10/12/2024
More. Ek wil net graag laat weet.. Wie ookal my yorkie gesny en geskeer het, het 'n baie goeie werk gedoen. Ek love die manier wat hulle sy gesiggie en haartjies om die kop gesny het. πβπ¦Ίππ». Hy lyk so cute en dit is presies wat ek wou gehad het.
Groete
Mc