Juffrou en babas
So 2 weke terug is die mamma ingebring shelter toe..... Baie groot brand wond op rug...... Maandag oggend 2024.09.16 is ons groot verras met haar babas.
Watch this space .... For updated fotos
Dit is met groot hartseer dat ons bekend maak dat Wilma Botha Van Zyl na amper 2 dekades bedank het by Postmasburg Diere Forum . Ons het groot skoene om te vul en hopelik sal ons kan aangaan.
Wilma baie dankie vir jou onbaatsugtige hulp wanneer dit by die diere kom. Dankie dat jy elke maand n klomp kos uit jou eie sak gekoop het... Dankie vir die lekker shelter kos.... Dalk sal ou Bartie nou kan gewig verloor.... Ai jy het so baie beteken vir ons. Ons hoop ons sien jou weer aansluit..... Namens almal wil ek jou se Jy is n engel. Jy en Marianna gaan gemis word.
Estelle Labuschagne en die ander
dog found
Dog found ...... Contact Wwilma 082 447 0215
Sterilized f Elsation up for adoption. Still young and very curius and naughty. Needs to learn boundries but need a good home....
Contact Estelle Labuschagne @ 083 609 2587
RIP oue dame. Jammer ons kon jou nie red nie!
Volwasse katjie op vir aanneming. Ongelukkig het eienaar se gesondheid agter uit gegaan en gaan sy nou in ouetehuis woon en sy kan nie saam nie.... Kontak Estelle 083 609 2587 of Wilma 082 447 0215
Kyk die oe en gesiggie..... Niemand wil ons he nie.... Enige veilige huis vir my asb?
Abandoned and left to die in town...
Unfortunately he fell ill and dit not make it....
Know u have been loved and you are mourned by our members....
Vandag was weerr n besige dag vir Postmasburg Diere Forum.... Baie opgewonde begin die dag....Een van ons 5 Boeties en sussies asook 1 van die Olifantshoek ashoop babas word aangeneem.... En asof dit nie genoeg is nie kry ons wit steekbaard (volwasse hond) ook aangeneem... Ons voel of ons n vroee Kers geskenk gekry het... Net om later 2 mammas met 14 babas te moet gaan haal..... Met een van ons tripskry ons 1 van ons vorige aannemings wat weggeloop het ook terug ... As ons se die shelter is vol jok ons nie.... En dan le die klapper seisoen nog voor....
Mamma 1 is gesurrender want eienaar trek. As hy sy teef BETYDS gesteri het, het ons 1 gaan haal en nie 9 nie....
Mamma 2 se eienaar se saak is maar n nagmerrie... Maar weereens sterilisasie sou die probleem van 6 ongewenste hondjies kort geknip het.....
STERILISEER asb julle diere ... Ons vra mooi nee ons smeek.
Grys katjie nog beskikbaar vir aanneming. Potty trained en baie liefdevol.
Kontak Wilma 082 447 0215 of Estelle 0836092587
4 Van die Olifantshoek asgate babas......
Postmasburg Diere Forum doen n beroep op die gemeenskap om asseblief hulle harte en huise oop te maak vir die volgende diere......
Priester - opgetel op Beeshoek pad.
Vier JR (2 × reuns en 2× females) hulle eienaar is oorlede en was baie wild maar is al baie beter.....
Kontak asb vir Wilma 082 442 0215 en Estelle 083 609 2587
Baie dankie vir die bietjie kom speel.