Vaalfontein Veeartseny

Vaalfontein Veeartseny Veterinary services for production animals, equines and wildlife

Nuwe jaar, nuwe dekseisoen! Voorbereiding vir KI wat volgende week volg!
06/01/2025

Nuwe jaar, nuwe dekseisoen! Voorbereiding vir KI wat volgende week volg!

01/01/2025
22/12/2024

BESIGHEIDSURE
23 Des 8h00 - 17h00
24 Des 9h00 - 12h00
25 Des Slegs noodgevalle
26 Des 9h00 - 12h00
27 Des 8h00 - 17h00
28 Des 9h00 - 12h00

13/12/2024
****UPDATE: EIENAAR GEVIND****Worshond teefie het mense gevolg vanaf Katlagterstr. Kontak asb 0711717686 as dit jou hond...
20/11/2024

****UPDATE: EIENAAR GEVIND****

Worshond teefie het mense gevolg vanaf Katlagterstr. Kontak asb 0711717686 as dit jou hond is

PASIENT VAN DIE MAAND ( ek wil eintlik sê jaar!)Klein Biebie Louwrens het ingekom met die klagte dat hy geen kos of wate...
13/11/2024

PASIENT VAN DIE MAAND ( ek wil eintlik sê jaar!)

Klein Biebie Louwrens het ingekom met die klagte dat hy geen kos of water kan inhou nie en konstant opgooi. Biebie het negatief getoets vir katgriep, maar sy simptome wou nie verbeter soos wat ander pasiente met n gewone omgekrapte maag sou doen nie. Toe hy begin met epileptiese aanvalle en korneale edeem het ons begin kyk na ander moontlik oorsake en het toe vasgestel dat Biebie Infectious Canine Hepatitis het. Na n paar dae en aande se intensiewe sorg en alle moontlike ondersteunende behandelings is Biebie weer amper sy ou self. Hy is steeds op sy lewer ondersteuning en sy oogies is baie amper gesond.
Biebie het vandag na bietjie meer as n week van by die huis wees weer vir ons kom kuier en hy begin alweer goed gewig optel en weeg n volle 1,35kg!
Biebie is voorwaar n klein vegtertjie! Sterkte met die res van die herstel proses.

UPDATE: HET N HUIS GEKRY DANKIE5 maande oue worshondreuntjie soek n nuwe huis. Kontak 0711717686
13/11/2024

UPDATE: HET N HUIS GEKRY DANKIE

5 maande oue worshondreuntjie soek n nuwe huis. Kontak 0711717686

UPDATE: EIENAAR GEVIND!!Jong gesteriliseerde teefhond opgetel naby Case Marble Hall. Kontak asb 0711717686 indien dit jo...
12/11/2024

UPDATE: EIENAAR GEVIND!!

Jong gesteriliseerde teefhond opgetel naby Case Marble Hall. Kontak asb 0711717686 indien dit jou hond is.

18/09/2024
Beskikbaar van môre af by Wesstraat 23
18/09/2024

Beskikbaar van môre af by Wesstraat 23

16/09/2024

Onthou ons tande SPECIAL!!
Geldig tot 30 September!

Address

Groblersdal
0470

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27711717686

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vaalfontein Veeartseny posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vaalfontein Veeartseny:

Share

Category