Yorkie Haven

Yorkie Haven Registered Breeder of Yorkshire Terrier

These two little one's are doing so well and enjoy mommy's milk.Ready 19 March 2025For more info ☎️ 0828665880
31/01/2025

These two little one's are doing so well and enjoy mommy's milk.

Ready 19 March 2025
For more info ☎️ 0828665880

We welcomed 3 beautiful babies on 22 January 2025. Mommy and babies doing so well.2 X Coal Black Girls1 x Coal Black Boy...
24/01/2025

We welcomed 3 beautiful babies on 22 January 2025.

Mommy and babies doing so well.

2 X Coal Black Girls
1 x Coal Black Boy

Please contact me for further details ☎️0828665880

Time to brag with a few of my previous babies. All of them are so happy at their new homes and they are all so well look...
14/01/2025

Time to brag with a few of my previous babies. All of them are so happy at their new homes and they are all so well looked after♥️. What a privilege to do what we do.

Wie gaan die Yorkshire Biewer boetie raak sien. Hy sal 9 Des 2024 reg wees om na sy nuwe gesin toe te gaan.Sal die volge...
27/11/2024

Wie gaan die Yorkshire Biewer boetie raak sien. Hy sal 9 Des 2024 reg wees om na sy nuwe gesin toe te gaan.
Sal die volgende he
* Registrasie papiere
* 1st spuit
* Ontwurming vanaf 2 weke elke 2 weke
* Vet checked
* Geskenkie
Whatsapp vir meer inligting.
Vervoer kan gereel word

We welcomed new babies on 14 October 2024.Coal Black GirlTraditional GirlBiewer GirlBiewer BoyBiewer BoyMommy and babies...
25/10/2024

We welcomed new babies on 14 October 2024.
Coal Black Girl
Traditional Girl
Biewer Girl
Biewer Boy
Biewer Boy
Mommy and babies doing very well

Lola is one of my previous litter's baby girl.She stays is Cape Town.Beautiful Chocolate girl💜
25/09/2024

Lola is one of my previous litter's baby girl.
She stays is Cape Town.
Beautiful Chocolate girl💜

25/09/2024

Exciting news🎉🎉, Babies on the way!!!!
Skye (Dark choc) & Snippy (Biewer) babies due from 12 October 2024.
Mishka (Coal Black) & Nugget (Coal Black) babies due in Nov 2024.
Busy and exciting time ahead
🐶🐶🐶🐕🐕🐕

Ek kom spog net met nuwe babas in die baba kamer.Gebore 17 Julie 20241 Chocolate seuntjie1 Tradisionele dogtertjie - ree...
18/07/2024

Ek kom spog net met nuwe babas in die baba kamer.
Gebore 17 Julie 2024
1 Chocolate seuntjie
1 Tradisionele dogtertjie - reeds bespreek
Mamma en babas doen vreeslik goed

Coal Black Sussie dadelik beskikbaar Wie gaan haar hulle kindtjie maak?Sy is vreeslik lief vir aandag en soene gee en is...
13/06/2024

Coal Black Sussie dadelik beskikbaar
Wie gaan haar hulle kindtjie maak?
Sy is vreeslik lief vir aandag en soene gee en is super cute
Sy het die volgende
* Registrasie by SACBR
* Inspuiting
* Ontwuring
* Vet Kaart
* Vet Checked
* Geskenkie
Whatsapp asb as iemand haar hulle kindtjie wil maak.
Vlugte ook beskikbaar vir haar as sy moet vlieg na nuwe ouers toe.
Tuinroete Area
Tanya 076 546 9217

'N paar spog foto's van kinders by hulle huisies. Hulle is almal vrot bederf
04/06/2024

'N paar spog foto's van kinders by hulle huisies. Hulle is almal vrot bederf

Wie gaan die Coal Black sussie raaksien?Die mooiste persoonlikheid en baie lief vir soentjies gee💜Gereed om aantesluit b...
02/06/2024

Wie gaan die Coal Black sussie raaksien?
Die mooiste persoonlikheid en baie lief vir soentjies gee💜
Gereed om aantesluit by haar nuwe gesin

Als op datum
* Inspuiting
* Ontwurming
* Vet checked
* Registrastie SACBR
* Geskenkie

Whatsapp my ouma as jy meer inligting wil he en my joune wil maak
Tanya 0765469217

Ons is nog opsoek na ons furever mamma's/pappa's.Ons mag onmiddelik huistoe gaan.Als is reeds op datum* 1st Inspiting* O...
28/05/2024

Ons is nog opsoek na ons furever mamma's/pappa's.
Ons mag onmiddelik huistoe gaan.
Als is reeds op datum
* 1st Inspiting
* Ontwurming vanaf 2 weke
* Registrasie papiere
* Vet Checked & Vet Boekie
* Geskenkie
Hulle gee baie liefies en soentjies.
Vir meer inligting en fotos kontak Tanya 076 546 9217

Ons is nog opsoek na ons nuwe mamma/pappa.Wie gaan ons raak sien?Ons twee is reg om die naweek huistoe te gaan🥰
20/05/2024

Ons is nog opsoek na ons nuwe mamma/pappa.
Wie gaan ons raak sien?
Ons twee is reg om die naweek huistoe te gaan🥰

Wie gaan die twee sussies raaksien, hulle is albei nog opsoek na hulle eie permanente mamma's en pappa's.Eerste spuit en...
13/05/2024

Wie gaan die twee sussies raaksien, hulle is albei nog opsoek na hulle eie permanente mamma's en pappa's.
Eerste spuit en ontwurming op datum.
SACBR geregistreerd.
Vet Checked.
Geskenkie.
Tuinroete Area.
Vir meer inligting whatsapp gerus Tanya 076 546 9217

Drie pragtige babas is nog opsoek na hulle nuwe families.Wie gaan hulle raak sien?2 Coal Black dogtertjies1 Coal Black s...
10/05/2024

Drie pragtige babas is nog opsoek na hulle nuwe families.
Wie gaan hulle raak sien?
2 Coal Black dogtertjies
1 Coal Black seuntjie
Als sal op datum wees waneer huistoe gaan later in Mei.
Registrasie by SACBR
Kontak vir meer inligting, Tanya 0765469217
Tuinroete Area

Die twee pragtige babas is nog opsoek na hulle eie mamma en pappa.Sal die volgende he wanneer huistoe gaan* Ontwurm van ...
31/01/2024

Die twee pragtige babas is nog opsoek na hulle eie mamma en pappa.
Sal die volgende he wanneer huistoe gaan
* Ontwurm van 2 weke elke 2 weke 🦠
* 1st Inspuiting 💉
* Vet Checked ✔
* Geregistreerd 📜
* Geskenkie 🎁
1 KB Choc ♀️
1 KB Biewer ♂️
Canine SA
Yorkie Haven
Kontak ons ouma Tanya om meer uittevind oor ons
☎️ 0765469217
Tuinroete Area

BOOKEDMooie Dark Choc en Tan seuntjie is nog opsoek na sy eie mamma en/of pappaSkakel my ouma Tanya vir meer uittevind o...
28/01/2024

BOOKED
Mooie Dark Choc en Tan seuntjie is nog opsoek na sy eie mamma en/of pappa
Skakel my ouma Tanya vir meer uittevind oor my
Yorkie Haven
Canine SA
Tuinroete Area

Besonderse KB Biewer seuntjie is nog opsoek na sy eie mamma en/of pappa.Kontank my ouma Tanya by 0765469217 om meer van ...
28/01/2024

Besonderse KB Biewer seuntjie is nog opsoek na sy eie mamma en/of pappa.
Kontank my ouma Tanya by 0765469217 om meer van my uittevind.
Yorkie Haven
Canine SA
Tuinroete Area

Address

George
6529

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yorkie Haven posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Yorkie Haven:

Share

Category