Linda's kennel and bird farm Garden Route

Linda's kennel and bird farm Garden Route BIRD farm for every body's needs. call 0763714390

Update๐Ÿ•๐Ÿ•๐Ÿ•๐Ÿ•๐Ÿ•๐Ÿ•๐Ÿ•Bietjie  fotos en boodskappies van kopers dat my werpsel van Januarie 2023 goed doen en ek kon nie vra vir ...
25/05/2023

Update๐Ÿ•๐Ÿ•๐Ÿ•๐Ÿ•๐Ÿ•๐Ÿ•๐Ÿ•
Bietjie fotos en boodskappies van kopers dat my werpsel van Januarie 2023 goed doen en ek kon nie vra vir beter huise vir hulle. Al drie is by net die beste huise. Ek kan dit net vra vir my volgende babas ook wat die 24.05.23 gebore is..
Hier is n paar foros van Susan en Lorain

Een van die mamma,'s  wat  n Morkies baba by my  gekoop het , het vir my die pragtige foto gestuur.. so lekker om te wee...
25/03/2023

Een van die mamma,'s wat n Morkies baba by my gekoop het , het vir my die pragtige foto gestuur.. so lekker om te weet my kinders het sulke goeie huise gekry.

06/03/2023

Een van my kopers het Sydie vandag ( swart ogies)gebring om die oggend hier by my te kom speel saam haar ander sussie Mollie( wit ).
Sys is puik kondisie .Sy word 100% versorg en met n oorvloed liefde.๐Ÿ˜˜๐Ÿ˜˜๐Ÿ˜˜

04/03/2023
04/03/2023
04/03/2023

Aan al my lede
WAT KAN TEELERS OORKOM

WAT MOET MENS IN DIE VERVOLG DOEN.

1. KONTRAK MOET UITGETIK WORD ( nie voice recordings soos met my in die geval..maak dit baie moeilik om dit te stuur as bewys of jy moet n rekenaar expert wees)

So wil ek net die vlg onder almal se aandag bring wat ek oorgekom het .

KORT AGTERGROND
Soos op my blad waar ek redelik fotos van my MORKIE spannetjie opgesit het
Wat die 12.12.22 gebore is.
Ja ...4x Morkie babas ryker geword..

Ek het 4 baie gelukkige kopers gekry( WONDERLIKE goedgekeurde HUISE) en wat elke nou en dan vir my updates en oulike fotos stuur (2x is in George en 2x in Grootbrak.).๐Ÿ™๐Ÿ™๐ŸŒน

๐Ÿ‘ฟmaar 1x van die babas het n vrou in Oudthoorn oorspronklik bespreek op 17de Januarie (4 weke oud) met die wete dat met bespreking geen ( refunds) terugbetaalbaar is met kanselasie... so elke koper moet mooi d**k voor bespreking .Sy het gevra of sy eers die non refundable dep 25ste januarie kan betaal ( fout 1 van my kant ) ek het gese dis fine en omrede dit gelyk het sy wou baie graag die baba he...maar dat hulle swaar trek finansieel het ek haar ook minder gevra as vir die ander kopers ( fout nr 2)

Maar met haar n lang gesprek gehad soos volg....
1. Moet n lang term besluit wees
2. Jy moet die fondse he om hondjie te kan betaal.
Hierna het ek vir die vlg weke fotos/videos ens letterlik elke 2de dag aangestuur op haar aanvraag.( lw op navraag of ek nog babas het het ek nee gese wan almal was bespreek)

PROBLEME BEGIN KOP UIT STEEKโŽโŽโŽ
Na weke op 9 feb kanseleer die vrou met baie verskonings.( en met elke whatapp verander die stories)
Maar na n ruk toe whatsapp sy sy kom haal die hondjie daardie Saterdag en het geld ***geleen***.( hier het ek besef dit gaan oor finansies)lw baba oppad 9 weke plus .. al die ande babas al reeds by hulle "forever" huise.
Nadat sy in n whatsap gese het sy kom sat en het geld geleen dit was omenby 9de feb kry ek net daar na n boodskap of sy nog steeds die hondjie kan kom haal en my die 25ste feb betasl.. toe ek se NEE ..sy kan sat kom en dat ons die kontrak finaliteer om die tafel met finale betaling voor hondjie my erf verlaat ....want haar more en aand stories het nie geklop en ek het onraad aangevoel..

Onmiddelik het sy toe laat weet ek moet n ander huis kry en dat sy WEET EK GEE NIE GELD TERUG( op whasapp (voice note)in haar eie woorde) maar sy vra of ek dalk iets van dep sal teruggee..

Ek het toe met hulp van n goeie vriendin in Oudthoorn n ๐Ÿ™goeie huis ๐Ÿ™gekry VIR NET DIE UITSTAANDE bedrag wat vorige koper my geskuld het..onthou hondjie was oppad 3mde toe...
En met die nuus aan die vrou dat daar geen geld terugbetaslbaar gaan wees het sy besluit om op my persoolike blad en op n fb group my te name en shame en gesprekke tussen ons te manipileer om my as die een in* wrong* uit te maak.. sy het selfs my by my eie bank my aan te gee as # puppy scam. #... wat Natuurlik vals was en My bank het die klag verwerp.. dit was wel bietjie moeite ons moes vir hulle alle bewyse gee in haar eie woorde wat sy bevestig dat daar geen refunds was.. en dat sy die kontrak na weke gekanseleer het..met geen grondige rede.
GEBEURE....
1..was baie onaangenaam
2. Weet nie wie wou wie scam
LES WAT EK GELEER HET...
1. Kies jou kopers baie deeglik. Vir my is dit baie belagrik dat my kinders n huis kry waar rehoming nie op die horison le.
2. huise Moet veilig en vol liefde wees
3. Kontrak moet getik wees. Nie mondeliks en voice recordings dat alle gesprekke makliker as bewys stukke kan dien..
4.sien of koper kwalifiseer vir die koop bedrag. ( moeilik..... maar probeer nie afbetalings vat.... d.w.s spaar eers en soek dan n hondjie vlg jou buget) onthou hondjies het n bemarkings tydperk( onder 6 weke max dan moet almal bespreek wees.
Na my skywe sal ek n paar fotos plaas van my ander kopers se hondjies en terugvoering..
Soos die engelsman se* I REST MY CASE* โ›พ

Hierdie seuntjie soek na sy ' forever home'Hy kom uit n goeie bloedlyn( ma en pa gereg)Bespreek hom nou . Kontak my vir ...
22/01/2023

Hierdie seuntjie soek na sy ' forever home'
Hy kom uit n goeie bloedlyn( ma en pa gereg)
Bespreek hom nou . Kontak my vir sy adorable videos en fotos)
0763714390

Looking for my forever home ..last boy left...Call linda 0763714390
18/01/2023

Looking for my forever home ..last boy left...
Call linda 0763714390

Our only Morkie Boy
17/01/2023

Our only Morkie Boy

MORKIE GIRLBook your baby now.. will be ready in 3/ 4 weeks . 0763714390
17/01/2023

MORKIE GIRL
Book your baby now.. will be ready in 3/ 4 weeks . 0763714390

Pretty Morkie girl
17/01/2023

Pretty Morkie girl

Morkie adorable puppies 4 week old.Call 0763714390 to book your baby.0763714390
17/01/2023

Morkie adorable puppies 4 week old.
Call 0763714390 to book your baby.
0763714390

PRAGTIGE MORKIE BABAS  SAL OOR N MAAND GEREED WEES VIR AAN NEEM OUERS(โŽLW streng keuringโŽ)Indien meer fotos en inligting...
16/01/2023

PRAGTIGE MORKIE BABAS SAL OOR N MAAND GEREED WEES VIR AAN NEEM OUERS(โŽLW streng keuringโŽ)
Indien meer fotos en inligting kontak linda 0763714390

Whole bird Aviary for sale in Mosselbay reason for selling,we baught a new buisness ant can't handle both.For more info ...
01/08/2022

Whole bird Aviary for sale in Mosselbay reason for selling,we baught a new buisness ant can't handle both.
For more info an photos call us on 0763714390
Linda

Trots op di paar se kuikens.. mooi pakkie๐Ÿ‘๐Ÿ™‚
26/06/2022

Trots op di paar se kuikens.. mooi pakkie๐Ÿ‘๐Ÿ™‚

Cois  15cm to 60cmLong tail /gold fish 10cm to 30cmMosselbay area0763714390
14/06/2022

Cois 15cm to 60cm
Long tail /gold fish 10cm to 30cm
Mosselbay area
0763714390

Adorable fisher babys
12/06/2022

Adorable fisher babys

Mooi nuwe babas..
12/06/2022

Mooi nuwe babas..

Budgies ready to go..contact us
24/05/2022

Budgies ready to go..contact us

Jong budgies looking for adoption x5 ๐Ÿ˜contact us.
24/05/2022

Jong budgies looking for adoption x5 ๐Ÿ˜contact us.

Can't wait for the first baby๐Ÿ™‚soon
24/05/2022

Can't wait for the first baby๐Ÿ™‚soon

Alweer op eiers....
19/05/2022

Alweer op eiers....

Babas(fishers) word mooi...gereed vir hand groot maak 0763714390
19/05/2022

Babas(fishers) word mooi...gereed vir hand groot maak 0763714390

Address

Groot-Brakrivier
6525

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Linda's kennel and bird farm Garden Route posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Linda's kennel and bird farm Garden Route:

Videos

Share

Category


Other Groot-Brakrivier pet stores & pet services

Show All