Happy Dog Salon & Daycare

Happy Dog Salon & Daycare Why not spoil your canine companion as you would love to be spoiled. We specialize in Wash, Dry, Sha
(18)

05/06/2024

I HEREBY STATE THAT I DO NOT GIVE MY PERMISSION TO USE ANY OF MY PERSONAL DATA OR PHOTOS. If you are thinking of getting off FB because of the volume of sales ads and stuff.

Thanks.

07/02/2023

Kyk wie kom kuier die 4de Maart al die pad van kathu af met pragtige winters jassies. Happy Dog Salon & Daycare

Dit is Lente en die somer klop aan die deur. Nou is die tyd om jou hond te laat pamper en van al die winter wolle ontsla...
29/08/2022

Dit is Lente en die somer klop aan die deur. Nou is die tyd om jou hond te laat pamper en van al die winter wolle ontslae te raak. Maak n afspraak by HAPPY DOG SALON vir n lekker bederf en play date. Kontak nr 0725460875

29/06/2022

By Happy Dog Daycare is speel die mees belangrikste ding ooit. Hier is die furr babys happy en geliefd. Vir navraag 0725460875

Ludwich se eerste besoek asook sy 1ste skeer en pamper sessie. Dankie ma Nanette vir die voorreg om hom mooi te maak.  V...
21/02/2022

Ludwich se eerste besoek asook sy 1ste skeer en pamper sessie. Dankie ma Nanette vir die voorreg om hom mooi te maak. Vir navraag kontak ons gerus 0725460875

Happy Dog Salon se besigheids ure vir 2022 vir die salon. Vir enige navraag 0725460875
17/01/2022

Happy Dog Salon se besigheids ure vir 2022 vir die salon. Vir enige navraag 0725460875

Tevrede klient
22/12/2021

Tevrede klient

Lekker om sulke nuus te hoor. Die 2 het lekker gespeel is toe lekker bederf met n bad & skeer. Dankie Magdel & Morne vir...
11/11/2021

Lekker om sulke nuus te hoor. Die 2 het lekker gespeel is toe lekker bederf met n bad & skeer. Dankie Magdel & Morne vir jul liefde en ondersteuning

Happy customers.
14/09/2021

Happy customers.

Marvel het vandag kom kuier by Happy Dog Salon, Kathu. Dankie Melanie vir die vertroue wat jy in ons het. Pas daai pragt...
09/07/2021

Marvel het vandag kom kuier by Happy Dog Salon, Kathu. Dankie Melanie vir die vertroue wat jy in ons het. Pas daai pragtige kind met sy goud geel oe van jou mooi op. Vir navraag 0725460875

Bennie het kom kuier by Happy Dog Salon, Kathu. Lyk die mannetjie nou nie te windgat na sy pamper sessie nie. Vir afspra...
01/07/2021

Bennie het kom kuier by Happy Dog Salon, Kathu. Lyk die mannetjie nou nie te windgat na sy pamper sessie nie. Vir afsprake kan u my watsapp by 0725460875

Volgens die POPIA Wet  wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te v...
30/06/2021

Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te vra:
1. Wil jy deel wees van die groep?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.

Ek glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, gaan google dit asb en vergewig jouself daarvan. Mooi dag vir almal

18/04/2021
WHY does my groom cost more than my Mom's hair cut? ✂️🐾 Mom doesn't p**p on her hairdresser.  🐾 Mom's hairdresser doesn'...
28/02/2021

WHY does my groom cost more than my Mom's hair cut? ✂️
🐾 Mom doesn't p**p on her hairdresser.
🐾 Mom's hairdresser doesn't wash and and clean her rear end.
🐾 Mom sits still for a hair cut.
🐾 Mom doesn't scratch or bite her hairdresser.
🐾 Mom's hairdresser doesn't remove boogies from her eyes.
🐾 Mom's hairdresser doesn't give her a sanitary trim.
🐾 Mom's hairdresser doesn't clean her ears.
🐾 Mom's hair cut doesn't include a pedicure and manicure.
🐾 Mom doesn't go 8-weeks or more without washing or brushing her hair.
🐾 Mom doesn't get a full body shave, she only cuts the hair on her head.
THANK YOU MOM. 💕🐾

18/01/2021

Address

67 Silwerboomstraat
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27725460875

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Happy Dog Salon & Daycare posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Happy Dog Salon & Daycare:

Videos

Share

Category

Nearby pet stores & pet services


Other Pet groomers in Kathu

Show All