Korhaansrug Dieregesondheid

Korhaansrug Dieregesondheid Veearts
(3)

Voor die katjies op hitte gaan... SPECIAL tot einde Augustus
15/07/2024

Voor die katjies op hitte gaan... SPECIAL tot einde Augustus

Trots op die twee Moorreesburg girls! Dankie vir al die geselsies wanneer julle by my shadow. Julle gaan uitstekende vee...
30/01/2024

Trots op die twee Moorreesburg girls! Dankie vir al die geselsies wanneer julle by my shadow. Julle gaan uitstekende veeartse maak. Anca Crous sterkte met jou 1ste en Suzanne jou 5de jaar. Gaan wys hulle wat ons weet!

Geseënde kersfees almal
24/12/2023

Geseënde kersfees almal

As iemand belangstel, ek sal vir Andri voorstel.
02/11/2023

As iemand belangstel, ek sal vir Andri voorstel.

17/10/2023

Ek het nou net die nuus gekry dat 'n Hondsdolheid (Rabies) geval in ons area gekry is. 'n Bakoorjakkals het positief getoets. Vir voorkoming maak tog seker dat julle honde en katte ge-ent is, veral die plase.

Groete
Dr Suenette

Whatsapp vir bestelling 071856120
16/10/2023

Whatsapp vir bestelling 071856120

Dankie Swartland skou, al die uitstallers en boere wat julle ongelooflike mooi diere gebring het van naby en ver om op M...
10/09/2023

Dankie Swartland skou, al die uitstallers en boere wat julle ongelooflike mooi diere gebring het van naby en ver om op Moorreesburg te kom skou.

Kom loer in by die skaap afdeling die week.
05/09/2023

Kom loer in by die skaap afdeling die week.

Vee-afdeling

Kom besoek ons interras uitstalling by Swartlandskou.

Daar is ongeveer 22 miljoen skape in Suid-Afrika, bestaande uit 15 skaaprasse.

Merino & Dohne Merino skape is die meerderheid, omtrent 55%. Tog is daar ook minder bekende rasse, elk met sy eie eienskappe.

Swartlandskou het vanjaar 10 van hierdie rasse by die uitstalling.

Kom loer in!!

Vroeg oggend geboorte met 'n view
12/07/2023

Vroeg oggend geboorte met 'n view

Leah is lekker snoesig warm. Met die koue aande maak seker julle troetels is ook lekker warm, veral die ouma en oupas me...
30/05/2023

Leah is lekker snoesig warm. Met die koue aande maak seker julle troetels is ook lekker warm, veral die ouma en oupas met seer gewrigte. Kyk ook na aanvullings vir honde wat ly aan arthritis, soos die GCS reeks.

Gelukkige moedersdag aan al die troetel-mammas
14/05/2023

Gelukkige moedersdag aan al die troetel-mammas

02/03/2023

WAARSKUWING BLOUTONG

Die bloutong gevalle raak al meer. Ek doen 'n beroep dat julle asseblief moet oplettend wees, veral met die jong ooie en vervanging groepe.

Tekens lyk baie soos longkwale. Lusteloosheid, traag, koors, rooi slymvliese, uitasem, geswelde lippe, soms geswelde ore, snot neuse en mankheid met swelling om hoewe. Die tong en swere op bytplaat kom later.

As gevalle vroeg geidentifiseer raak kan behandeling nog suksesvol wees. Kontak my asseblief as jy twyfel. Antibiotika, pynstillers en sagtekos in klein kampie, hulle eet en loop swaar.

Voorkomend haal alle skape uit kampe waar daar damme en vleilande is en sit beeste saam met die skape. Beeste is meer aantreklik vir 'n muggie as 'n skaap, maar kry nie die virus. Spuit Dazzel of iets soortgelyk oor hulle om muggies af te weer. Vitamien aanvullings om immuniteit te versterk.

Areas huidiglik, waarvan ek bewus is, in volgorde Koringberg, Piketberg, Gouda pad, Riebeeck pad. Stuur asb die boodskap aan julle bure in die areas.

Groete
Dr Suenette

08/12/2022

My nuwe speelding! Krat aangeskaf vir die boere wat wil minder arbeid gebruik. Kontak my as jy belangstel oor voor- en nadele van verskillende tipe scans. Dr Suenette +27 72 185 6120

...PROMOSIE...10% af op Fiprotec (Vlooi- en bosluisbehandeling)Bestel per whatsapp 0721856120
26/10/2022

...PROMOSIE...
10% af op Fiprotec
(Vlooi- en bosluisbehandeling)

Bestel per whatsapp 0721856120

What's up kwagga?? Ons hou duime vas vir die weeskind se vinnige aansterking.. is sy nie te mooi?
20/10/2022

What's up kwagga?? Ons hou duime vas vir die weeskind se vinnige aansterking.. is sy nie te mooi?

05/09/2022

VEEPOS // Daar is ongeveer 22 miljoen skape in Suid-Afrika, bestaande uit 15 skaaprasse. Merino en Dohne Merino skape is die meerderheid, omtrent 55% van SA skape. Tog is daar ook minder bekende rasse, elk met sy eie eienskappe. Hierdie jaar is daar 11 van die rasse te sien by Swartland skou se skaapafdeling. Kom maak n draai en leer meer by die interras skaap uitstalling.

Vandag neem ons afskeid van een van Moorreesburg se legendes. Oom sal gemis word.
12/08/2022

Vandag neem ons afskeid van een van Moorreesburg se legendes. Oom sal gemis word.

Ons toekomstige tweeling veeartse ♥️♥️
11/08/2022

Ons toekomstige tweeling veeartse ♥️♥️

Een boetie kort nog n nuwe adres
04/08/2022

Een boetie kort nog n nuwe adres

Vaccinated, dewomed and microchipped
Dankie Korhaansrug Dieregesondheid

28/07/2022

2 keisers vandag... English bulldog en French bulldog babas.... 3am en 3pm... Julle is te mooi vir woorde, maar die dokter is nou pootuit!!!

Ons alpacas geniet die sonnige winterdag ♥️♥️♥️♥️♥️
24/06/2022

Ons alpacas geniet die sonnige winterdag ♥️♥️♥️♥️♥️

23/06/2022
23/06/2022

Hoe kouer dit raak hoe swaarder kry ons ouer diere.

Address

Moorreesburg
7310

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Korhaansrug Dieregesondheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Korhaansrug Dieregesondheid:

Videos

Share

Category