Ons monitor die saad van die ram wat ons vir die program 2 keer 'n week om seker te maak dat dit 100% reg is vir spoel.
Vir almal wat wonder hoe die embrio program werk. Ek sal julle stap vir stap deurvat. Die ooie is reeds die 5de Februarie by die embrio stasie afgelaai om aan te pas en voorberei te word. Van dag is hulle sponse geruil en die behandelings begin volgende week. Hier op Collingham het ons Donderdag ons ontvanger ooie Cidrs ingesit.
Soos die sonsak op 'n besige week kan ons met groot dankbaarheid terug kyk na Woensdag.
Ons is oorweldig deur die ondersteuning wat ons ontvang het.
Met nederigheid wil ons almal bedank wat die moeite gedoen het om by ons veiling uit te kom.
Ons sal elke jaar vir julle diere bring wat presteer en syfers om te beaam.
Vir nou is dit eers totsiens en lekker boer. Wees trots en staan vas deur die taai tye. Die silwerrandjie is naby.
Groete van huis tot huis
Dries en die White Wools Span
Lot 3 op ons produksie veiling. EMBRIO gespoel en self hard gebruik in die stoet. Hy's warm, vuur vuur warm!
Kom kry vir jou die 14de Februarie een van die embrio ramme. Hulle is geteel om geld te maak in die suurveld!
Kom kry vir jou een van hierdie embrio ramme die 14de Februarie!
Die veiling is om die draai.
Kom loer in en kuier saam!
14 Februarie 2024
11:00
Collingham
Molteno
๐ผ๐ก ๐ค๐ค๐๐ฉ ๐๐๐ฌ๐ค๐ฃ๐๐๐ง ๐ค๐ค๐ง ๐๐ค๐ ๐๐๐ง๐๐ฃ๐ค๐ฌ๐ค๐ก ๐ซ๐๐ง๐ฌ๐๐ง๐ ๐ฌ๐ค๐ง๐?
Merinowol is die natuur se oorspronklike eko- en prestasievesel, gekweek op die eenvoudige mengsel van vars lug, sonskyn, water en gras. Wol se unieke reis van skape tot toonaangewende kleinhandelaars weef eeue-oue tegnieke met moderne tegnologie, wat die oorspronklike eko- en prestasievesel omskep in luukse sagte en hoogs tegniese garings, materiaal en eindprodukte.
Loer gerus na hierdie wonderlik video deur die Wool Company om meer te wete te kom oor die hele proses en veelsydigheid van die wol.
Besoek ons โโwebwerf vir meer inligting:
www.whitewoolsdohne.co.za/
.
.
.
.
.
#whitewoolsdohnes #dohnemerino #sheep #farm #nature #lamb #sheepofinstagram #farmlife
/
๐๐ซ๐๐ง ๐ฌ๐ค๐ฃ๐๐๐ง๐๐ ๐๐๐ค๐ช๐ฉ ๐๐ค๐ฌ ๐๐๐ง๐๐ฃ๐ค ๐๐ค๐ค๐ก ๐๐๐ฉ๐จ ๐ฅ๐ง๐ค๐๐๐จ๐จ๐๐?
Merino wool is natureโs original eco and performance fibre, grown on the simple mix of fresh air, sunshine, water and grass. Woolโs unique journey from sheep to leading retailers weaves age-old techniques with modern technology, transforming the original eco and performance fibre into luxuriously soft and highly technical yarns, fabrics and end products.
Watch this wonderfully created video by the Wool Company to learn more about the entire process and versatility of the wool.
Visit our website for more information:
www.whitewoolsdohne.co.za/
.
.
.
.
.
#lambs #farming #animals #wool #lambing #schaf #sheepfarming #agriculture #sheeps #livestock #animal #countryside #sheeplove
Lot 6. Een van die top picks vir Woensdag!
Lot 5 waar teelwaardes en looks bymekaar kom!
Lot 3 het die regte goete op die regte plekke! Sy bloedlyne loop dik deur die bedryf.
Lot 4 is vir die manne van die Vrystaat. Mooi kaal soos julle van hulle hou.
Lot 2 is 'n besonderse ram. Verskil maker op alle vlakke.
Lot 1 Op Woensdag se veiling
SLEGS 1 WEEK OM TE GAAN!
Geneties Poenskop, op aanvraag by voerkrale. Die besluit behoort eenvoudig te wees.
Volg ons om op hoogte te bly van ons komende produksieverkoping. Teken hier op๐ http://bit.ly/WhiteWoolsSubscribe
๐ 8 Februarie 2023
๐ Collingham, Molteno
.
.
.
.
.
#whitewoolsdohnes #dohnemerino #sheep #farm #nature #lamb #sheepofinstagram #farmlife #lambs #productionsale