Friesian Horse & Wine Festival

Friesian Horse & Wine Festival Skoudatum 20-23 Maart 2019 Ons hou n vertoning die 2 Maart saam met Bobby van Jaarsveld, R100 pp vir volwassenes en kinders bo 12, kinders onder 12 is gratis.
(2)

Dit sluit ook in lekker kaas en wyn saam met die vertoning. Vir alle Friesperdvertoners wat kom deelneem julle kyk GRATIS!!!!! Bobby doen ook n spesiale fotosessie saam met die friese en ons sal daardie foto's op die page sit sodra ons dit kry!!!!!

Address

Afridome 6 Allenby Road
Parys

Telephone

082 927 5634

Website

Products

Daar gaan n paar wynlandgoedere wees wat saam met ons die banket "host"sommer so tussen die stalle, so alle deelnemers julle stalle gaan moet mooi gemaak word om ons besoekers te beindruk .. Daar sal natuurlik n lekker prys wees vir die stalle wat die mooiste lyk !

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Friesian Horse & Wine Festival posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Friesian Horse & Wine Festival:

Share

Category


Other Parys pet stores & pet services

Show All