
๐Ÿ‘‰๐Ÿฝ Melk en kaas (dit kan tot erge maagwerkings lei).
๐Ÿ‘‰๐Ÿฝ Alkohol - (dit kan tot vergiftiging lei).
๐Ÿ‘‰๐Ÿฝ Xylitol - (dit kan ook tot vergiftiging lei).
๐Ÿ‘‰๐Ÿฝ Uie - (dit veroorsaak 'n ystertekort).

Did you know?Weโ€™ve often heard the term Taurine, but dont know enough about it. As a pet parent, it is important to unde...
06/11/2023

Did you know?

Weโ€™ve often heard the term Taurine, but dont know enough about it. As a pet parent, it is important to understand its benefits and ensure that your cat gets the right amount in its diet. An essential amino acid, Taurine is a building block of protein required for the vital system of a cat. They canโ€™t make it on their own and depend on it from external sources.

To ensure your cat's well-being, make sure their diet includes adequate taurine.

Our Kit Cat Classic 32 is an excellent option that includes the essential nutrient taurine, promoting both the mental and physical well-being of your beloved furry companion!

Is Your Dogโ€™s Breath Less Than Fresh? ๐Ÿ˜ฑ DentaMax isnโ€™t just about minty exhales, clean teeth and bright smiles; ๐Ÿถ๐Ÿ’จ itโ€™s ...
03/11/2023

Is Your Dogโ€™s Breath Less Than Fresh? ๐Ÿ˜ฑ DentaMax isnโ€™t just about minty exhales, clean teeth and bright smiles; ๐Ÿถ๐Ÿ’จ itโ€™s a powerful commitment to your petโ€™s well-being.

๐ŸŒฟ Natural, Organic, Effective: DentaMax isnโ€™t just any dental treatment. Itโ€™s powered by the purity of Ascophyllum nodosum - a remarkable Norwegian seaweed harvested sustainably from crystal-clear North Atlantic waters.

๐Ÿ”ฌ Science Meets Nature: With its rich blend of natural iodine, vitamins, and minerals, this seaweed isnโ€™t just food โ€“ itโ€™s a protective guardian for dental health. Harness its antibacterial and antimicrobial properties for a clean mouth without abrasives or harsh chemicals.

๐Ÿ’ช Potent Bio-actives For Maximum Effect: Supercharged with Fucoidans and Polyphenols, DentaMax dives deep. These potent bio-actives work systemically, targeting plaque, tartar, and harmful oral bacteria, giving your pet fresher breath and healthier gums and teeth.

๐ŸŒŠ The Seaโ€™s Best Kept Secret: Known for reducing plaque, combatting tartar, and eliminating bad breath, this unique alga is Mother Natureโ€™s answer to your dogโ€™s oral care.

๐Ÿ”’ Prioritise Your Petโ€™s Dental Health: DentaMax is more than a product; itโ€™s a promise. A promise to prioritise your petโ€™s dental health, helping them lead an active, happier, and healthier life.

So, why wait? Give your dog the radiant smile they deserve and the care they need with NutriFlex DentaMax โ€“ because they deserve nothing but the best! โœจ๐Ÿถ๐Ÿฆท๐ŸŒŠ

Choose Natural. Choose DentaMax. Available Pet Grocer,Gansbaai. 42 GANSBAAI KERK STRAAT

Address

42 Kerk Straat
Gansbaai
7220

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:15 - 17:00
Wednesday 08:15 - 17:00
Thursday 08:15 - 17:00
Friday 08:15 - 17:00
Saturday 08:15 - 14:00

Telephone

+27725814765

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Pet Grocer,Gansbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share

Category