Kyla Arbeidsterapie en Terapeutiese Perdry

Kyla Arbeidsterapie en Terapeutiese Perdry Kyla Arbeidsterapie is 'n pediatriese arbeidsterapie praktyk in die Vaal Driehoek.

19/09/2024
Amazing instructors! Beautiful horses and wonderful horsemanship!
25/06/2024

Amazing instructors! Beautiful horses and wonderful horsemanship!

22/05/2024

Vaal driehoek, ons is oop! We are open!

06/12/2021
Dit is amper weer sulke tyd!โ„™๐•Œโ„๐”ผ โ„™โ„๐”ผ๐•‹, โ„™๐”ผโ„๐”ป๐”ผ ๐”ผโ„• โ„™๐•ƒ๐”ผ๐•Š๐•€๐”ผโ„Bring u kind vir 'n onvegeetlike dag van absolute pret en plesier...
26/10/2021

Dit is amper weer sulke tyd!
โ„™๐•Œโ„๐”ผ โ„™โ„๐”ผ๐•‹, โ„™๐”ผโ„๐”ป๐”ผ ๐”ผโ„• โ„™๐•ƒ๐”ผ๐•Š๐•€๐”ผโ„
Bring u kind vir 'n onvegeetlike dag van absolute pret en plesier die Desember vakansie ..... niemand het ooit gesรช "my verveelde kinders by die huis maak my dag lekker maklik" nie!

๐Ÿ„ฟ๐Ÿ…„๐Ÿ…๐Ÿ„ด ๐Ÿ„ฟ๐Ÿ…๐Ÿ„ด๐Ÿ…ƒ, ๐Ÿ„ฟ๐Ÿ„ด๐Ÿ…๐Ÿ„ณ๐Ÿ„ด ๐Ÿ„ด๐Ÿ„ฝ ๐Ÿ„ฟ๐Ÿ„ป๐Ÿ„ด๐Ÿ…‚๐Ÿ„ธ๐Ÿ„ด๐Ÿ…Die opwinding en pret het van oor tot oor gestrek! Dit was werklik 'n plesier om elkeen van j...
09/10/2021

๐Ÿ„ฟ๐Ÿ…„๐Ÿ…๐Ÿ„ด ๐Ÿ„ฟ๐Ÿ…๐Ÿ„ด๐Ÿ…ƒ, ๐Ÿ„ฟ๐Ÿ„ด๐Ÿ…๐Ÿ„ณ๐Ÿ„ด ๐Ÿ„ด๐Ÿ„ฝ ๐Ÿ„ฟ๐Ÿ„ป๐Ÿ„ด๐Ÿ…‚๐Ÿ„ธ๐Ÿ„ด๐Ÿ…
Die opwinding en pret het van oor tot oor gestrek! Dit was werklik 'n plesier om elkeen van julle daar te hรช!
Hier is 'n paar 'memories' tot volgende keer....

Die dae kom al nader en die opwinding raak al groter!
29/09/2021

Die dae kom al nader en die opwinding raak al groter!

๐•ก๐•ฆ๐•ฃ๐•– ๐•ก๐•ฃ๐•–๐•ฅ, โ„™๐”ผโ„๐”ป๐”ผ, ๐•–๐•Ÿ ๐•ก๐•๐•–๐•ค๐•š๐•–๐•ฃKom bring u kind die vakansie na 'n dag en 'n half prop vol perde plesier!Die dae sluit in a...
26/09/2021

๐•ก๐•ฆ๐•ฃ๐•– ๐•ก๐•ฃ๐•–๐•ฅ, โ„™๐”ผโ„๐”ป๐”ผ, ๐•–๐•Ÿ ๐•ก๐•๐•–๐•ค๐•š๐•–๐•ฃ

Kom bring u kind die vakansie na 'n dag en 'n half prop vol perde plesier!

Die dae sluit in als van opvoedkundige 'leer-ken-die-perd' sessies na perd ry, 'n terapeutiese perdry les, boere sport, 'n fliek aand en skatte jag!

๐“”๐“ต๐“ด๐“ฎ ๐“ด๐“ฒ๐“ท๐“ญ ๐“ฒ๐“ผ ๐”€๐“ฎ๐“ต๐“ด๐“ธ๐“ถ! ๐“ž๐“ฏ ๐“ฑ๐“พ๐“ต ๐“ช๐“ต ๐“ด๐“ฎ๐“ท๐“ท๐“ฒ๐“ผ ๐“ฐ๐“ฎ๐“ถ๐“ช๐“ช๐“ด ๐“ฑ๐“ฎ๐“ฝ ๐“ถ๐“ฎ๐“ฝ '๐“ท ๐“น๐“ฎ๐“ป๐“ญ ๐“ธ๐“ฏ ๐“ท๐“ฒ๐“ฎ.

(Alternatiewe aflaai en optel tye kan gereรซl word na gelang werks ure.)

๐•๐•†๐”ผ๐”พ ๐•ƒ๐”ผ๐•Ž๐”ผ ๐”น๐• ๐•๐•†๐•Œ ๐”ป๐”ธ๐”ผOns ๐Ÿ…บ๐Ÿ†ˆ๐Ÿ…บ weer ...Sukkel jou kind dalk om hulle sokkies in โ€˜n besige laai te vind, of dalk die tamatie...
25/08/2021

๐•๐•†๐”ผ๐”พ ๐•ƒ๐”ผ๐•Ž๐”ผ ๐”น๐• ๐•๐•†๐•Œ ๐”ป๐”ธ๐”ผ

Ons ๐Ÿ…บ๐Ÿ†ˆ๐Ÿ…บ weer ...

Sukkel jou kind dalk om hulle sokkies in โ€˜n besige laai te vind, of dalk die tamatie sous in die yskas raak te sien. Miskien sukkel jou kind om goed van โ€˜n besige swartbord af te skryf.
Die vermoรซ om op 'n spesifieke stuk inligting in 'n besige agtergrond te fokus word ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ๐ ๐ซ๐จ๐ง๐-๐š๐ ๐ญ๐ž๐ซ๐ ๐ซ๐จ๐ง๐ genoem.

Hierdie is een van die basiese boustene vir verdere visuele perseptuele vaardighede.

Oefen hierdie vaardighede deur byvoorbeeld krale, knopies of self bokspap (Cheerios/ Froot Loops) te sorteer.

Hierdie oulike speletjie (Pinch Game) van Kid Genius bevat klomp visuele persepsie komponente, ons gaan elke week kyk na โ€˜n komponent en hoe hierdie speletjie dit kan bevorder.

๐•Šโ„™๐”ผ๐”ผ๐•ƒ ๐•๐•†๐•Œ๐•Š๐”ผ๐•ƒ๐”ฝ โ„๐”ผ๐”ผ๐•ƒNatuurlik speel kinders; ๐Ÿ…ณ๐Ÿ…ธ๐Ÿ†‚ ๐Ÿ…ท๐Ÿ†„๐Ÿ…ป ๐Ÿ††๐Ÿ…ด๐Ÿ†๐Ÿ…บ!Alhoewel spel dikwels bloot as 'n manier vir kinders beskou word...
21/08/2021

๐•Šโ„™๐”ผ๐”ผ๐•ƒ ๐•๐•†๐•Œ๐•Š๐”ผ๐•ƒ๐”ฝ โ„๐”ผ๐”ผ๐•ƒ

Natuurlik speel kinders; ๐Ÿ…ณ๐Ÿ…ธ๐Ÿ†‚ ๐Ÿ…ท๐Ÿ†„๐Ÿ…ป ๐Ÿ††๐Ÿ…ด๐Ÿ†๐Ÿ…บ!

Alhoewel spel dikwels bloot as 'n manier vir kinders beskou word om te ontspan, het wetenskaplike navorsing bewys dat speel 'n deurslaggewende faktor is vir gesonde kinderontwikkeling. Speel gee kinders die geleentheid om hul gedagtes, wense en gevoelens uit te druk. Kinders gebruik spel om hulself in verskillende verbeeldingsituasies te ervaar.

Neurowetenskap het aan die lig gebring dat die grootste deel van die brein se groei binne die eerste vyf jaar van 'n kind se lewe plaasvind, en dat die spel daadwerklik bydra tot die ontwikkeling van onderlinge verbindings tussen neurone. Hierdie neurale skakels speel 'n groot rol op sleutelareas van die kind se lewe, soos leer, sosiale ontwikkeling, emosionele ontwikkeling en geheue.

Spel word veral as belangrik beskou vir die gesonde ontwikkeling van kinders wat stresvolle gebeurtenisse of trauma ondervind het. Die gevolge van trauma is daartoe geneig om in ons nie-verbale brein areas - die hippokampus, amigdala, talamus en breinstam โ€“ voor te kom. As gevolg hiervan kan kinders wat deur trauma geraak word, dit moeilik vind om ander te laat weet dat hulle hulp nodig het.

๐™Ž๐™ฅ๐™š๐™ก ๐™ž๐™จ ๐™™๐™ช๐™จ ๐™™๐™ž๐™š ๐™ข๐™ž๐™™๐™™๐™š๐™ก ๐™ฉ๐™ค๐™ฉ ๐™š๐™ข๐™ค๐™จ๐™ž๐™ค๐™ฃ๐™š๐™ก๐™š ๐™—๐™š๐™œ๐™ง๐™ž๐™ฅ ๐™š๐™ฃ ๐™ฌ๐™š๐™ก๐™จ๐™ฉ๐™–๐™ฃ๐™™.

โ„๐•†๐”ผ๐”ฝ ๐•Šโ„™๐•†โ„๐”ผ๐ธ๐“†๐“Š๐’พ๐“ƒ๐‘’ ๐น๐’ถ๐’ธ๐’พ๐“๐’พ๐“‰๐’ถ๐“‰๐‘’๐’น ๐’œ๐’ธ๐“‰๐’พ๐“‹๐’พ๐“‰๐’พ๐‘’๐“ˆ ๐’ถ๐“ƒ๐’น ๐’ฏ๐’ฝ๐‘’๐“‡๐’ถ๐“…๐’พ๐‘’๐“ˆ.Wat is dit??Die diagram hieronder sit dit mooi uiteen. ๐™๐™–๐™–๐™ž ๐™ฌ๐™–๐™ฉ! K...
18/08/2021

โ„๐•†๐”ผ๐”ฝ ๐•Šโ„™๐•†โ„๐”ผ

๐ธ๐“†๐“Š๐’พ๐“ƒ๐‘’ ๐น๐’ถ๐’ธ๐’พ๐“๐’พ๐“‰๐’ถ๐“‰๐‘’๐’น ๐’œ๐’ธ๐“‰๐’พ๐“‹๐’พ๐“‰๐’พ๐‘’๐“ˆ ๐’ถ๐“ƒ๐’น ๐’ฏ๐’ฝ๐‘’๐“‡๐’ถ๐“…๐’พ๐‘’๐“ˆ.

Wat is dit??

Die diagram hieronder sit dit mooi uiteen.

๐™๐™–๐™–๐™ž ๐™ฌ๐™–๐™ฉ! Kyla Arbeidsterapie en Terapeutiese perdry is op pad om โ€˜n 'equine facilitated activity' (terapeutiese perdry) en 'therapy' (hippotherapie) praktyk te word.
Met die teorie gedeelte van die Hippoterapie kursus af gehandel is dit net die prakties om na uit te sien aan die einde van die jaar.

๐•๐•†๐”ผ๐”พ ๐•ƒ๐”ผ๐•Ž๐”ผ ๐”น๐• ๐•๐•†๐•Œ ๐”ป๐”ธ๐”ผKom ons โ“€โ“Žโ“€ verder ....... 'n Paragraaf lees sonder om plek te verloor, 'n lys huiswerk van die bord...
16/08/2021

๐•๐•†๐”ผ๐”พ ๐•ƒ๐”ผ๐•Ž๐”ผ ๐”น๐• ๐•๐•†๐•Œ ๐”ป๐”ธ๐”ผ

Kom ons โ“€โ“Žโ“€ verder .......

'n Paragraaf lees sonder om plek te verloor, 'n lys huiswerk van die bord af kopieer, verkeerde vertikale en horisontale getalle in wiskundeprobleme, verwarring in die interpretasie van geskrewe rigting, deurmekaar links/regs, aanhoudende letters omdraai ... Dit is alles visuele opsporing!

๐—ฉ๐—ถ๐˜€๐˜‚๐—ฒ๐—น๐—ฒ ๐—ผ๐—ฝ๐˜€๐—ฝ๐—ผ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด word tipies gedefinieer as die vermoรซ om ons oรซ doeltreffend van links na regs te beweeg (of regs na links, op en af en sirkelbewegings) OF om op 'n voorwerp te fokus terwyl dit oor 'n persoon se gesigsveld beweeg. Hierdie vaardigheid is belangrik vir byna alle daaglikse aktiwiteite, insluitend lees, skryf, sny met 'n skรชr, teken en speel.

Volgens die tipiese ontwikkeling van visuele verwerking, kom die vermoรซ om voorwerpe visueel op te spoor by kinders rondom die ouderdom van vyf voor.

Genevieve by Kid Genius het hierdie oulike speletjie vir die bevordering van visuele opsporing! Gaan loer gerus op haar blad!

13/08/2021

Postural change within one 30 min session of hippotherapy

โ„๐•†๐”ผ๐”ฝ ๐•Šโ„™๐•†โ„๐”ผ๐“š๐”‚๐“ด ๐“ธ๐“ท๐“ผ ๐“ธ๐“พ๐“ต๐“ฒ๐“ด๐“ฎ ๐“ท๐“พ๐”€๐“ฎ โ€œ๐“น๐“ธ๐“ท๐”‚ ๐“น๐“ช๐“ญโ€.Na โ€˜n lang gesoek het ek hierdie suede saaltjie gekry. Hy het nie al die harde ...
11/08/2021

โ„๐•†๐”ผ๐”ฝ ๐•Šโ„™๐•†โ„๐”ผ

๐“š๐”‚๐“ด ๐“ธ๐“ท๐“ผ ๐“ธ๐“พ๐“ต๐“ฒ๐“ด๐“ฎ ๐“ท๐“พ๐”€๐“ฎ โ€œ๐“น๐“ธ๐“ท๐”‚ ๐“น๐“ช๐“ญโ€.

Na โ€˜n lang gesoek het ek hierdie suede saaltjie gekry. Hy het nie al die harde strukture van โ€˜n gewone saal nie en word eerder na verwys as โ€˜n โ€œpony padโ€. Ek het spesifiek hierdie een gekies omdat dit balans bevorder. Die stiebeuels, met veiligheids kappies op, kan gebruik word vir ekstra ondersteuning of maklik af gehaal word om werklik โ€˜n mens se balans uit te daag.

Baie dankie aan vir die oulike inisiatief.

En natuurlik aan my twee pligsgetroue helpers! Julle is uitstekend!

10/08/2021

"Too often we forget that discipline really means to teach, not to punish. A disciple is a student, not a recipient of behavioral consequences."
โ€”Dr. Dan Siegel

โœจ If you would like to be kept in the loop on everything Neurochild please submit your details here http://bit.ly/neurochild-connect

Address

167 Lamont, Meyerton
Midvaal
1961

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 00:00

Telephone

+27727388508

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kyla Arbeidsterapie en Terapeutiese Perdry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kyla Arbeidsterapie en Terapeutiese Perdry:

Videos

Share