19/02/2026
Jenté Allegria.
🦷🐴 Dankie Bernadine vir jou professionele hulp
Allegria het onlangs ’n ekstraksie ondergaan weens ’n “split tooth” (gefraktureerde tand), wat ongemak en inflammasie veroorsaak het.
Gelukkig was die prosedure suksesvol en sy toon reeds duidelike verbetering in haar gemak en algemene welstand.
Baie dankie vir jou deeglike assessering en professionele hantering.